{"id":23222,"date":"2014-03-19T08:42:33","date_gmt":"2014-03-19T06:42:33","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=23222"},"modified":"2014-03-19T09:01:56","modified_gmt":"2014-03-19T07:01:56","slug":"madonsela-lei-die-grondgrypers-teen-zoeloes","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=23222","title":{"rendered":"Madonsela lei die grondgrypers teen Zoeloes"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_23224\" aria-describedby=\"caption-attachment-23224\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/mashatile.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-23224\" alt=\"Paul Mashatile\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/mashatile-300x180.jpg\" width=\"300\" height=\"180\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/mashatile-300x180.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/mashatile.jpg 465w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-23224\" class=\"wp-caption-text\">Paul Mashatile<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Openbare Beskermer, Thuli Mandonsela, het in die jongste skermutseling oor lukratiewe regeringsposte ges\u00ea daar is &#8220;georkestreerde pogings&#8221; om die integriteit van haar kantoor onder verdenking te bring.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Madonsela, die Britte se liefling, is tans besig met &#8216;n suiweringsveldtog teen president Zuma se vertrouelinge in aanloop tot die verkiesing.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verskoning wat die OB gebruik is dat daar te veel &#8220;korrupsie&#8221; bestaan. Die korrupsie in die ANC is egter vanaf 1994 tasbaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is bekend dat Madonsela ook nie ondersoeke teen haar eie ondersteuners van die anti-Zuma-faksie onder leiding van die minister van kuns en kultuur, Paul Mashatile, onderneem nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Regeringsamptenare wat skuldig is aan korrupsie moet summier afgedank word, het Mashatile vroe\u00ebr ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mashatile het self al miljarde op &#8220;kultuurfunksies&#8221; verkwis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cOns moet korrupsie uitroei. Ons moet nie na altwee kante van die storie kyk wanneer mense van ons openbare hulpbronne steel nie,\u201d het Mashatile tydens \u2018n paneelbespreking deur die Swart Bestuursforum in Johannesburg ges\u00ea verlede jaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cOns moet hulle afdank sodat daardie hulpbronne gebruik kan word waarvoor dit bedoel is.\u201d Hy\u00a0het bygevoeg dat die gebrek aan herverdeling van grond die groot probleem is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cSwart mense geniet steeds nie die besit van grond nie. Dit is \u2018n probleem.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Madonsela het Dinsdag teen Pansy Tlakula van die OVK te velde getrek oor &#8216;n &#8220;onre\u00eblmatige&#8221; huurkontrak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Madonsela se jongste verklaring is gerig teen die minister van Visserye, Tina Joemat Petterson, se besluit om die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria te vra om Madonsela se verdoemende verslag te hersien.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die verslag het die Minister belastingbetalers se geld verkwis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Madonsela s\u00ea die korrekte prosedure sou wees vir Joemat- Petterson om die kwessie na president Jacob Zuma te verwys en te wag totdat hy daaroor besin het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Openbare Beskermer stel vandag ook haar verslag oor veiligheidsopgraderings by Nklandla bekend.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die grondgrypers onder leiding van Madonsela wil toenemende politieke druk op die Zoeloe-faksie plaas deur klagtes oor net sekere politieke figure se korrupsie te belig en te sorg dat daar geen ondersoeke teen hul eie faksie onderneem word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Naspers en RSG herhaal klakkeloos en blindelings die propaganda waarvan die uiteindelike doelwit grondgryp is, sonder om hul lesers en luisteraars oor die agtergrond in te lig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Vryheidsfront Plus, die PAC, COPE en IVP het die regering gevra om die bevindinge van die Openbare Beskermer oor die veiligheidsopgradering by Nkandla te respekteer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Corne Mulder van die VF+ s\u00ea die regerende party ondermyn Hoofstuk 9-instellings waarvan die Openbare Beskermer en die Menseregtekommissie deel vorm.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Openbare Beskermer, Thuli Mandonsela, het in die jongste skermutseling oor lukratiewe regeringsposte ges\u00ea daar is &#8220;georkestreerde pogings&#8221; om die integriteit van haar kantoor onder verdenking te bring. Madonsela, die Britte se liefling, is tans besig met &#8216;n suiweringsveldtog teen president Zuma se vertrouelinge in aanloop tot die verkiesing. Die verskoning wat die OB gebruik [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":23224,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[11422,2300,15244,7129,7251,11922,16206],"class_list":["post-23222","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-grondgryp","tag-korrupsie","tag-madonsela","tag-nkandla","tag-openbare-beskermer","tag-ovk","tag-zoeloe-faksie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23222","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=23222"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23222\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/23224"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=23222"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=23222"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=23222"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}