{"id":23216,"date":"2014-03-19T07:59:48","date_gmt":"2014-03-19T05:59:48","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=23216"},"modified":"2014-03-19T07:59:48","modified_gmt":"2014-03-19T05:59:48","slug":"merkel-rusland-is-steeds-lid-van-die-g8","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=23216","title":{"rendered":"Merkel: Rusland is steeds lid van die G8"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_23219\" aria-describedby=\"caption-attachment-23219\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/FedericaMogherini.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-23219\" alt=\"Federica Mogherini\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/FedericaMogherini-300x156.jpg\" width=\"300\" height=\"156\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/FedericaMogherini-300x156.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/FedericaMogherini.jpg 311w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-23219\" class=\"wp-caption-text\">Federica Mogherini<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">N\u00e1 die ondertekening van &#8216;n ooreenkoms rakende die toetrede van die Krim tot Rusland, bly die Russiese Federasie nog &#8216;n lid van die G8, het die Duitse kanselier Angela Merkel Dinsdag ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Duitsland, Itali\u00eb en Frankryk het behoorlik geskarrel om die skade van vroe\u00ebre anti-Russiese mediaverklarings oor samewerking tussen ge\u00efndustrialiseerde lande te beperk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Al wat tans gebeur is die opskorting van die voorbereidings deur Westerse lande om die G8 -beraad in Sochi te hou in Junie, het Merkel benadruk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Behalwe dit is geen verdere besluite geneem nie,&#8221; het die Duitse kanselier ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Merkel het bygevoeg dat wat die G8 betref, &#8220;is daar niks verder [gevorder] nie&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen het Itali\u00eb se minister van buitelandse sake Federica Mogherini het ook beklemtoon dat &#8220;die G8-formaat nie afgeskaf is nie&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;In die afgelope dae, het vennote uit die groot sewe reeds die besluit geneem het om deelname\u00a0op te skort in die voorbereiding van die G8-beraad in Sochi. Maar dit verwys na werk in die groot agt-formaat, maar nie na die afskaffing van die formaat self nie,&#8221; het Mogherini ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het beklemtoon dat &#8220;pogings aangewend word om hierdie formaat te bevestig&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die hoof van die Italiaanse diplomatieke diens het ook ges\u00ea dat &#8216;n opsie bespreek bespreek is om honderde Europese waarnemers op &#8216;n OSCE-missie te stuur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vroe\u00ebr, het die Franse Minister van Buitelandse Sake Laurent Fabius verklaar dat Westerse lande ooreengekom het om Rusland se deelname aan die G8 op te skort.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Fabius het tydens &#8216;n onderhoud met die radiostasie Europe1 ges\u00ea: &#8221; Al sewe voorste w\u00eareldmagte het besluit om Rusland se lidmaatskap op te skort.&#8217;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Franse minister van buitelandse sake se opruiende uitspraak is kort daarna heftig deur\u00a0Franse ministerie van buitelandse sake se woordvoerder Romain Nadal ontken.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Rusland bly &#8216;n lid van die G8 het Nadal ges\u00ea. Volgens Nadal het Frankryk geen planne om sy wapenkontrak met Rusland vir die verskaffing van die Mistral-klas skepe te kanselleer nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nadal het naarstiglik die uitspraak probeer kwalifiseer en ges\u00ea Fabius het\u00a0net melding gemaak van &#8216;n gesamentlike besluit oor die skorsing van die voorbereidings vir die organisasie se beraad wat in Sochi gehou moet word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nadal het beklemtoon dat die status van die kontrak vir die lewering van die Mistral-klas skepe na Rusland absoluut nie in gedrang is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op 17 Maart egter, het die Franse minister van buitelandse sake Laurent Fabius gewaarsku dat Parys kan die kontrak vir die lewering van die Mistral sal kanselleer na Rusland in geval sy beleid teenoor die Oekra\u00efne nie verander nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vandag het die Franse ministerie van buitelandse weereens teruggekrabbel. &#8220;Wat ons eintlik bedoel is net die opskorting van die kontrak en niks anders nie. Ons is vasbeslote om te doen wat moontlik is om dit te verhoed dat dit gebeur.&#8221; het Nadal by &#8216;n inligtingsessie ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nadal het beklemtoon dat net &#8220;die derde vlak van sanksies daarby bedoel word&#8221;, en dat die situasie nog nie sover gegaan het dat dit oorweeg word nie. Die Franse regering het hul uitnodiging aan president Poetin om Parys te besoek, herhaal.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>N\u00e1 die ondertekening van &#8216;n ooreenkoms rakende die toetrede van die Krim tot Rusland, bly die Russiese Federasie nog &#8216;n lid van die G8, het die Duitse kanselier Angela Merkel Dinsdag ges\u00ea. Duitsland, Itali\u00eb en Frankryk het behoorlik geskarrel om die skade van vroe\u00ebre anti-Russiese mediaverklarings oor samewerking tussen ge\u00efndustrialiseerde lande te beperk. Al wat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=23216\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Merkel: Rusland is steeds lid van die G8&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":23219,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5761,5227,16204,1093,16201,10137,7546,16203,2078,16202],"class_list":["post-23216","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-angela-merkel","tag-duitsland","tag-federica-mogherini","tag-frankryk","tag-g7","tag-g8","tag-italie","tag-mistral-klas-skepe","tag-rusland","tag-sochi"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23216","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=23216"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23216\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/23219"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=23216"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=23216"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=23216"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}