{"id":23618,"date":"2014-04-04T08:41:48","date_gmt":"2014-04-04T06:41:48","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=23618"},"modified":"2014-04-04T08:41:48","modified_gmt":"2014-04-04T06:41:48","slug":"polisie-arresteer-boervrou-wat-terugskiet-op-plaasaanvallers","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=23618","title":{"rendered":"Polisie arresteer boervrou wat terugskiet op plaasaanvallers"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/plaasmoorde.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-23415\" alt=\"plaasmoorde\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/plaasmoorde-300x169.jpg\" width=\"300\" height=\"169\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/plaasmoorde-300x170.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/plaasmoorde-70x40.jpg 70w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/plaasmoorde.jpg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a>Die polisie het \u0149 wit boervrou wat op gewapende swart aanvallers geskiet het, in hegtenis geneem.\u00a0Sy het glo een van die verdagtes gewond.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die gesin is Woensdagaand omstreeks 21:00 by hul plaashuis deur drie swarte gewapende misdadigers aangeval. \u00a0Die jongste plaasaanval word verbind aan nog \u0149 aanval op \u0149 bejaarde egpaar sowat drie weke gelede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vrou het die gesin in hul plaashuis in Ugie in die Oos-Kaap probeer verdedig tydens die aanval waarin haar man en dogter geskiet is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die boer, sy vrou en hul tienerdogter was saam tuis toe die aanval plaasgevind het. Die aanvallers het eers aan die deur geklop en dit daarna oopgebreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nadat die pa en sy dogter geskiet is, het die vrou haar man se vuurwapen gegryp en op die aanvallers losgebrand.\u00a0\u00a0Die meisie is in die bors geskiet, en haar pa is in die been geskiet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie het n\u00e1 die voorval die vrou in hegtenis geneem omdat sy haar man se vuurwapen hanteer het. Sy is eers vrygelaat toe daar met regstappe teen die polisie gedreig is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die slagoffers het gebrekkige mediese sorg in Maclear ontvang, omdat \u0149 ambulans nie genoeg brandstof gehad het om hulle na die hospitaal in Queenstown te vervoer nie en geen dokter om na hulle om te sien nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die drie swart verdagtes is steeds nie in hegtenis geneem nie. Hulle het glo in &#8216;n wagtende taxi gevlug.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die boer en sy dogter is in &#8216;n ernstige toestand.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die polisie het \u0149 wit boervrou wat op gewapende swart aanvallers geskiet het, in hegtenis geneem.\u00a0Sy het glo een van die verdagtes gewond. Die gesin is Woensdagaand omstreeks 21:00 by hul plaashuis deur drie swarte gewapende misdadigers aangeval. \u00a0Die jongste plaasaanval word verbind aan nog \u0149 aanval op \u0149 bejaarde egpaar sowat drie weke gelede. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=23618\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Polisie arresteer boervrou wat terugskiet op plaasaanvallers&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":23415,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[16369,5572,7298,6336,5169,15460],"class_list":["post-23618","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-maclear","tag-oos-kaap","tag-plaasaanval","tag-plaasmoorde","tag-sapd","tag-ugie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23618","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=23618"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23618\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/23415"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=23618"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=23618"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=23618"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}