{"id":23700,"date":"2014-04-08T14:47:26","date_gmt":"2014-04-08T12:47:26","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=23700"},"modified":"2014-04-08T14:47:26","modified_gmt":"2014-04-08T12:47:26","slug":"navo-vsa-waarsku-rusland-om-nie-russe-in-oekraine-te-steun-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=23700","title":{"rendered":"NAVO, VSA waarsku Rusland om nie Russe in Oekra\u00efne te steun nie"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_23701\" aria-describedby=\"caption-attachment-23701\" style=\"width: 266px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/andersfog.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-23701\" alt=\"Rasmussen\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/andersfog.jpg\" width=\"266\" height=\"190\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-23701\" class=\"wp-caption-text\">Rasmussen<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Rusland het die Oekra\u00efne gewaarsku dat enige milit\u00eare optrede in die suide en ooste van die land tot &#8216;n burgeroorlog kan lei.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Russies-sprekende inwoners het Maandag onafhanklikheid van die Oekra\u00efne verklaar en staatsgeboue in verskeie stede in die ooste van die land oor die naweek beset.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die sekretaris-generaal van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie, Anders Fogh Rasmussen het op sy beurt gewaarsku dat daar ernstige gevolge vir die organisasie se betrekkinge met Rusland sal wees indien Rusland nie na NAVO se pype dans nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea dit sal &#8216;n &#8220;geskiedkundige fout&#8221; wees as Russiese inwoners nie deel van die Oekra\u00efne bly nie. Hy het bondgenote aangemoedig om meer wapentuig aan te koop.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Oekra\u00efne se marionet-regering het intussen Russies verbied asook Russiese TV-kanale.<\/p>\n<p>Rusland se geheime diens het intussen bevestig dat die berugte terroris, Dokoe Oemarof in 2014 gedood is. In die Noord-Kaukasus is honderde militante en hul ondersteuners in hegtenis geneem.<\/p>\n<p>Die hoof van die FBS, Alexander Bortnikof s\u00ea die Kaukasiese Emirate se terroristeleier is &#8220;geneutralisee&#8221; n\u00e1 &#8216;n &#8220;gevegsoperasie&#8221;.<\/p>\n<p>Tsjetsjeense Oemarof is deur Rusland, die VSA en die VN-Veiligheidsraad op &#8216;n swartlys geplaas vir terreurdade, ontvoering, kontrakmoord en ander ernstige misdade in die Russiese Federasie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\n<p style=\"text-align: justify;\">Rasmussen het &#8216;n beroep op Rusland gedoen om soldate van die grens met die Oekra\u00efne te &#8220;onttrek&#8221;. Rusland s\u00ea die aantal soldate by hul grensbasisse is nie meer as wat voorheen daar gestasioneer was nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Amerikaanse regering het die Russiese president, Wladimir Poetin, gewaarsku om nie in die oostelike deel van die Oekra\u00efne gehoor te gee aan onafhanklikheidsverklarings nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die regering in Ki\u00ebf s\u00ea die besetting van openbare geboue in die ooste van die land se nywerheidshartland is &#8216;n herhaling van die gebeure in die Krim.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die skiereiland het verlede maand oorweldigend gestem om deel te word van Rusland.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Withuiswoordvoerder, Jay Carney, s\u00ea indien inwoners dieselfde roete volg as in die Krim, sal dit &#8216;n ernstige &#8220;skending&#8221; wees. Hy het Poetin gevra om nie betrokke te raak nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VSA het verlede maand oproermakers in\u00a0die Oekra\u00efne\u00a0betaal om op inwoners en die polisie te skiet op Maidanplein in Ki\u00ebf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Deur chaos te saai, kon Amerika daarin slaag om die verkose regering mbv &#8216;n staatsgreep oor te neem.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Rusland het die Oekra\u00efne gewaarsku dat enige milit\u00eare optrede in die suide en ooste van die land tot &#8216;n burgeroorlog kan lei. Russies-sprekende inwoners het Maandag onafhanklikheid van die Oekra\u00efne verklaar en staatsgeboue in verskeie stede in die ooste van die land oor die naweek beset. Die sekretaris-generaal van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie, Anders Fogh Rasmussen &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=23700\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;NAVO, VSA waarsku Rusland om nie Russe in Oekra\u00efne te steun nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":23701,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[16402,5878,16037,2078,16401],"class_list":["post-23700","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-anders-fogh-rasmussen","tag-navo","tag-oekraine","tag-rusland","tag-sekretaris-generaal-van-die-noord-atlantiese-verdragsorganisasie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23700","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=23700"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23700\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/23701"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=23700"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=23700"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=23700"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}