{"id":23477,"date":"2014-03-28T10:17:36","date_gmt":"2014-03-28T08:17:36","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=23477"},"modified":"2014-03-28T11:40:25","modified_gmt":"2014-03-28T09:40:25","slug":"ekonomiese-vooruitsigte-vir-suid-afrika-die-regte-gesprek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=23477","title":{"rendered":"Ekonomiese vooruitsigte vir Suid-Afrika, die regte gesprek"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/mexicoflag.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-23478\" alt=\"mexicoflag\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/mexicoflag-300x195.jpg\" width=\"300\" height=\"195\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/mexicoflag-300x195.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/mexicoflag.jpg 340w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a>Deur Johann Theron.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Heelwat gesprekke rondom ekonomie word in Suid-Afrika gevoer. Mens kan amper s\u00ea dis \u2019n soort sport. Neem nou die ekonome wat jaarliks die mees akkuraate voorspellings maak vir die Suid-Afrikaanse ekonomie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is nooit een ekonoom wat homself regtig onderskei van die ander nie, alhoewel daar baie interessante ekonome is en hulle meesleurende toesprake kan lewer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Na die ressesie het IHS Global se Europese ekonoom \u2019n toespraak gelewer oor \u2019n twee-spoed w\u00eareld waar die ontwikkelde lande ekonomies stadig is en ontwikkellende lande ekonomies vinnig groei. Maar nie al die ontwikkelende lande kry dit reg om vinnig te groei nie. Meksiko en Suid-Afrika is twee sulke gevalle.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vandeesweek het McKinsey se Globale Instituut \u2019n verslag oor Meksiko bekendgestel waarin hulle verwys na \u2019n twee-spoed Mexico.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vinnige Meksiko is die groot belangegroepe soos industrie\u00eb en buitelandse beleggers, terwyl die stadige Meksiko\u00a0die tradisionele groep bevat. Hierdie twee-spoed interne ekonomie affekteer die groeikoers van Meksiko\u00a0in die sin dat hulle sedert 1981 nooit \u2019n gemiddelde groeikoers van beter as 2.3% per jaar kon behaal nie. Dit beteken dat in 30 jaar van \u2019n moderne \u201coop ekonomie\u201d was basies geen vordering sigbaar nie. Dit klink mos amper soos Suid-Afrika?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is al bekend dat Suid-Afrika se Luthuli-huis produktiwiteit ignoreer en dit lyk of produktiwiteit in Meksiko\u00a0ook \u2019n probleem is. Volgens McKinsey het produktiwiteit in die industri\u00eble kompleks gegroei teen 5.8% terwyl dit in die tradisionele groep gedaal het met 6.5%. Algemene groei word dus gekanselleer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ooreenkoms tussen Meksiko Suid-Afrika is dat werknemers in die tradisionele groep verhoog (amper soos kader-ontplooiing in Suid-Afrika). Die verskil by ons is dat kaders slegs \u201cgoeie\u201d en hoogbetaalde werk kry en die gemene grond in Suid-Afrika is dat kader-ontplooiing produktiwiteit nie verhoog nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Net soos in Suid-Afrika s\u00ea die Sentralebank dat die groeikoers \u201cvolgende jaar\u201d 3.5% sal wees terwyl onafhanklike ekonome reeds argumenteer vir \u2019n 2% koers vir 2014. Dit is natuurlik geen verassing dat die IMF Meksiko\u00a0se bankwese wil uitbrei nie. In Suid-Afrika is ons klaar daar en kan ons reeds bewys dat meer banke &#8211; al is dit die mees kreatiewe bank ter w\u00eareld &#8211; niks help nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Waarnatoe nou?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">McKinsey se aanbeveling om die 3.5% te haal, is onder andere om die tradisionele groep meer \u201cformeel\u201d te maak sodat meer belasting ingevorder kan word. Suid-Afrika kan reeds getuig dat \u2019n goeie belastinggaarder wel meer belasting invorder, maar dit help ook nie vir produktiwiteit of groeikoers nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wat nou gemaak? Moet ons ander ekonome kry?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Een goeie voorstel is dat \u2019n vars, altruistiese politieke benadering nodig is en dat hierdie realistiese benadering mededingendheid as die eerste prioriteit moet stel, met inbegrip van die probleme wat Suid-Afrika met sy hulp-bronne het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Want dit is juis hierdie probleem wat die bestaande bestel (in SA sowel as\u00a0Meksiko), nie verstaan nie. Soos ons bekende ekonome reeds weet, is mededingendheid\u00a0\u2019n \u201cmaklike\u201d probleem en sal hulle voorspellings soveel meer raak en in die kol lyk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die alternatiewe ekonomiese uitsig vir Suid-Afrika is dat sy ekonomie op 20% van sy historiese maksima sal funksioneer, of swakker. Hier is dit dus werklik \u2019n geval van jou stem raak jou saak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Deur Johann Theron. Heelwat gesprekke rondom ekonomie word in Suid-Afrika gevoer. Mens kan amper s\u00ea dis \u2019n soort sport. Neem nou die ekonome wat jaarliks die mees akkuraate voorspellings maak vir die Suid-Afrikaanse ekonomie. Daar is nooit een ekonoom wat homself regtig onderskei van die ander nie, alhoewel daar baie interessante ekonome is en hulle [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":23478,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[67,10],"tags":[4822,16302,9979,16301,16303],"class_list":["post-23477","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c55-johann-theron","category-rubrieke","tag-ekonomie","tag-mededingendheid","tag-meksiko","tag-suid-afrikaanse-ekonomiese-groei","tag-tweespoed-ekonomie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23477","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=23477"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23477\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/23478"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=23477"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=23477"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=23477"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}