{"id":23810,"date":"2014-04-11T14:45:27","date_gmt":"2014-04-11T12:45:27","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=23810"},"modified":"2014-04-11T14:46:44","modified_gmt":"2014-04-11T12:46:44","slug":"die-oplossing","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=23810","title":{"rendered":"Die Oplossing"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/berlinwall.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-23811\" alt=\"berlinwall\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/berlinwall.jpg\" width=\"278\" height=\"181\" \/><\/a>Deur Johann Theron.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Westerse samelewing floreer sedert die industri\u00eble rewolusie. Soveel so, dat die Berlynse Muur geval het in 1989 en so die hegemonie van Westerse denke tot stand gebring het. Wat daarna gebeur het is effens onverklaarbaar, in die sin dat die voorkoms van gewapende konflik verhoog het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Een afleiding is dat hegemonie lei tot oorlog in plaas van vrede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op \u2019n kleiner skaal hier in Suid-Afrika, word die hegemonie van die ANC ook gekenmerk deur die verassende voorkoms van konflik binne en buite die ANC, maar ook in Afrika waar die ANC hulle hegemonie probeer uitbrei, \u201ctot Jesus weer kom\u201d.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die konflik in die Demokratiese Republiek van die Kongo word nou bygel\u00ea met die hulp van Afrikanervervaardigde wapens soos die Rooivalkgevegshelikopter, maar word ook ge-evalueer deur Afrikanergeneraals van die eertydse Angolese bosoorlog wat \u2013 ten minste op politiese vlak \u2013 skynbaar daardie oorlog verloor het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die probleem met konflik is dat dit o\u00ebnskynlik toeneem met die toename in hegemonie. Daarom is milit\u00eare weerstand nie \u2019n langtermyn oplossing nie, selfs al is dit met uitgesoekte toerusting of personeel. Die Weste se alternatief tot oorlog is om velkleurverskille af te maak as niksseggend en veral die swart velkleur as voordelig voor te stel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die politiese agenda hieragter is dat alhoewel diegene weet dat swart velkleuriges agtergeblewe is, verhef hulle bloot hierdie mense deur omgekeerde bemarkingsfoefies soos dat ons sal \u201chelp\u201d ens. Aangesien veral Brittanje hieragter sit en maak asof swartvelliges so belangrik is en daarom uitgenooi word om die voor die Koninigin te buig, word hulle desnieteestaande behandel as agtergeblewenes, amper soos \u2019n ma haar gestremde kind sal behandel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die bemarking (lees: sielkundige kondisionering) van multikulturalisme duur onverpoos voort tot so \u2019n mate dat kinders nie meer opgevoed word met realisme nie, maar in \u2019n dwaal verkeer oor ons wonderlike multikulturele w\u00eareld waar milit\u00eare konflik en Britse hegemonie die norm is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Swartvelliges word dus grootgemaak met die konsep dat hulle permanent agter sal bly en dat witvelliges \u201caltyd\u201d swartvelliges moet help. Hierdie stand is nie volhoubaar nie. Die waters van bi-pol\u00eare en uni-pol\u00eare w\u00earelde is getoets en is vertroebel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wat wel sal werk is om kulturele oplossings te soek in plaas van velkleur of milit\u00eare oplossings. Neem enige maatskappy en lees die gepubliseerde waardestelsel van daardie maatskappy. Dit is altyd iets soos eerlikheid, harde werk, integriteit en innovasie. Maar wat nie uitgespel word nie, is die negatiewe waardes wat nie geduld sal word nie. Maatskappye sal dus nie op hulle geskrewe beleidsdokumente die waardes van ondeursigtigheid, arrogansie en swak-deelname identifiseer as ongewensde waardes waarteen opgetree sal word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Net so word kinders nie by die huis geleer dat hulle welvaart aan beperkings blootgestel is nie. Skole leer kinders dat om nie te leer nie, nie koel is. Skole behandel lui lamsakke met \u2019n &#8220;ag, toemaar, ons sal jou maar deursit\u201d, wat sulke net onvoortreflikheid verder aanmoedig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die universiteite kry hierdie arme kinders, neem die swakkes ook in en verswak die goeies totdat \u2019n generasie van net swakkes geproduseer word wat daartoe lei dat Suid-Afrika die swakste presteer in vergelyking met sy potensiaal&#8230; in die w\u00eareld.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Indien ons almal daardie negatiewe waardes kan identifiseer wat nie wenslik is nie, sal ons in Suid-Afrika beter vaar en sal die res van die w\u00eareld ook beter vaar. Die tyd het dus aangebreek om ons stemme dik te maak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ons moet in die openbaar en veral internasionaal, dit uitbasuin dat ons van sekere waardes nie hou nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Deur Johann Theron. Die Westerse samelewing floreer sedert die industri\u00eble rewolusie. Soveel so, dat die Berlynse Muur geval het in 1989 en so die hegemonie van Westerse denke tot stand gebring het. Wat daarna gebeur het is effens onverklaarbaar, in die sin dat die voorkoms van gewapende konflik verhoog het. Een afleiding is dat hegemonie [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":23811,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[67,10],"tags":[227,7342,16453,15225,16455,16454],"class_list":["post-23810","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c55-johann-theron","category-rubrieke","tag-anc","tag-berlynse-muur","tag-hegemonie","tag-konflik","tag-rooivalkgevegshelikopter","tag-swak-waardes"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23810","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=23810"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23810\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/23811"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=23810"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=23810"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=23810"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}