{"id":23658,"date":"2014-04-07T09:23:19","date_gmt":"2014-04-07T07:23:19","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=23658"},"modified":"2014-04-07T09:26:37","modified_gmt":"2014-04-07T07:26:37","slug":"baie-diep-sein-kan-vermiste-vlug-mh370-onbereikbaar-maak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=23658","title":{"rendered":"Baie diep sein kan vermiste vlug MH370 &#8216;onbereikbaar&#8217; maak"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/mh3703.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-23659\" alt=\"mh3703\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/04\/mh3703.jpg\" width=\"259\" height=\"194\" \/><\/a>Die skepe wat op soek is na die vermiste vliegtuig van Malaysian Airlines het seine opgetel wat soortgelyk is aan di\u00e9 van &#8216;n \u201cswartkassie\u201d of vlugopnemer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die &#8220;ping&#8221; is glo 4,500 meter diep wat dit feitlik &#8220;onmoontlik&#8221; sal maak om na die oorblyfsels van die vliegtuig te kan soek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dis egter nie seker of die vlugopnemer behoort aan die Boeing 777 met 239 passasiers wat sedert 8 Maart vermis word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verdwyning van die vliegtuig bly &#8216;n raaisel, aangesien dit byna onmoontlik is weens gesofistikeerde tegnologie om sonder enige spoor weg te raak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Familielede van die passasiers is ontstoke omdat owerhede volgens hulle nie eerlik is oor die omstandighede rondom hoe die vliegtuig presies vermis geraak het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">China het reeds aangedui dat hulle nuwe satelliete in die lugruim sal instuur omdat die VSA nie betroubare inligting kon openbaar oor waar die vliegtuig kan wees nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vlug MH370 het naby die Amerikaanse milit\u00eare lugbasis in die Indiese Oseaan, Diego Gracia, soek geraak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar was &#8216;n span wetenskaplikes aan boord wat navorsing oor semi-geleiers gedoen het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Angus Houston, hoof van die Australiese agentskap wat die soektog namens die VSA hanteer, het Maandag ges\u00ea die seine is van die belowendste leidrade wat tot nog toe opgeduik het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit sal nietemin verskeie dae neem voordat vasgestel kan word of die seine wel afkomstig is van vlug MH370.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nege milit\u00eare en drie burgerlike vliegtuie asook 14 skepe sal die soektog voortsit.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die skepe wat op soek is na die vermiste vliegtuig van Malaysian Airlines het seine opgetel wat soortgelyk is aan di\u00e9 van &#8216;n \u201cswartkassie\u201d of vlugopnemer. Die &#8220;ping&#8221; is glo 4,500 meter diep wat dit feitlik &#8220;onmoontlik&#8221; sal maak om na die oorblyfsels van die vliegtuig te kan soek. Dis egter nie seker of die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=23658\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Baie diep sein kan vermiste vlug MH370 &#8216;onbereikbaar&#8217; maak&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":23659,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[16087,5311,16386,5794,16385,16250,2848],"class_list":["post-23658","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-boeing-777","tag-china","tag-diego-garcia","tag-indiese-oseaan","tag-malaysian-airlines","tag-vermiste-vliegtuig","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23658","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=23658"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23658\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/23659"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=23658"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=23658"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=23658"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}