{"id":22999,"date":"2014-03-12T08:58:30","date_gmt":"2014-03-12T06:58:30","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=22999"},"modified":"2014-03-12T08:58:48","modified_gmt":"2014-03-12T06:58:48","slug":"shell-sa-meng-in-internasionale-kernsamesprekinge-in","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=22999","title":{"rendered":"Shell SA meng in internasionale kernsamesprekinge in"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_23000\" aria-describedby=\"caption-attachment-23000\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/larijani.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-23000\" alt=\"Ali Larijani\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/larijani-300x224.jpg\" width=\"300\" height=\"224\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/larijani-300x224.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/larijani.jpg 410w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-23000\" class=\"wp-caption-text\">Ali Larijani<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika het die oliemaatskappy Shell gekritiseer omdat die maatskappy nie die vliegtuig wou volmaak in Kaapstad van waarin die besoekende speaker van Iran se parlement gereis het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die regering het ges\u00ea die optrede is &#8216;n verleentheid vir die land.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die speaker, Ali Larijani, het president Jacob Zuma verlede week tydens &#8216;n amptelike besoek ontmoet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy moes die volgende gedeelte van sy Afrika-toer afstel toe die Kaapstadse internasionale lughawe geweier het om sy vliegtuig te hervul.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir die Petroleumindustrie (SAPIA) het ges\u00ea die besluit om die speaker van Iran gestrand te laat was weens &#8220;globale maatskappybeleid&#8221; wat lede blykbaar ten opsigte van Iran moet volg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;In ooreenstemming met die maatskappy se beperkings was die betrokke SAPIA-lede nie in staat om brandstof te verkoop of te verskaf aan dr Larijani se vliegtuig voor sy vertrek uit Kaapstad op 7 Maart 2014 nie.&#8221; het SAPIA in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Iran en die P5+1 [Die vyf permanente lede van die Veiligheidsraad plus Duitsland] hou tans kernsamesprekinge om sanksies teen die land op te hef in ruil vir waarborge oor Iran se kernprogram. Iran is lid van die IAEA en sy kernprogram word internasionaal gemonitor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit wil voorkom asof Shell SAPIA probeer gebruik om die kernsamesprekinge te laat ontspoor deur die 24-uur oponthoud te skep en Larijani te dwing om die volgende been van &#8216;n beplande Afrikatoer te kanselleer as gevolg van die 24-uur vertraging.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Iran het reeds &#8216;n tussentydse ooreenkoms in November met die P5+1 gesluit ter verligting van sanksies. Die Suid-Afrikaanse regering het ges\u00ea eensydige optrede teen Iran is onvanpas in hierdie situasie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die departement betreur die verleentheid wat veroorsaak is aan die regering van Suid-Afrika en sy gaste deur &#8216;n eensydige besluit deur Shell SA om nie Dr Larijani se vliegtuie te hervul nie,&#8221; het die departement van buitelandse sake in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die besluit, o\u00ebnskynlik as gevolg van eensydige sanksies wat opgel\u00ea is teen Iran, is nie gebaseer op feite nie. Ten spyte van die versekering aan die maatskappy deur die departement self asook die ambassadeur van die Europese Unie in Suid-Afrika, het Shell alle versoeke geweier om die vliegtuig te hervul,&#8221; lui die verklaring.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika het &#8216;n beroep op Shell gedoen om op te tree op &#8216;n wyse wat toepaslik is &#8220;om sy kontraktuele rol na te kom&#8221; as &#8216;n diensverskaffer aangestel deur &#8216;n agentskap van die regering om brandstof te voorsien aan die vliegtuig op nasionale lughawens.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Shell SA het nie direk gereageer op versoeke vir kommentaar nie, maar navrae na SAPIA verwys.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrika het die oliemaatskappy Shell gekritiseer omdat die maatskappy nie die vliegtuig wou volmaak in Kaapstad van waarin die besoekende speaker van Iran se parlement gereis het nie. Die regering het ges\u00ea die optrede is &#8216;n verleentheid vir die land. Die speaker, Ali Larijani, het president Jacob Zuma verlede week tydens &#8216;n amptelike besoek ontmoet. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=22999\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Shell SA meng in internasionale kernsamesprekinge in&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":23000,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[4970,16111,16110,15808,9592,16109,11396],"class_list":["post-22999","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-iran","tag-kaapstadse-internasionale-lughawe","tag-kernsamesprekinge","tag-p51","tag-sanksies","tag-shell-sa","tag-veiligheidsraad"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22999","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=22999"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22999\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/23000"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=22999"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=22999"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=22999"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}