{"id":23597,"date":"2014-04-03T16:47:31","date_gmt":"2014-04-03T14:47:31","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=23597"},"modified":"2014-04-03T16:51:29","modified_gmt":"2014-04-03T14:51:29","slug":"gauteng-skuld-meer-as-halfmiljard-op-e-tol","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=23597","title":{"rendered":"Gauteng skuld meer as halfmiljard aan e-tol"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/masetol.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-21393\" alt=\"masetol\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/01\/masetol.jpg\" width=\"265\" height=\"190\" \/><\/a>Gauteng se motoriste skuld agterstallige e-tolgelde van meer as &#8216;n halfmiljard rand in die provinsie sedert die ongewilde e-tolstelsel op 3 Desember begin het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die minister van vervoer Dipuo Peters is minder as 10% betaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het op &#8216;n geskrewe vraag in die parlement geantwoord.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VPC is vir die invordering van die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap ( Sanral ) se agterstallige e-tolskuld verantwoordelik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vusi Mona van Sanral het ges\u00ea die R543.5 miljoen sluit beide di\u00e9 van motoriste met e-skyfies se agterstallige rekeninge in, asook di\u00e9 wat opgetel word deur die elektroniese hekke, maar nie geregistreer het vir die tolstelsel nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mona kon nie dadelik s\u00ea watter persentasie van Gauteng se motoriste tot dusver aangeteken het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Peters se antwoord op die vraag in die parlement is ook onthul dat &#8216;n bedrag van R54 735 638 [ BTW uitgesluit ] op die insameling van die skuld uitgegee is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie syfer sluit R32.8 miljoen posgeld en druk van fakture in, asook &#8216;n verdere R21.9 miljoen vir die insamelingsproses.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Bondgenootskap teen Stedelike Tol, OUTA, het die uitklaring deur die Johannesburgse metropolisie verwelkom dat onbetaalde e-tol rekeninge nie kan lei tot die weerhouding van voertuiglisensies, swak krediet of kriminele rekords nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die versekering is deur die direkteur van lisensi\u00ebring en vervolging, Gerrie Gerneke gegee.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Woordvoerder vir OUTA, John Clarke s\u00ea motoriste kan ook nie in hegtenis geneem word vir uitstaande e-tol rekeninge nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea die nie-betaling van e-tol rekeninge is nie &#8216;n verkeersoortreding wat kan lei tot die weerhouding van voertuiglisensies nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Gauteng se motoriste skuld agterstallige e-tolgelde van meer as &#8216;n halfmiljard rand in die provinsie sedert die ongewilde e-tolstelsel op 3 Desember begin het. Volgens die minister van vervoer Dipuo Peters is minder as 10% betaal. Sy het op &#8216;n geskrewe vraag in die parlement geantwoord. Die VPC is vir die invordering van die Suid-Afrikaanse &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=23597\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Gauteng skuld meer as halfmiljard aan e-tol&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":21393,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[16363,7913,12985,5337,12044,15319],"class_list":["post-23597","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-agterstallige-skuld","tag-dipuo-peters","tag-e-tol","tag-gauteng","tag-minister-van-vervoer","tag-suid-afrikaanse-nasionale-padagentskap-sanral"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23597","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=23597"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23597\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/21393"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=23597"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=23597"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=23597"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}