{"id":23719,"date":"2014-04-09T09:05:28","date_gmt":"2014-04-09T07:05:28","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=23719"},"modified":"2014-04-09T09:05:28","modified_gmt":"2014-04-09T07:05:28","slug":"eff-kiesers-kom-van-da-aanhitsing-oor-dienslewering","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=23719","title":{"rendered":"EFF-kiesers kom van DA-aanhitsing oor dienslewering"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_23720\" aria-describedby=\"caption-attachment-23720\" style=\"width: 240px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/teunsbotha.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-23720\" alt=\"Teuns Botha, deurmekaar\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/teunsbotha.jpg\" width=\"240\" height=\"180\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/teunsbotha.jpg 240w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/teunsbotha-148x111.jpg 148w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/teunsbotha-31x23.jpg 31w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/teunsbotha-38x29.jpg 38w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/teunsbotha-160x120.jpg 160w\" sizes=\"auto, (max-width: 240px) 85vw, 240px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-23720\" class=\"wp-caption-text\">Teuns Botha, sukkel om te konsentreer op die deurmekaar DA<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Wes-Kaapse onderleier van die DA, het Dinsdag aan sakelui in Bell\u00adville ges\u00ea\u00a0die EFF se kiesers kom van die DA.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cWeet julle die EFF het die meeste van sy kiesers van die DA getrek?\u201d het Teuns Botha ges\u00ea en daarmee erken dat die steunbasis van sy party ver-links is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy wou egter nie in die teenwoordigheid van die media die kwessie grondig verder bespreek nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die DA se navorsing dui daarop dat baie swart mense wat die DA begin steun het nou eerder vir die EFF gaan stem, volgens Botha.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 uitlating bevestig wat Praag reeds lank oor berig het, naamlik dat die DA linkser as die ANC is en agter die huidige vlaag swart opstande en geweld in Noordwes sit waar miljoene rande se skade reeds aangerig is oor &#8220;gebrekkige dienslewering&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Uiteindelik gaan die geweld oor werksgeleenthede in die staatsdiens, iets wat swart inwoners as hul enigste kaartjie na rykdom beskou, terwyl die DA voorgee dat dit oor &#8220;beter dienslewering&#8221; gaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Teuns Botha het gesprek gevoer\u00a0met onder meer prof. Willie Esterhuyse, filosoof en voorsitter van Barimor, en dr. Musa Shezi, voorsitter van die Groter Tygerberg-vennootskap.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cEk dink nie die regerende party was al ooit in so \u2019n dilemma soos nou nie,\u201d het Botha in ontkenning aan sy bewonderende en werklikheidsgestremde gehoor vertel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die eintlike dilemma is die van die DA wat ekstremsime aanwakker en uiteindelik net wit bates het om te oorhandig vir die verwagtinge wat hulle skep<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Van ver-links is die EFF en DA teen die ANC, en van links is die vakbonde om die ANC op ekstremistiese fronte te troef.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die tragedie is egter dat die ANC al hoe meer na &#8216;n &#8220;gematigde&#8221; en stabiele party lyk in vergelyking met die DA en EFF wat geweld en opstand aanmoedig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Botha het dit indirek erken en ges\u00ea die DA sal na die &#8220;middelgrond&#8221; van die ANC moet beweeg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 ontstellende werklikheid het oudergewoonte by die vergadering se aanwesiges verbygegaan wat reeds hul blindheid vir die gevolge van hul politieke besluite die afgelope 20 jaar gedemonstreer het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Botha het nietemin ges\u00ea hy is besorg daaroor dat die EFF met die \u201cradikaalste, onverantwoordelikste politikus\u201d, Julius Malema, as sy leier, die verkiesingsuitslag in Gauteng kan bepaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea dat die DA en die ANC na mekaar sal moet omsien.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Botha het nie kommentaar gelewer oor die DA se radikale en onverantwoordelike aanhitsing nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Wes-Kaapse onderleier van die DA, het Dinsdag aan sakelui in Bell\u00adville ges\u00ea\u00a0die EFF se kiesers kom van die DA. \u201cWeet julle die EFF het die meeste van sy kiesers van die DA getrek?\u201d het Teuns Botha ges\u00ea en daarmee erken dat die steunbasis van sy party ver-links is. Hy wou egter nie in die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=23719\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;EFF-kiesers kom van DA-aanhitsing oor dienslewering&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":23720,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50,11],"tags":[16409,227,7599,5380,10876,6685,16410,16411,16412],"class_list":["post-23719","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c33-hoofartikels","category-s7-menings","tag-aanhitsing","tag-anc","tag-da","tag-dienslewering","tag-eff","tag-julius-malema","tag-opstande-geweld","tag-teuns-botha","tag-wes-kaapse-onderleier-van-die-da"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23719","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=23719"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23719\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/23720"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=23719"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=23719"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=23719"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}