{"id":23391,"date":"2014-03-26T08:27:29","date_gmt":"2014-03-26T06:27:29","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=23391"},"modified":"2014-03-26T08:27:29","modified_gmt":"2014-03-26T06:27:29","slug":"sanw-in-kritieke-verval","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=23391","title":{"rendered":"SANW in &#8216;kritieke verval&#8217;"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_23400\" aria-describedby=\"caption-attachment-23400\" style=\"width: 259px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/sandf.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-23400\" alt=\"sandf\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/sandf.jpg\" width=\"259\" height=\"194\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-23400\" class=\"wp-caption-text\">&#8216;n Kritieke gebrek aan modernisering<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika se gewapende magte is volgens &#8216;n milit\u00eare strategie-oorsig in kritieke verval wat minstens &#8216;n dekade nodig sal h\u00ea om omgekeer te word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Reuters kan die agteruitgang in die land se verdedigingsvermo\u00eb &#8216;n invloed h\u00ea op alles van grensveiligheid tot handel- en vredessendings op die vasteland.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit kan ook beteken dat binnelandse veiligheid nie verseker is nie, maar die verslag is onheilspellend stil daaroor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika het op die oomblik soldate in die Demokratiese Republiek van die Kongo en Soedan, en sy skepe ondersteun anti-seerowerpogings naby die kus van Mosambiek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die Suid-Afrikaanse Verdedigingsoorsig van 2014 word ges\u00ea sulke ontplooiings word ook bedreig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die verslag is daar &#8216;n gebrek aan behoorlike ammunisie, verouderde milit\u00eare vragvliegtuie en uitgediende toerusting soos vragmotors.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die verslag word ook daarop gewys dat die gebrek aan fondse die modernisering van &#8216;n gewapende mag van 97.000 lede terughou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sonder meer geld, kan Pretoria se diplomatieke en kommersi\u00eble uitbreiding in Afrika misluk, waar die ou koloniale magte soos Frankryk, en &#8216;n nuwe een soos China teenwoordig is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar moet \u00f3f &#8216;n groter begrotingstoewysing of &#8216;n aansienlik afgeskaalde vlak van ambisie en toewyding wees,&#8221; lui die verslag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Massiewe beleggings in swaar wapenvermo\u00eb, asook die handhawing van vrede in ho\u00eb-risiko situasies moet oorweeg word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kenners het ges\u00ea dit beteken Suid-Afrika se aanvalshelikopters en tenks moet aandag geniet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit kan die milit\u00eare begroting na R74 miljard in 2030 van sowat R40 miljard in 2013 byna laat verdubbel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is gelykstaande aan sowat 1% van die BBP , &#8216;n verhouding ver onder ander ontwikkelde en ontwikkelende lande.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Milit\u00eare veiligheid benodig volgens die verslag die jaarlikse befondsing van R116 miljard of 3,3 % van die bruto binnelandse produk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Onder apartheid was Suid-Afrika het een van die mees gevreesde gewapende magte op die vasteland, maar die hele milit\u00eare kompleks het intussen in duie gestort na &#8216;n doelbewuste gesamentlike poging van die NP en ANC om dit tot niet te maak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ontplooiing van die Suid-Afrikaanse Weermag wat aan anti-seerowery-operasies naby die kus van Oos-Afrika deelneem, is intussen vir nog &#8216;n jaar verleng.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Altesaam 220 lede van die Weermag is aktief in die Mosambiekse en Tanzaniese gebiedswaters.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrika se gewapende magte is volgens &#8216;n milit\u00eare strategie-oorsig in kritieke verval wat minstens &#8216;n dekade nodig sal h\u00ea om omgekeer te word. Volgens Reuters kan die agteruitgang in die land se verdedigingsvermo\u00eb &#8216;n invloed h\u00ea op alles van grensveiligheid tot handel- en vredessendings op die vasteland. Dit kan ook beteken dat binnelandse veiligheid nie [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":23400,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[4112,227,10796,7928,16274,16275,16273,8635,6258,16276,6010],"class_list":["post-23391","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-afrika","tag-anc","tag-binnelandse-veiligheid","tag-drk","tag-grensveiligheid","tag-handel-en-vredessendings","tag-kritieke-verval","tag-np","tag-sanw","tag-suid-afrikaanse-verdedigingsoorsig-van-2014","tag-weermag"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23391","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=23391"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23391\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/23400"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=23391"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=23391"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=23391"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}