{"id":23663,"date":"2014-04-07T09:59:57","date_gmt":"2014-04-07T07:59:57","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=23663"},"modified":"2014-04-07T09:59:57","modified_gmt":"2014-04-07T07:59:57","slug":"duisende-ruk-op-in-ooste-van-oekraine-teen-besetters","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=23663","title":{"rendered":"Duisende ruk op in ooste van Oekra\u00efne teen besetters"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/donetsk.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-23664\" alt=\"donetsk\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/donetsk.jpg\" width=\"300\" height=\"168\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/donetsk.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/donetsk-70x40.jpg 70w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a>Duisende mense met Russiese vlae het Sondag die strate ingevaar in die die ooste van die Oekra\u00efne teen die vreemde besetting van die land.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit die vermoede versterk dat die selfaangestelde owerhede &#8211; wat in wese eintlik twee oligarge is wat hulself in Ki\u00ebf in beheer geplaas het &#8211; nie in &#8216;n houvas op die land het na hul onlangse staatsgreep nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die putsch-regering is uiters ongewild by die inwoners omdat hulle nie verkies is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Betogers in die stede van Donetsk, Lugansk, en Kharkov het Sondag staatskantore beset.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Donetsk het inwoners ook daarop aangedring dat &#8216;n onafhanklikheidsreferendum gehou word. Die meerderheid van die inwoners is Russiese sprekers.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Meer as 2000 mense het in die middel van Donetsk &#8216;n petisie geteken ter ondersteuning van die Berkut-beamptes. Hulle glo die beamptes word valslik beskuldig van die gebruik van vuurwapens teen die betogers tydens die Maidanpleinoproer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ooggetuies en mediese personeel by die lykshuis en hospitale het intussen bevestig dat lede van Berkut sowel as die betogers deur sluipskutters met dieselfde wapens gedood of gewond is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die deelnemers het &#8216;n beroep op die &#8220;onwettige junta in Ki\u00ebf&#8221; gedoen om politieke onderdrukking en vervolging van andersdenkendes te be\u00ebindig, het die ITAR-Tass-nuusagentskap berig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle eis dat hul reg om selfbeskikking gerespekteer word, en oefen druk uit sodat &#8216;n Krim-styl referendum oor onafhanklikheid van Oekra\u00efne gehou word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die betogers het Russiese nasionale vlae rondgeswaai, &#8220;Rusland! Rusland!&#8221;gedreunsing\u00a0en baniere opgehou wat aandring daarop dat die nuwe streeksgoewerneur van Donetsk bedank.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die streeksgoewerneur, Sergey Taruta, wat onlangs aangestel is deur Ki\u00ebf, moet uit, s\u00ea hulle.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Duisende mense met Russiese vlae het Sondag die strate ingevaar in die die ooste van die Oekra\u00efne teen die vreemde besetting van die land. Dit die vermoede versterk dat die selfaangestelde owerhede &#8211; wat in wese eintlik twee oligarge is wat hulself in Ki\u00ebf in beheer geplaas het &#8211; nie in &#8216;n houvas op die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=23663\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Duisende ruk op in ooste van Oekra\u00efne teen besetters&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":23664,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[16007,16388,16390,15283,16389,16037,16391,16392,16387,4784,8919],"class_list":["post-23663","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-die-krim","tag-donetsk","tag-kharkov","tag-kief","tag-lugansk","tag-oekraine","tag-onafhanklikheidsreferendum","tag-onwettige-junta-in-kief","tag-putsch","tag-selfbeskikking","tag-staatsgreep"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23663","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=23663"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23663\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/23664"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=23663"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=23663"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=23663"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}