{"id":23266,"date":"2014-03-20T12:51:52","date_gmt":"2014-03-20T10:51:52","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=23266"},"modified":"2014-03-20T12:52:39","modified_gmt":"2014-03-20T10:52:39","slug":"front-nasionaal-teen-kovsie-transformasie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=23266","title":{"rendered":"Front Nasionaal teen Kovsie-&#8216;transformasie&#8217;"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_23267\" aria-describedby=\"caption-attachment-23267\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/anell_fourie.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-23267\" alt=\"Anell Fourie\" src=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/anell_fourie-300x208.jpg\" width=\"300\" height=\"208\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/anell_fourie-300x208.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/anell_fourie.jpg 415w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-23267\" class=\"wp-caption-text\">Anell Fourie<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die regering van SA en die Grondwet maak voorsiening vir die inagneming en die bestaansreg van elke etniese groep en volk binne die grense van Suid-Afrika. Die uitbuiting van die blanke Afrikaanssprekende blyk nou weer uit die gedrag van die UV se koshuisbestuur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Anell Fourie, woordvoerder vir onderwys van <a href=\"http:\/\/frontnasionaal.com\">Front Nasionaal<\/a>, &#8220;ontstaan tradisie en kultuur spontaan vanuit gemeenskappe met dieselfde denkwyses en doelstellings en word sodanig gevestig. Om \u2018n kunsmatig herskepte \u201cnuwe\u201d tradisie of kultuur af te dwing, is om &#8216;n situasie te skep waar &#8216;n kultuur benadeel word ten gunste van twyfelagtige ideologiese oogmerke. Saam met die vernietiging van tradisie in die opvoedkundige konteks, gaan onvermydelik ook die verval van dissipline en respek.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Front Nasionaal voel dat die verwysing na studente wat tydens &#8216;n vergadering nie na die rektor geluister het nie, &#8216;n duidelike bewys is dat die huidige rektor, as gevolg van sy vorige uitlatings en blatante rassisme en weersin in Afrikaners bloot nie meer die die respek van sy studente afdwing nie. D\u00edt, opsigself, is reeds rede tot groot kommer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">FN wil hom uitspreek en sy duidelike afkeer bekendmaak van die huidige sogenaamde &#8216;transformasie&#8217; wat in die <a title=\"Kovsies nou \u2018n \u2018Nazi- of kommunistiese heropvoedingskamp\u2019\" href=\"http:\/\/praag.co.za\/?p=23215\">JBM Hertzog-koshuis<\/a> plaasvind. Hertzog se noue, historiese verbintenis met Vrystaatse tradisies is veel meer as \u2018n eeu oud en is verhewe bo rassepolitiek en eiewaan. Om sy naam dus van die koshuis te verwyder, verteenwoordig kulturele en opvoedkundige vandalisme.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Me. Fourie het verder gevra: &#8220;Waarom moet daar selfs sportgedenkwaardighede van &#8216;n vorige koshuisinwoner verwyder word? Dit is betreurenswaardig dat sulke blyke van vorige prestasie nie verder vertoon mag word nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar word tans ook fisieke geweld op ongekende skaal teen Afrikanerplaasboere en -stedelinge gepleeg, veel meer as wat tot die onlangse afstigting van die Krim vanaf die Oekra\u00efne gelei het. Volgens Fourie, behels &#8220;die moord op &#8216;n volk en &#8216;n groepering meer as bloot die ontneming van lewens; dit behels ook die ontkenning en ontneming van &#8216;n eie tradisie, taal en kultuur. Hierteen is ons ten sterkste gekant.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die regering van SA en die Grondwet maak voorsiening vir die inagneming en die bestaansreg van elke etniese groep en volk binne die grense van Suid-Afrika. Die uitbuiting van die blanke Afrikaanssprekende blyk nou weer uit die gedrag van die UV se koshuisbestuur. Volgens Anell Fourie, woordvoerder vir onderwys van Front Nasionaal, &#8220;ontstaan tradisie en &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=23266\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Front Nasionaal teen Kovsie-&#8216;transformasie&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":23267,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[15418,15414,4975,6120,4817,4835],"class_list":["post-23266","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-anell-fourie","tag-front-nasionaal","tag-kovsies","tag-kultuur","tag-onderwys","tag-transformasie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23266","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=23266"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23266\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/23267"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=23266"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=23266"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=23266"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}