{"id":23679,"date":"2014-04-08T10:53:22","date_gmt":"2014-04-08T08:53:22","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=23679"},"modified":"2014-04-08T10:53:22","modified_gmt":"2014-04-08T08:53:22","slug":"twee-polisie-beseer-in-verkiesingsonrus-by-bloemhof","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=23679","title":{"rendered":"Twee polisie beseer in verkiesingsonrus by Bloemhof"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/burningtyres.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-16337\" alt=\"burningtyres\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/burningtyres.jpg\" width=\"300\" height=\"168\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/burningtyres.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/08\/burningtyres-70x40.jpg 70w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a>In verkiesingsverwante onrus is twee polisielede en verskeie betogers beseer nadat honderde oproeriges met die polisie slaags geraak het naby Bloemhof.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die situasie is steeds gespanne en lede van die SAPD se openbare orde-eenheid poog om die situasie te kalmeer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Paaie in Boitumelong\u00a0buite Bloemhof in Noordwes is met klippe, beskadigde yskaste en brandende buitebande versper.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie is in die gebied ontplooi nadat oproermakers die huise van ANC-raadslede en die burgemeester van Lekwa-Temane-munisipalitiet aan die brand gesteek het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Oproeriges van Boitomelong \u00a0het die polisie wat tussenbeide wou tree om die brandstigting te stop daarna met klippe bestook. Ses huise is in die vlaag vandalisme afgebrand.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Betogers het ook `n polisievoertuig aangeval wat ontklaar geraak het.\u00a0Nog drie vragmotors is op die N12 aan die brand gesteek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die N12 wat deur die dorp loop is steeds versper met brandende buitebande en klippe. Die pad is steeds vir verkeer gesluit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Motoriste word aangeraai om alternatiewe roets te gebruik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verhoor van 16 van die 97 verdagtes wat aangekla word van openbare geweld en kwaadwillige saakbeskadiging is vir `n borgaansoek tot 11 April uitgestel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Skole\u00a0in Boitumelong\u00a0is vir die tweede dag ontwrig nadat oproerige inwoners hulle wegbly-aksie te midde van geweldadige betogings voorgesit het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die oproeriges eis dat die Lekwa-Temane-munisipale raad ontbind word weens die tekort van basiese dienslewering.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is nie bekend of die oproeriges die DA of EFF teen die ANC ondersteun nie. Die ANC het die oproeriges tot kalmte gemaan.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In verkiesingsverwante onrus is twee polisielede en verskeie betogers beseer nadat honderde oproeriges met die polisie slaags geraak het naby Bloemhof. Die situasie is steeds gespanne en lede van die SAPD se openbare orde-eenheid poog om die situasie te kalmeer. Paaie in Boitumelong\u00a0buite Bloemhof in Noordwes is met klippe, beskadigde yskaste en brandende buitebande versper. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=23679\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Twee polisie beseer in verkiesingsonrus by Bloemhof&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":16337,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[227,16367,7599,10876,1665,5593,5488,9007,14156],"class_list":["post-23679","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc","tag-bloemhof","tag-da","tag-eff","tag-geweld","tag-onrus","tag-oproer","tag-opstande","tag-verkiesing-2014"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23679","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=23679"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23679\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/16337"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=23679"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=23679"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=23679"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}