{"id":23215,"date":"2014-03-19T07:30:35","date_gmt":"2014-03-19T05:30:35","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=23215"},"modified":"2014-09-21T02:23:30","modified_gmt":"2014-09-21T00:23:30","slug":"kovsies-nou-n-nazi-of-kommunistiese-heropvoedingskamp","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=23215","title":{"rendered":"Kovsies nou &#8216;n &#8216;Nazi- of kommunistiese heropvoedingskamp&#8217;"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_23217\" aria-describedby=\"caption-attachment-23217\" style=\"width: 243px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/jansen_j.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-23217\" src=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/jansen_j-243x300.jpg\" alt=\"Jonathan Janse, 'F\u00fchrer van Kovsies wat net soveel eerbied soos Jesus Christus verdien'\" width=\"243\" height=\"300\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/jansen_j-243x300.jpg 243w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/jansen_j.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 243px) 85vw, 243px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-23217\" class=\"wp-caption-text\">Jonathan Jansen, &#8216;F\u00fchrer van Kovsies wat net soveel eerbied soos Jesus Christus verdien. &#8220;Die Universiteit van die Vrystaat, en veral die koshuise, is in &#8216;n heropvoedingskamp van die Nazi- of kommunistiese tipe verander.&#8221; S\u00f3 s\u00ea &#8216;n derdejaarstudent op die kampus wat uit vrees vir viktimisering naamloos wil bly.<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nog &#8216;n koshuis op die kampus, JBM Hertzog, is in Februarie gesluit en studente is van alternatiewe akkomodasie voorsien ten einde hulle in heropvoedings- en breinspoelingsprogramme te plaas. Die studentedekaan van die universiteit, Rudi Buys, &#8216;n radikale NG-predikant wat van Stellenbosch afkomstig is, het die rektor Jonathan Jansen met Jesus Christus vergelyk en ges\u00ea dat die staat die waardes van kinders moet bepaal en nie hul ouers nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In &#8216;n video-opname wat deur Die Volksblad gemaak is, betreur Buys die feit dat ouers en familie steeds invloed op studente uitoefen wat veroorsaak dat hulle in Afrikaans wil studeer en die Afrikaanse kultuur en tradisies op die kampus wil handhaaf. Jonathan Jansen en Buys is volgens mediaberigte fanaties daaroor &#8220;om die universiteit van sy Afrikaanse en wit geskiedenis te stroop&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">JBM Hertzog-koshus se naam gaan blykbaar verander word na di\u00e9 van die swartmagaktivis, Steve Biko. Dis veral Hertzog se standpunt ten gunste van Afrikaans as amptelike taal van Suid-Afrika wat aanstoot gee. Rudi Buys en Jonathan Jansen bevorder aktief Engfrikaans en Kaaps op die kampus. Buys het byvoorbeeld die Engelse woord &#8220;ultimate&#8221; gebruik om sowel Jesus as Jonathan Jansen mee te beskryf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Studente van JBM Hertzog word geteiken omdat hulle nie na Jonathan Jansen met die nodige pi\u00ebteit, agting en eerbied opsien nie. &#8220;Jonathan Jansen is die F\u00fchrer op die kampus en jy moet op jou knie\u00eb val en hom aanbid oral waar hy gaan,&#8221; het &#8216;n inwoner van JBM Hertzog ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As straf omdat studente blykbaar by een geleentheid verlede jaar nie na Jansen &#8220;soos na Jesus&#8221; geluister het nie, is alle gedenkwaardighede en Afrikaanse simbole uit die koshuis verwyder, selfs Springbokrugbytruie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Rudi Buys is aangehaal waar hy ges\u00ea het:<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cN\u00e1 \u2019n voorval verlede jaar het ek en prof. (Jonathan) Jansen en nog \u2019n paar van die senior bestuur van die UV met die inwoners gaan praat. Ek het gesien hulle luister nie vir prof. Jansen nie, toe staan ek op en s\u00ea: \u2018Ek is \u2019n Christen. As ek in die kerk is, is Jesus Christus die stem wat s\u00ea dis hoe dit is. As hy praat luister ek, hy is die <em>ultimate<\/em>\u2019.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cToe s\u00ea ek: \u2018As jy by \u2019n universiteit is en die rektor roep jou vir \u2019n vergadering, die top-persoon by die universiteit, en jy luister nie, dan is dit soos ek, wat in my geloofstradisie, s\u00ea ek luister nie na Jesus nie.\u2019 Dis wat ek ges\u00ea het. Ek het eintlik \u2019n belydenis gemaak oor my eie geloof!\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die woordvoerder van die UV, Lacea Loader, het verklaar dat heropvoeding by die koshuis nodig geraak het, ook vanwe\u00eb &#8220;ongerymdhede met eerstejaarsontgroening&#8221;. Die eufemisme wat die universiteit vir heropvoeding gebruik, is &#8220;dinkskrums&#8221;. Sy s\u00ea: \u00a0\u201cDit sluit onder meer in dat studente aan dinkskrums moet deelneem om die waardes van die koshuisgemeenskap te heroorweeg en elke tradisie en simbool daaraan te meet, insluitend die naam.\u201d<\/p>\n<p><iframe loading=\"lazy\" src=\"\/\/www.youtube.com\/embed\/vXDjOduzApw\" width=\"560\" height=\"315\" frameborder=\"0\" allowfullscreen=\"allowfullscreen\"><\/iframe><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tydens sy video-onderhoude met Die Volksblad het Rudi Buys verder verklaar dat Amerikaanse metodes van heropvoeding soos dit by Harvard en elders gebruik word, by die UV toegepas sal word. Sulke metodes is daarop gerig om witskuld en &#8216;n gevoel van minderwaardigheid by blanke studente te vestig sodat hulle anti-wit diskriminasie en swart-op-wit geweld met gelatendheid sal aanvaar as &#8220;iets wat hulle en hul ouers verdien&#8221;.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nog &#8216;n koshuis op die kampus, JBM Hertzog, is in Februarie gesluit en studente is van alternatiewe akkomodasie voorsien ten einde hulle in heropvoedings- en breinspoelingsprogramme te plaas. Die studentedekaan van die universiteit, Rudi Buys, &#8216;n radikale NG-predikant wat van Stellenbosch afkomstig is, het die rektor Jonathan Jansen met Jesus Christus vergelyk en ges\u00ea dat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=23215\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kovsies nou &#8216;n &#8216;Nazi- of kommunistiese heropvoedingskamp&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[167,5012,16200,16199,4892,16198],"class_list":["post-23215","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-afrikaans","tag-breinspoeling","tag-heropvoeding","tag-jbm-hertzog","tag-jonathan-jansen","tag-rudi-buys"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23215","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=23215"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23215\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=23215"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=23215"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=23215"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}