{"id":23042,"date":"2014-03-13T09:21:07","date_gmt":"2014-03-13T07:21:07","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=23042"},"modified":"2014-03-13T09:24:50","modified_gmt":"2014-03-13T07:24:50","slug":"wetsontwerp-oor-gewillige-koperverkoper-goedgekeur","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=23042","title":{"rendered":"Wetsontwerp teen gewillige koper\/verkoper goedgekeur"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/blackpower.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-23043\" alt=\"blackpower\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/blackpower.jpg\" width=\"272\" height=\"185\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/blackpower.jpg 272w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/blackpower-190x130.jpg 190w\" sizes=\"auto, (max-width: 272px) 85vw, 272px\" \/><\/a>Die wetsontwerp op Eiendomswaardasie is deur die Nasionale Vergadering goedgekeur wat die beginsel van\u00a0gewillige koper\/verkoper sal prysgee.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die maatre\u00ebl het glo ten doel om &#8220;buitensporige grondpryse&#8221; te verhoed, maar die gees daarvan is anti-wit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wit grondeienaars sal voortaan op grond van hul ras gedwing word om afstand te doen van hul plase en eiendom wat oor geslagte lank ontwikkel is weens die &#8220;skuld van die verlede&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie oordrag sal danksy die wetsontwerp ten nadele van die huidige wit eienaars geskied.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kenmerkend reeds van die Groenskrif op Grondhervorming\u00a0is dat die onteiening gerig is &#8220;teen blankes wat grond gesteel het&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die doel van die wetsontwerp is o\u00ebnskynlik om aan die regering die geleentheid te gee om grond vir grondhervorming teen &#8220;billike pryse&#8221; te bekom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Kantoor van die Waardeerder-generaal sal geskep word om die &#8220;waarde&#8221; van grond vas te stel wat die regering vir herverdelings-of hersteldoeleindes wil aankoop.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Waardeerder-generaal se verantwoordelikhede sal wees om \u201cfinansi\u00eble vergoeding na afloop van onteiening [te bepaal] ingevolge die Wet op Onteiening.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens artikel 25(2)(b) van die Grondwet, kan \u201c[e]iendom slegs ingevolge \u2019n algemeen geldende regsvoorskrif onteien word &#8211; onderworpe aan vergoeding waarvan die bedrag en die tyd en wyse van betaling \u00f3f deur diegene wat geraak word, aanvaar is, \u00f3f deur \u2019n hof bepaal of goedgekeur is.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die regering se inmenging in die vasstelling van grondpryse is dus strydig met vrye mark-beginsels en gesonde ekonomiese bestuur soos in die Grondwet vervat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tans bestaan geen eiendomsreg of huurbesit van boere in die tradisionele tuislande ten opsigte van grond nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die swart bevolking het met &#8216;n verstommende 920% sedert 1913 toegeneem, hoofsaaklik te danke aan &#8216;n oorvloed kos wat deur wit boere en Westerse infrastruktuur voorsien is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika se wit bevolking het byna geen groei getoon nie vanaf 1913 nie. Van die 1,2 miljoen blankes destyds is daar &#8216;n 100 jaar later slegs 3,4 miljoen in die land.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ten minste 1 miljoen blankes het reeds gevlug sedert die begin van die swart regering in 1994 en\u00a0&#8216;n geskatte 70.000 blankes is reeds vermoor deur swart rassistiese moordbendes in &#8216;n etniese suiweringsveldtog, waarvan ten minste 4000 wit boere en hul familielede in landelike gebiede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die wetsontwerp sal nou na die Nasionale Raad van Provinsies gestuur word vir goedkeuring.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die wetsontwerp op Eiendomswaardasie is deur die Nasionale Vergadering goedgekeur wat die beginsel van\u00a0gewillige koper\/verkoper sal prysgee. Die maatre\u00ebl het glo ten doel om &#8220;buitensporige grondpryse&#8221; te verhoed, maar die gees daarvan is anti-wit. Wit grondeienaars sal voortaan op grond van hul ras gedwing word om afstand te doen van hul plase en eiendom wat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=23042\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Wetsontwerp teen gewillige koper\/verkoper goedgekeur&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":23043,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[16128,16126,4946,5165,16129,12601,16130,16127],"class_list":["post-23042","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-gewillige-koperverkoper","tag-grondeienaars","tag-grondhervorming","tag-grondwet","tag-kantoor-van-die-waardeerder-generaal","tag-nasionale-vergadering","tag-wet-op-onteiening","tag-wetsontwerp-op-eiendomswaardasie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23042","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=23042"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23042\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/23043"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=23042"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=23042"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=23042"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}