{"id":23007,"date":"2014-03-12T09:54:34","date_gmt":"2014-03-12T07:54:34","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=23007"},"modified":"2014-03-12T09:56:39","modified_gmt":"2014-03-12T07:56:39","slug":"23007","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=23007","title":{"rendered":"Kandidatelyste sluit vandag"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/malema3.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-22667\" alt=\"malema3\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/malema3.jpg\" width=\"265\" height=\"265\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/malema3.jpg 265w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/malema3-150x150.jpg 150w\" sizes=\"auto, (max-width: 265px) 85vw, 265px\" \/><\/a>Die kandidatelyste vir politieke partye sal Woensdagmiddag om vyfuur sluit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Politieke partye het nog net tot vanmiddag die geleentheid om hul kandidatelyste vir die 7de Mei se verkiesings voor te l\u00ea en hul deposito&#8217;s aan die onafhanklike verkiesingskommissie te betaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC, DA en Cope het hul lyste reeds ingedien. Die Ekonomiese Vryheidsvegters het vroe\u00ebr aansoek gedoen om die deposito van R605.000 ongeldig te verklaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die party het aangevoer dat die registrasiegeld te hoog is en dat dit nuwe partye benadeel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die EFF-aansoek is Dinsdag in die Noord-Gautengse hooggeregshof van die hand gewys.\u00a0Die leier van die EFF, Julius Malema, het ges\u00ea die hofuitspraak is &#8216;n bewys daarvan dat verkiesings die rykes bevoordeel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema het n\u00e1 die uitspraak ges\u00ea dat die EFF nogtans aan die verkiesing sal deelneem, al is die deposito nie betaal nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die EFF het tot vanmiddag vyf-uur toe tyd om hul kandidaatlyste tesame met die verpligte deposito by die Onafhanklike Verkiesingskommissie in te dien.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Alhoewel die Hooggeregshof in Pretoria Dinsdag die EFF se aansoek om kwytskelding van die deposito van die hand gewys het, het die hof nie dadelik redes verskaf waarom die EFF se aansoek nie geslaag het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Regter Joseph Raulinga sal Woensdag redes vir sy beslissing gee.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema het sy ondersteuners intussen die versekering gegee dat sy party aan die verkiesing sal deelneem.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die kandidatelyste vir politieke partye sal Woensdagmiddag om vyfuur sluit. Politieke partye het nog net tot vanmiddag die geleentheid om hul kandidatelyste vir die 7de Mei se verkiesings voor te l\u00ea en hul deposito&#8217;s aan die onafhanklike verkiesingskommissie te betaal. Die ANC, DA en Cope het hul lyste reeds ingedien. Die Ekonomiese Vryheidsvegters het vroe\u00ebr &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=23007\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kandidatelyste sluit vandag&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":22667,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[10876,15424,6539,12665,11922,14156],"class_list":["post-23007","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-eff","tag-kandidatelyste","tag-malema","tag-onafhanklike-verkiesingskommissie","tag-ovk","tag-verkiesing-2014"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23007","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=23007"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/23007\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/22667"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=23007"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=23007"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=23007"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}