{"id":23067,"date":"2014-03-13T11:12:42","date_gmt":"2014-03-13T09:12:42","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=23067"},"modified":"2014-03-13T11:12:42","modified_gmt":"2014-03-13T09:12:42","slug":"front-nasionaal-tree-tot-verkiesing-toe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=23067","title":{"rendered":"Front Nasionaal tree tot verkiesing toe"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_22257\" aria-describedby=\"caption-attachment-22257\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/frontnasionaal_bestuur.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-22257\" alt=\"Bestuur van Front Nasionaal\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/frontnasionaal_bestuur-300x205.jpg\" width=\"300\" height=\"205\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/frontnasionaal_bestuur-300x205.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/frontnasionaal_bestuur-190x130.jpg 190w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/frontnasionaal_bestuur.jpg 960w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-22257\" class=\"wp-caption-text\">Bestuur van Front Nasionaal<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Nuwe politieke party, Front Nasionaal, het gister n\u00e1 betaling van die deposito\u2019s en inhandiging van kandidatelyste, formeel tot die verkiesingstryd toegetree. Die party sal op die nasionale lys vir die parlement, asook die provinsiale lys vir die Gautengprovinsie verskyn.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Front Nasionaal beywer hom vir Afrikaner- en ander minderheidskiesers waarteen die huidige Afrosentriese stelsel in Suid-Afrika diskrimineer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die leier van die party is mnr. Hannes Engelbrecht, \u2018n joernalis van Potchefstroom en die onderleier dr. Dan Roodt, die bekende skrywer en politieke kommentator van Johannesburg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die party is verbind tot die herstel van Afrikanersoewereiniteit en die terugkeer van eie skole, universiteite, gesondheid, bejaarde- en kindersorg, asook veiligheid. In die party se verkiesingsmanifes word die volgende ge\u00ebis:<\/p>\n<ul>\n<li>die onmiddellike afskaffing van alle rassistiese en chauvinistiese wetgewing wat ons burgerskap van die huidige eenheidstaat aantas;<\/li>\n<li>dat \u2018n moratorium op die verengelsing van Afrikaanse skole geplaas word;<\/li>\n<li>dat twee of meer universiteite tot hul vorige voertaal, Afrikaans, herstel sal word en;<\/li>\n<li>tesame met die Afrikaanse skole aan \u2018n komitee of raad van Afrikaners oorgedra sal word, met \u2018n begroting om vir die bestuur en befondsing van ons onderwysinstellings voorsiening te maak.<\/li>\n<\/ul>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sedert die party se bekendstelling, heers groot opgewondenheid onder opposisiekiesers omdat daar nou uiteindelik \u2018n beweging bestaan wat onbeskaamd vir hul regte veg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Front Nasionaal is gekant teen grondhervorming en staan ekonomiese vryheid met minder staatsinmenging voor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cSteun vir ons party is besig om eksponensieel toe te neem,\u201d s\u00ea dr. Dan Roodt. \u201cTe veel kompromie\u00eb is reeds deur ander opposisiepartye aangegaan, terwyl die land siendero\u00eb, veral op munisipale vlak, agteruitgaan.\u201d<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2018n Nuwe politieke party, Front Nasionaal, het gister n\u00e1 betaling van die deposito\u2019s en inhandiging van kandidatelyste, formeel tot die verkiesingstryd toegetree. Die party sal op die nasionale lys vir die parlement, asook die provinsiale lys vir die Gautengprovinsie verskyn. Front Nasionaal beywer hom vir Afrikaner- en ander minderheidskiesers waarteen die huidige Afrosentriese stelsel in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=23067\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Front Nasionaal tree tot verkiesing toe&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":22257,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[16135,15414,16136,14156],"class_list":["post-23067","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-eie-skole","tag-front-nasionaal","tag-kulturele-selfbeskikking","tag-verkiesing-2014"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23067","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=23067"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23067\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/22257"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=23067"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=23067"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=23067"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}