{"id":22890,"date":"2014-03-07T07:46:49","date_gmt":"2014-03-07T05:46:49","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=22890"},"modified":"2014-03-07T07:46:49","modified_gmt":"2014-03-07T05:46:49","slug":"die-krim-kies-rusland","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=22890","title":{"rendered":"Die Krim kies Rusland"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_22897\" aria-describedby=\"caption-attachment-22897\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/heil.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-22897\" alt=\"Die leier van Svoboda Party\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/heil-300x199.jpg\" width=\"300\" height=\"199\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/heil-300x199.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/heil.jpg 620w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-22897\" class=\"wp-caption-text\">Sieg Heil! Die leier van Svoboda Party is deel van Washington se marionetregering in die Oekra\u00efne<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Krim het Donderdag oorweldigend ten gunste van aansluiting by Rusland gekies, nadat die parlement in di\u00e9 Russiese deel van die Oekra\u00efne gestem het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Westerse mediapropaganda poog om sedert die staatsgreep wat deur Anglo-Amerikaanse agente uitgevoer is, die Russiese teenwoordigheid as &#8216;n &#8220;inval&#8221; te beskryf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is tans 16.000 Russiese troepe in die Krim. Rusland het die reg om 25.000 van hul troepe daar te ontplooi agv van vroe\u00ebre ooreenkomste wat tussen die twee lande gesluit is. Rusland het verskeie strategiese milit\u00eare basisse in die Oekra\u00efne.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die nuut aangestelde Anglo-Amerikaanse marionette probeer Ki\u00ebf in &#8216;n ooreenkoms met die Europese Unie dwing met die hulp van Amerikaanse dreigemente van milit\u00eare optrede en sanksies teen Rusland.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die pro-Russiese parlementslede het verder aangekondig dat hulle op 16 Maart \u2018n referendum sal hou oor die moontlikheid dat Krim wegbreek van die Oekra\u00efne.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Uit die 86 parlementslede het 76 ten gunste van nouer bande met Rusland gestem. Die marionette in Ki\u00ebf het die besluit onmiddellik as \u201conwettig\u201d verklaar, terwyl die Moslem-minderheid ges\u00ea het hulle gaan die verkiesing boikot.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die krisis wat die VSA ontketen het, is die ergste sedert die Koue Oorlog. Amerika probeer hul energiemonopolie in Europa vestig om Rusland te ondermyn.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">President Barack Obama het intussen &#8216;n uitvoerende bevel uitgereik om kritici van die VSA-gesteunde staatsgreep in die Oekra\u00efne toegang tot die Verenigde State te verbied.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Toegang tot die Verenigde State van Amerika word aan immigrante of besoekers geweier van sodanige persone wat aan die volgende kriteria voldoen: (i) Verantwoordelik is vir of aandadig aan, of betrokke is in, direk of indirek, aan enige van die volgende:\u00a0(A) optrede of beleid wat demokratiese prosesse of instellings in die Oekra\u00efne ondermyn.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kennelik word hierdie &#8220;demokratiese prosesse&#8221; deur die VSA alleen bepaal, en sluit nie die mening in van inwoners in die land self nie. &#8216;n Golf neo-Nazi-ondersteuners, die\u00a0Svoboda Party,\u00a0in die Oekra\u00efne het die staatsgreep moontlik gemaak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VSA steun hierdie groep openlik, ten spyte daarvan dat neo-Nazi-simpatiseerders in Amerika as gevaarlike &#8220;wit suprematiste&#8221; gebrandmerk word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens CNN se Craig Bannister sal dit beteken dat enige persoon wat simpatiek teenoor Rusland is, toegang tot die VSA geweier sal word. Dit beteken ook dat vryheid van politieke assosiasie in die VSA nie meer erken word nie en dat net politieke korrektheid geduld sal word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Krim het Donderdag oorweldigend ten gunste van aansluiting by Rusland gekies, nadat die parlement in di\u00e9 Russiese deel van die Oekra\u00efne gestem het. Westerse mediapropaganda poog om sedert die staatsgreep wat deur Anglo-Amerikaanse agente uitgevoer is, die Russiese teenwoordigheid as &#8216;n &#8220;inval&#8221; te beskryf. Daar is tans 16.000 Russiese troepe in die Krim. Rusland &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=22890\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Die Krim kies Rusland&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":22897,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[16007,16037,2078,16066,16065,2848,16067],"class_list":["post-22890","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-die-krim","tag-oekraine","tag-rusland","tag-sieg-heil","tag-svoboda","tag-vsa","tag-wit-suprematiste"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22890","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=22890"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22890\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/22897"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=22890"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=22890"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=22890"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}