{"id":22966,"date":"2014-03-10T10:16:54","date_gmt":"2014-03-10T08:16:54","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=22966"},"modified":"2014-03-10T10:16:54","modified_gmt":"2014-03-10T08:16:54","slug":"vn-loods-aanval-teen-hoetoe-rebelle-in-drk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=22966","title":{"rendered":"VN loods aanval teen Hoetoe-rebelle in DRK"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/undrc.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-22967\" alt=\"undrc\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/undrc-300x168.jpg\" width=\"300\" height=\"168\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/undrc-300x168.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/undrc-70x40.jpg 70w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/undrc.jpg 640w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a>Die Verenigde Nasies en die Kongolese le\u00ebr het milit\u00eare operasies in die Demokratiese Republiek van die Kongo teen die Rwandese Hoetoe-rebellegroep, die FDLR ontplooi.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VN se nuwe ingrypingsmag wat Suid-Afrikaanse soldate insluit, sal in die oostelike deel van die land die aanval teen die rebelle loods.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die FDLR het skuiling in die re\u00ebnwoude se ruigtes geneem tussen die plaaslike bevolking.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die groep is in die DRK sedert die Toetsies na &#8216;n rebellie beheer van Rwanda oorgeneem het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen het Suid-Afrika ook &#8216;n diplomaat van Boeroendi die deur gewys. Die rede vir Jean-Claude Sindayigaya se vertrek is nog nie duidelik nie, maar hy het reeds die land verlaat.<\/p>\n<p>Boeroendi se minister van buitelandse sake het Saterdag bevestig dat een van sy land se diplomate geskors is uit Suid-Afrika.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die stap kom nadat Suid-Afrika en Rwanda Vrydag in &#8216;n diplomatieke onderonsie slaags geraak het oor die hernude sluipmoordaanslag op &#8216;n uitgeweke Rwandese generaal in Johannesburg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kigali het ses Suid-Afrikaanse diplomate geskors, na Pretoria drie Rwandese amptenare 72 uur gegee het om die land te verlaat, het Rwanda se minister van buitelandse sake en diplomatieke bronne ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Rwanda se minister van buitelandse sake het op Twitter ges\u00ea hulle is bekommerd dat Suid-Afrikaanse owerhede skuiling aan andersdenkendes bied wat verantwoordelik is vir terroriste-aanvalle in Rwanda.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Amptenare van buitelandse sake het geweier om kommentaar te lewer en ges\u00ea &#8216;n verklaring sal later uitgereik word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die uitsetting volg na &#8216;n hernude aanslag op oud-weermaghoof\u00a0Faustin Kayumba\u00a0Nyamwasa. Sy\u00a0\u200b\u200bteenwoordigheid in Suid-Afrika veroorsaak &#8216;n diplomatieke hoofpyn vir Pretoria.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Spanning het verdiep nadat Kigali se voormalige intelligensiehoof Patrick Karegeya dood aangetref is in &#8216;n Johannesburgse luukse hotel op Nuwejaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Geen arrestasies is nog gemaak ivm Karegeya se moord nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sommige lede van die opposisie beweer dat die Rwandese regering agter die aanval sit.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Verenigde Nasies en die Kongolese le\u00ebr het milit\u00eare operasies in die Demokratiese Republiek van die Kongo teen die Rwandese Hoetoe-rebellegroep, die FDLR ontplooi. Die VN se nuwe ingrypingsmag wat Suid-Afrikaanse soldate insluit, sal in die oostelike deel van die land die aanval teen die rebelle loods. Die FDLR het skuiling in die re\u00ebnwoude se &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=22966\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VN loods aanval teen Hoetoe-rebelle in DRK&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":22967,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[16096,16095,7928,9037,16094,5505],"class_list":["post-22966","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-boeroendi","tag-die-fdlr","tag-drk","tag-rwanda","tag-rwandese-hoetoe-rebellegroep","tag-vn"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22966","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=22966"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22966\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/22967"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=22966"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=22966"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=22966"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}