{"id":23238,"date":"2014-03-20T07:37:44","date_gmt":"2014-03-20T05:37:44","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=23238"},"modified":"2014-03-20T07:50:57","modified_gmt":"2014-03-20T05:50:57","slug":"nkandla-die-ware-skuldiges","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=23238","title":{"rendered":"Nkandla: Die ware skuldiges"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-family: Arial; font-size: small;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/delport_manfred_600.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-15429\" alt=\"delport_manfred_600\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/delport_manfred_600-300x245.jpg\" width=\"300\" height=\"245\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/delport_manfred_600-300x245.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/delport_manfred_600.jpg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a><\/span><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/delport_manfred_600.jpg\"><em>deur Manfred Delport<\/em><\/a><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">[followbutton username=&#8217;ManfredDelport&#8217; count=&#8217;true&#8217; lang=&#8217;en&#8217; theme=&#8217;light&#8217;]<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volg Manfred op <a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/manfred.delport\" target=\"_blank\">Facebook<\/a>.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die eentonige verslaggewing oor die nimmereindigende kruisondervraging van advokaat Barry Roux in die Oscar Pistorius-verhoor gaan vir \u2018n dag of twee vervang word met \u2018n reaksie op die Nkandla-verslag deur die Openbare Beskermer, adv Thuli Madonsela.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 reaksie gaan voorspelbaar wees: Verontwaardiging oor die skokkende vermorsing van miljoene van ons, die belastingbetalers, se geld. Meeste koerante gaan aandring dat president Zuma moet bedank. Die DA het reeds te kenne gegee dat hy gaan aandring daarop dat die parlement die president moet ontslaan. Daar sal ook diegene wees wat toenemend begin dink dat, om belasting te betaal, die ekwivalent is daarvan om vir \u2018n longkankerlyer nog sigarette te koop, en dat belastingontduiking eintlik \u2018n morele plig is, as jy korrupsie wil stuit. Sonder belastingbetalers se geld kan daar immers geen Nkandla of ander korrupsie wees nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Selfs die mees liggewig-Naarperskader, wat \u2018n redakteurspos beklee by een van hulle krimpende publikasies, sal egter sekerlik besef dat dit allermins is wat gaan gebeur. N\u00e1 die verkiesing van 7 Mei sal Zuma steeds die president wees. Geen kabinetsminister sal afgedank word nie. Daar sal miskien \u2018n paar amptenare op \u2018n laer vlak wees wat in die moeilikheid sal kom; verkieslik \u2018n paar wittes soos wat met die Gupta-landing op LMB Waterkloof gebeur het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is weliswaar \u2018n paar vrae wat agv politieke korrektheid en kruiperigheid ni\u00e9 in die pers gevra gaan word nie. En van hierdie vrae is: Wat is die doel van \u2018n amp soos die Openbare Beskermer s\u2019n? Goed, sy het aanbevelings gemaak, maar dit is vir alle praktiese doeleindes onafdwingbaar, as gevolg van die ANC se oorweldigende meerderheid.<\/p>\n<figure id=\"attachment_23240\" aria-describedby=\"caption-attachment-23240\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignright\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/NKANDLA_1.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-23240 \" alt=\"Die Nkandla-nedersetting wat Zuma laat bou het\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/NKANDLA_1-300x228.jpg\" width=\"300\" height=\"228\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/NKANDLA_1-300x228.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/NKANDLA_1.jpg 735w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-23240\" class=\"wp-caption-text\">Die Nkandla-nedersetting wat Zuma laat bou het<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Tweede vraagstuk, wat geen NSA-lofsinger of kruiperkaner sal durf vra nie, is wat van Pienk Frikkie se sogenaamde wigte en teenwigte geword het. Waar is jou teenwig wat my, die belastingbetaler, beskerm teen die blatante plundery van my belastingbydraes, meneer De Klerk? Wie gaan aan die pen ry daarvoor? Hoe gemaak as die politici bloot net die regbank en die Openbare Beskermer ignoreer, soos Zuma al vir jare maak?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is veral die laaste vraag wat geen NSA-lofsanger sal durf opper nie, maar die antwoord op daardie vraag is eintlik die grondoorsaak van Nkandla, asook die res van die miljarde wat volgens die ouditeur-generaal geplunder word. Politici in Afrika beskou hulself as bo die wet verhewe; hulle bou vir hul kinders amfiteaters en swembaddens met belastinggeld, omdat hulle weet hulle kan daarmee wegkom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nkandla is dus nie net Zuma en sy binnekring se skuld nie. Die skuld vir Nkandla l\u00ea voor die deur van die sowat 12 miljoen kiesers wat in 2009 vir die ANC gestem het. Ek moet bieg dat ek nie eens die psige van hierdie kiesers probeer verstaan nie. Laat ek dus nie spekuleer of hulle a) nie die verstandelike kapasiteit het om tussen reg en verkeerd te onderskei nie, of b) die plunder van belastinggeld nie in hulle kultuur as verkeerd beskou nie. Die punt is dat Nkandla gebou is omdat die ANC weet dat hierdie einste stemvee weer vir hom gaan stem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Anders as wat Pienk Frikkie hom probeer verbeel, staan die enigste effektiewe wig en teenwig vir \u2018n politikus bekend as vrees. Vrees dat hy by die stembus verslaan sal word. Toe Richard Nixon betrap is agv Watergate, het die Republikeine besef dat Nixon sou moes bedank, want anders sou die Republikeine vir \u2018n lang tyd onverkiesbaar gewees het. Hulle het ook inderdaad die verkiesing in 1976 agv Nixon verloor. Hierdie vrees ontbreek by die ANC. Elke kabinetsminister kan vir homself n\u00f3g \u2018n Nkandla bou (en met R250 miljoen sal ek terloops darem waaragtig \u2018n meer skouspelagtige woning as die lelike rondawels by Nkandla vir myself gebou het), en daardie twaalf miljoen stemvee sal steeds vir die ANC stem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Eintlik kan ons, diegene wat belasting betaal, en wat besteel word, nie eens regtig die vinger wys na die onverklaarbare optrede van die ANC se stemvee nie. Dit is eintlik ons eie skuld. Daar was oordadige getuienis van noord van ons grense oor wat in sogenaamde Afrika-demokrasie\u00eb n\u00e1 Oehoeroe gebeur. Nietemin het \u2018n meerderheid van blanke kiesers in 1992 ons ore uitgeleen aan die pers se propaganda en die Nasionale Party se leuens, en ja gestem. Vandag nog is daar \u2018n meerderheid blanke kiesers wat liggelowig genoeg is om te glo dat hetsy die toenemend-swart DA, hetsy \u2018n MDC in Zimbabwe, \u2018n beter regering as die ANC of Zanu-PF sou wees. Daar is steeds diegene wat nie dekades se lesse oor sogenaamde demokrasie in Afrika, ter harte geneem het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As jy iemand wil verkwalik vir Nkandla, meneer die meerderheid blankes, is daardie gesig in jou spie\u00ebl \u2018n goeie beginpunt.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>deur Manfred Delport [followbutton username=&#8217;ManfredDelport&#8217; count=&#8217;true&#8217; lang=&#8217;en&#8217; theme=&#8217;light&#8217;] Volg Manfred op Facebook. Die eentonige verslaggewing oor die nimmereindigende kruisondervraging van advokaat Barry Roux in die Oscar Pistorius-verhoor gaan vir \u2018n dag of twee vervang word met \u2018n reaksie op die Nkandla-verslag deur die Openbare Beskermer, adv Thuli Madonsela. Di\u00e9 reaksie gaan voorspelbaar wees: Verontwaardiging oor [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":23240,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[150,10],"tags":[5631,10605,7129,16211,10785,321],"class_list":["post-23238","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c162-manfred-delport","category-rubrieke","tag-fw-de-klerk","tag-guptas","tag-nkandla","tag-richard-nixon","tag-thuli-madonsela","tag-zuma"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23238","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=23238"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23238\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/23240"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=23238"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=23238"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=23238"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}