{"id":23366,"date":"2014-03-25T08:35:02","date_gmt":"2014-03-25T06:35:02","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=23366"},"modified":"2014-03-25T08:35:02","modified_gmt":"2014-03-25T06:35:02","slug":"anc-jeugliga-het-geen-voorneme-of-skuld-te-betaal-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=23366","title":{"rendered":"ANC-Jeugliga het geen voorneme of skuld te betaal nie"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_23367\" aria-describedby=\"caption-attachment-23367\" style=\"width: 252px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/ancyl.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-23367\" alt=\"ancyl\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/ancyl.jpg\" width=\"252\" height=\"200\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-23367\" class=\"wp-caption-text\">Die stem van die Jeugliga is stil<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die African National Congress se Jeugliga het Maandag geen voorneme gehad om sy skuld van meer as R15 miljoen te delg om &#8216;n finale bevel van likwidasie te vermy nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In plaas daarvan, het sy prokureurs in die Suid-Gautengse Hooggeregshof verklaar dat dit nie &#8216;n maatskappy is nie en dus nie gelikwideer kan word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Argumente in die saak is uitgestel tot Woensdag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Jeugliga is onder voorlopige likwidasie geplaas nadat Z2 Presentation aansoek gedoen het vir sy likwidasie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">ANCYL het versuim om R15 miljoen vir dienste wat verband hou met sy nasionale konferensie in Bloemfontein in 2008 te betaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ander krediteure het na vore gekom nadat die saak vir die eerste keer verlede jaar gehoor is in Junie, insluitend Palanquin Hospitality Management.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die liga sou na verwagting die skuld vereffen nadat dit hulle skenkings van simpatiseerders vroe\u00ebr vanjaar gevra het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die afwesigheid van die liga as &#8216;n wettige entiteit, sal die ANC die Mei 7 algemene verkiesing in die gesig staar sonder &#8216;n volle kontingent van betroubare voetsoldate om veldtogte te voer op grondvlak, veral onder jong swartes.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ten minste 2 miljoen jong mense sal vir die eerste keer hierdie jaar stem, &#8216;n beduidende blok kiesers tussen die ouderdomme van 18 en 39 jaar wat geregistreer is om te stem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoewel die liga se vennote in die Progressive Youth Alliance, die Jong Kommunistiese Liga en die Suid-Afrikaanse Studente Congress, nog beskikbaar is om jong mense te werf in die guns van die ANC, het hierdie organisasies voorheen &#8216;n mindere rol in die ANC se verkiesingsveldtogte gespeel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die 2009-verkiesing, het die liga onder sy destydse leier, Julius Malema, die ANC se verkiesingsboodskap in &#8216;n taal en op &#8216;n wyse aangebied wat maklik verstaanbaar was vir jong swartes.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle het met groot sukses steunwerwing in nagklubs en ander swart vermaakplekke gedoen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema, wat intussen uit die ANC geskors is, sal aan die verkiesings met sy nuwe party deelneem, die ekonomiese vryheidsvegters of EFF.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC se sekretaris-generaal Gwede Mantashe het aan die hof ges\u00ea in &#8216;n be\u00ebdigde verklaring dat selfs indien die likwidasie-aansoek slaag, die liga geen bates het wat verkoop kan word om die skuld af te betaal nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maandag, het die regsgeleerde vir die jeugliga , John Peter SC , aangevoer dat die hof die liga behandel het as &#8216;n maatskappy wat vir wins bestaan in sy voorlopige likwidasiebevel, terwyl dit nie die geval is nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die African National Congress se Jeugliga het Maandag geen voorneme gehad om sy skuld van meer as R15 miljoen te delg om &#8216;n finale bevel van likwidasie te vermy nie. In plaas daarvan, het sy prokureurs in die Suid-Gautengse Hooggeregshof verklaar dat dit nie &#8216;n maatskappy is nie en dus nie gelikwideer kan word nie. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=23366\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ANC-Jeugliga het geen voorneme of skuld te betaal nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":23367,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[227,6957,7163,10876,6685,16256,7734],"class_list":["post-23366","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc","tag-anc-jeugliga","tag-ancyl","tag-eff","tag-julius-malema","tag-likwidasie","tag-skuld"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23366","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=23366"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23366\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/23367"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=23366"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=23366"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=23366"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}