{"id":23778,"date":"2014-04-11T08:28:44","date_gmt":"2014-04-11T06:28:44","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=23778"},"modified":"2014-04-11T08:30:31","modified_gmt":"2014-04-11T06:30:31","slug":"kasrils-en-minister-van-verdediging-prys-hani-vir-1994-se-oorgawe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=23778","title":{"rendered":"Kasrils en minister van verdediging prys Hani vir 1994 se oorgawe"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_23780\" aria-describedby=\"caption-attachment-23780\" style=\"width: 232px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/nosiviwe.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-23780\" alt=\"Nosiviwe prys Hani\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/nosiviwe.jpg\" width=\"232\" height=\"155\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-23780\" class=\"wp-caption-text\">Nosiviwe prys Hani<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Voormalige minister van intelligensie Ronnie Kasrils asook die minister van Verdediging\u00a0Nosiviwe Mapisa-Nqakula het Chris Hani se aandeel in die oorgawe van Suid-Afrika aan kommuniste Donderdag geprys.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 twee se openbare ondersteuning vir Hani kom te midde van oplaaiende druk om die baie siek Clive Derby-Lewis uit die gevangenis vry te laat op mediese parool.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Derby-Lewis is betrek by die sluipmoord op Hani en het reeds sy gevangenisstraf uitgedien, maar die owerhede weier om hom vry te laat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kasrils het die National Union of Metalworkers Suid-Afrika ( Numsa ) lof toegeswaai en ges\u00ea die vakbond &#8220;adem die gees van Chris Thembisile\u00a0Hani&#8221; teen &#8216;n korrupte ANC.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kasrils het gepraat tydens &#8216;n gedenklesing ter ere van die ontslape Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party-leier in Port Elizabeth.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kasrils het die verhoog gedeel met Numsa se president Andrew Chirwa. Albei het &#8216;n oproer gedoen om in opstand te kom teen die ANC.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Chirwa het s\u00ea die ANC moet nie inmeng met die sake van Cosatu nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verkiesing van 27 April 27 1994 &#8220;het tot stand gekom as gevolg van die dood van kameraad Chris Hani&#8221;\u00a0het die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee-lid Nosiviwe Mapisa- Nqakula ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het ges\u00ea Hani se dood in 1993 het die onderhandelingsproses vir die verkiesingsdatum versnel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In haar toespraak in Queenstown, in die Oos-Kaap , op die 21ste herdenking van Hani se dood, het Mapisa- Nqakula ges\u00ea die omstandighede van Hani se generasie het hulle gemotiveer om by die bevrydingstryd aan te sluit en hulle &#8220;was bereid om vir vryheid te sterf&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mapisa-Nqakula het ges\u00ea die land moet Hani vir sy &#8220;sterk morele waardes&#8221; onthou en bygevoeg dat Suid-Afrikaners altyd moet onthou &#8220;dat daar mense is wat hul lewens gegee het vir ons demokrasie&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hani sowel as sy vrou het albei buite-egtelike verhoudings gehad en die huwelik was ten tye van sy dood heeltemal verbrokkel. Ten spyte daarvan voel Hani se weduwee blykbaar nog &#8220;pyn&#8221; oor haar vervreemde man se dood.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Oos-Kaap was voor 1994 die broeikas van die Xhosa-opstand wat deur Anglo-Amerikaanse belange bestuur is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 opstande is moontlik gemaak deur &#8216;n rekenaardatabasis wat deur die VSA voorsien is aan die voormalige tuisland en deur Amerika en Israel gemyn is vir besonderhede oor hoe om tuislandinwoners as aktiviste aan te wend.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Voormalige minister van intelligensie Ronnie Kasrils asook die minister van Verdediging\u00a0Nosiviwe Mapisa-Nqakula het Chris Hani se aandeel in die oorgawe van Suid-Afrika aan kommuniste Donderdag geprys. Di\u00e9 twee se openbare ondersteuning vir Hani kom te midde van oplaaiende druk om die baie siek Clive Derby-Lewis uit die gevangenis vry te laat op mediese parool. Derby-Lewis &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=23778\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kasrils en minister van verdediging prys Hani vir 1994 se oorgawe&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":23780,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[16443,11812,11411,5335,5572,10611,8009],"class_list":["post-23778","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-chris-thembisile-hani","tag-minister-van-verdediging","tag-nosiviwe-mapisa-nqakula","tag-numsa","tag-oos-kaap","tag-ronnie-kasrils","tag-sakp"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23778","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=23778"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23778\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/23780"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=23778"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=23778"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=23778"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}