{"id":22903,"date":"2014-03-07T08:35:16","date_gmt":"2014-03-07T06:35:16","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=22903"},"modified":"2014-03-07T08:35:16","modified_gmt":"2014-03-07T06:35:16","slug":"nwu-wys-nazi-saluut-ondersoekspan-aan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=22903","title":{"rendered":"NWU wys Nazi-saluut-ondersoekspan aan"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/adderjan.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-22904\" alt=\"adderjan\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/adderjan-300x189.jpg\" width=\"300\" height=\"189\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/adderjan-300x189.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/adderjan.jpg 578w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a>Die Noordwes-Universiteit sal \u2019n ondersoekspan van vier aanwys om ontgroeningspraktyke op al die universiteit se kampusse te bestudeer, het die bestuur Donderdag ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ondersoek is gelas na \u2019n ontgroeningsvoorval waarin die Nazi-saluut glo gebruik is by di\u00e9 universiteit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Beeldmateriaal is kwaadwillig geredigeer deur &#8216;n Naspers-joernalis, bevriend met die redakteur van Beeld, om die studente as &#8220;ongetransformeerde wit studente&#8221; voor te stel. Di\u00e9 stereotipiese voorstelling het groot byval by Boerhaters gevind.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">President Zuma het vroe\u00ebr aangedui dat die voorvalle waar die Nazi-saluut gegee word, ondersoek moet word omdat dit onaanvaarbaar is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie (universiteit se) raad het besluit om \u2019n onafhanklike span van vier persone aan te wys om die verwelkoming en bekendstelling van eerstejaarstudente op al drie kampusse te ondersoek,\u201d het die raadsvoorsitter, Peet van der Walt, in Pretoria aan verslaggewers ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die span sal gevra word om ondersoek in te stel na kulturele toelating, ori\u00ebntering, ontgroening en ander praktyke.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cHulle sal die ontvangs- en bekendstellingsprogramme op al die kampusse ondersoek en vasstel wat die beste praktyke landwyd en w\u00eareldwyd in hierdie opsig is,\u201d het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Van der Walt het ges\u00ea die ondersoek na die voorval wat Beeld se voorblad gehaal het, is voltooi en daar sal nou opgetree word.\u00a0\u201cDie dissiplin\u00eare proses sal nou voortgaan,\u201d het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">HK-lede van die Noordwes-Universiteit se Puk-kampus in Potchefstroom het intussen regshulp ingewin nadat hulle verlede maand geskors is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nege HK-lede elk van die manskoshuis Over de Voor en die Karlien-dameskoshuis is op 11 Februarie tydelik van hul verantwoordelikhede onthef weens die \u201conbehoorlike\u201d praktyke.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Chantelle Ludik, die geskorste primaria van Karlien-dameskoshuis, is nooit die kans gegun om haar saak te stel voordat sy summier geskors is nie.<\/p>\n<p>Twee HK-lede het hul eie regsverteenwoordigers genader, terwyl een regsverteenwoordiger moontlik die sewe ander HK-lede se saak sal behartig.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Noordwes-Universiteit sal \u2019n ondersoekspan van vier aanwys om ontgroeningspraktyke op al die universiteit se kampusse te bestudeer, het die bestuur Donderdag ges\u00ea. Die ondersoek is gelas na \u2019n ontgroeningsvoorval waarin die Nazi-saluut glo gebruik is by di\u00e9 universiteit. Beeldmateriaal is kwaadwillig geredigeer deur &#8216;n Naspers-joernalis, bevriend met die redakteur van Beeld, om die studente &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=22903\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;NWU wys Nazi-saluut-ondersoekspan aan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":22904,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[15902,14535,16069,16071,16070,12736],"class_list":["post-22903","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-nazi-saluut","tag-noordwes-universiteit","tag-ontgroeningspraktyke","tag-orientering","tag-puk","tag-skorsings"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22903","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=22903"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22903\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/22904"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=22903"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=22903"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=22903"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}