{"id":23863,"date":"2014-04-14T09:29:21","date_gmt":"2014-04-14T07:29:21","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=23863"},"modified":"2014-04-14T09:29:21","modified_gmt":"2014-04-14T07:29:21","slug":"byna-100-swart-skole-in-gauteng-staan-leeg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=23863","title":{"rendered":"Byna 100 swart skole in Gauteng staan leeg"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/lokasieskole.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-23864\" alt=\"lokasieskole\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/lokasieskole.jpg\" width=\"300\" height=\"182\" \/><\/a>Meer as 4 500 township-skole regoor die land het in die afgelope 20 jaar gesluit omdat hulle deur swart leerlinge en onderwysers in die steek gelaat is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Swart ouers stuur hul kinders graag na voormalige Model C-skole wat voorheen vir wittes gereserveer is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ondersoeke deur The Citizen het gevind dat hierdie eens florerende skole in die lokasies verlate, gevandaliseer en leeg staan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die departement van basiese onderwys het nie &#8216;n saak met die eens skaflike fasiliteite nie.<\/p>\n<p>Woordvoerder Elia Mhlanga ges\u00ea die departement is nie meer verantwoordelik vir die fasiliteite wat gebruik is vir openbare skole nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Soweto is sommige van die gederegistreerde skole &#8211; onder hulle Hlengiwe Sekond\u00ear en Thulari Sekond\u00ear &#8211; leeg en vervalle.<\/p>\n<p>Baie van hierdie geboue onwettig deur plakkers beset en sommige word as motorwerkswinkels en sake-ondernemings gebruik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die woordvoerder vir\u00a0Gautengse departement van onderwys, Phumla Sekhonyane, het ges\u00ea soveel as 88 skole is gesluit in die provinsie in die afgelope vyf jaar, terwyl 45 ander saamgesmelt is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ten spyte van die oorvloed beskikbare ruimte, wil die Gautengse LUR vir onderwys die oorblywende Afrikaanse skole nogtans laat verswart, &#8216;n duidelike aanduiding van die ideologiese projek wat Barbara Creecy in die mou voer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Gautengse departement het ges\u00ea &#8216;n oudit en statusverifikasie van onbenutte skoolfasiliteite in die provinsie sal van stapel gestuur word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">The Citizen het ook die naburige voormalige bruin en Indi\u00ebr- townships besoek en gevind dat ongeveer 40% van die leerlinge van Soweto afkomstig is ten spyte van ho\u00eb fooie om hulle uit te hou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">By die Trinity Sekond\u00ear in Lenasia vra die skool R1 300 per jaar om geregistreer te wees en by Eldorado Park R700.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Meer as 4 500 township-skole regoor die land het in die afgelope 20 jaar gesluit omdat hulle deur swart leerlinge en onderwysers in die steek gelaat is. Swart ouers stuur hul kinders graag na voormalige Model C-skole wat voorheen vir wittes gereserveer is. Ondersoeke deur The Citizen het gevind dat hierdie eens florerende skole in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=23863\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Byna 100 swart skole in Gauteng staan leeg&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":23864,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51,1],"tags":[],"class_list":["post-23863","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","category-uncategorized"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23863","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=23863"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23863\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/23864"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=23863"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=23863"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=23863"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}