{"id":23439,"date":"2014-03-27T07:56:59","date_gmt":"2014-03-27T05:56:59","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=23439"},"modified":"2014-03-27T07:56:59","modified_gmt":"2014-03-27T05:56:59","slug":"operasie-red-derby-lewis-se-lewe-na-tweede-aanval","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=23439","title":{"rendered":"Operasie red Derby-Lewis se lewe na tweede aanval"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_23440\" aria-describedby=\"caption-attachment-23440\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/kgosi.png\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-23440\" alt=\"Kgosi Mampuru-gevangenis\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/kgosi-300x190.png\" width=\"300\" height=\"190\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/kgosi-300x190.png 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/kgosi.png 630w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-23440\" class=\"wp-caption-text\">Kgosi Mampuru-gevangenis<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Clive Derby-Lewis het \u0149 operasie ondergaan wat sy lewe gered het, nadat hy vir \u0149 tweede keer in die Kgosi Mampuru-Sentraal-gevangenis aangeval is, volgens sy regsverteenwoordiger Marius Coertze.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die departement van korrektiewe dienste (DKD) het Coertze se verklaring ontken en ges\u00ea Derby-Lewis (78) was slegs hospitaal toe vir \u0149 \u201croetine besoek\u201d.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die DKD s\u00ea die gevangene is se hospitaalbesoek hou nie verband met die aanval nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Coertze is Derby-Lewis Dinsdag na die teater gehaas nadat hy Sondag met \u0149 stuk glas in die rug gesteek is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie hospitaal het Dinsdag kort na middernag vir dr. Durand geskakel en hom versoek om na die hospitaal te kom. Dr. Durand het met sy aankoms hom [Derby-Lewis] ondersoek en gevind dat die steekwond wat hy Sondag in die tronk opgedoen het, sy long gepenetreer het. Mnr. Derby-Lewis het in sy eie bloed verstik en het dringende mediese bystand nodig gehad.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Coertze s\u00ea Derby-Lewis sou die aanval nie oorleef het sonder die nodige mediese ingryping nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Beamptes het Sondag slegs die wond met steke toegewerk en die gevangene teruggestuur na sy sel sonder &#8216;n mediese ondersoek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Coertze s\u00ea dit is baie duidelik dat die DKD onge\u00ebrg is oor Derby-Lewis se welstand. \u201cHy is in die tronk gehou sonder die nodige mediese sorg en kon maklik deur die nag gesterf het.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die DKD s\u00ea hulle dra geen kennis van die operasie wat Derby-Lewis ondergaan het nie. \u201cSover ons weet het sy tyd in die hospitaal niks te doen gehad het met die aanval nie,\u201d het Logan Maistry, woordvoerder van die DKD, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDit was \u0149 beplande besoek wat al \u0149 ruk terug geskeduleer is.\u201d Maistry s\u00ea Derby-Lewis het die &#8220;beste moontlike mediese sorg ontvang&#8221; na die aanval.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maistry het bevestig dat die polisie \u0149 strafregtelike saak in verband met die aanval ondersoek.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Clive Derby-Lewis het \u0149 operasie ondergaan wat sy lewe gered het, nadat hy vir \u0149 tweede keer in die Kgosi Mampuru-Sentraal-gevangenis aangeval is, volgens sy regsverteenwoordiger Marius Coertze. Die departement van korrektiewe dienste (DKD) het Coertze se verklaring ontken en ges\u00ea Derby-Lewis (78) was slegs hospitaal toe vir \u0149 \u201croetine besoek\u201d. Die DKD s\u00ea die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=23439\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Operasie red Derby-Lewis se lewe na tweede aanval&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":23440,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[10124,15752,16283,16284],"class_list":["post-23439","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-clive-derby-lewis","tag-kgosi-mampuru-gevangenis","tag-operasie","tag-tronkaanval"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23439","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=23439"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23439\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/23440"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=23439"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=23439"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=23439"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}