{"id":22874,"date":"2014-03-06T13:33:49","date_gmt":"2014-03-06T11:33:49","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=22874"},"modified":"2014-03-06T13:38:32","modified_gmt":"2014-03-06T11:38:32","slug":"potch-heksejag-wat-wil-jy-wees","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=22874","title":{"rendered":"Potch-heksejag: Wat wil jy wees?"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_22875\" aria-describedby=\"caption-attachment-22875\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/hirschfeld.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-22875\" alt=\"Hirschfeld se materiaal\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/hirschfeld-300x182.jpg\" width=\"300\" height=\"182\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/hirschfeld-300x182.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/hirschfeld.jpg 494w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-22875\" class=\"wp-caption-text\">Hirschfeld se materiaal<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Deur Gerhard Venter<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek het op skool geleer dat as jy anti iets is, moet jy pro iets anders wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Is Elma Smit en Adriaan Basson dan ondersteuners van pedofiele en allerlei ander afskuwelike perversies?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kom ek verduidelik. As jy pro-Amerikaans is, sou jy uiteraard pro-kapitalisties en pro-demokraties wees want hulle gee voor om die voorvegters vir vryheid en geregtigheid te wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jy sou jouself ook met die beleidsrigtings en sosiale standaarde van die gemiddelde Amerikaner vereenselwig, en fel anti-kommunisties wees wat ideale, politiek en ekonomie betref.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Potch-debakel laat &#8216;n mens dink wat anti-Nazi, anti-Hitler en pro-Nazi en pro-Hitler werklik beteken, en hier begin die hele ou kaartehuis ineentuimel. Want sien die eerste ding wat Hitler en sy party gedoen het nadat hul aan bewind gekom het was om Berlyn, of Babilon soos hy dit gestel het, te vernietig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die 1920&#8217;s was Berlyn bekend as die sekshoofstad van Europa. Berlyn was toe deur misdaadsindikate beheer gedurende Duitsland se ergste depressie, en mense het daagliks selfmoord gepleeg agv hul benarde finansi\u00eble omstandighede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Duitse vroue, selfs seuns en meisies, het weens hul ekonomiese verknorsing hulself tot prostitusie gewend om te oorleef.\u00a0Dis dan ook hier waar die eerste homseksuele film genaamd <em>Anders as die ander<\/em>\u00a0deur &#8216;n ene <a href=\"http:\/\/en.wikipedia.org\/wiki\/Magnus_Hirschfeld\">Magnus Hirschfeld <\/a>vervaardig is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy was die dryfveer agter seksuele vryheidsbeginsels wat sadomasochisme, pedofilie en bestialiteit ingesluit het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ook &#8216;n skool vir die bogenoemde afwykings geopen en was bekend as die Einstein van seks. Hy was &#8216;n voorstaander van aborsies wat hy met ywer aangemoedig het.<\/p>\n<p>Pedofiele en perverte het na Berlyn van oraloor uit die buiteland gestroom want hulle kon daar vir &#8216;n nietige som geld koning kraai en alllerlei perversies uitleef.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hitler se gewildheid het juis toegeneem weens sy beloftes om van hierdie plaag, wat hy as Babilon beskou het, ontslae te raak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daarom bly die optrede van di\u00e9 Naspers-gespuis &#8216;n raaisel. Wil hulle dan graag die terugkeer van &#8216;n Hitler aanmoedig?<\/p>\n<p>Rassisme? Hitler se weermag was die mees veelrassige weermag van sy tyd. Daar was Indi\u00ebrs, Asi\u00ebrs, Japannese, en swart soldate in die Duitse weermag.\u00a0Daar is steeds hordes foto&#8217;s van hierdie vrywillige troepe beskikbaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die tergendste vraag is dan hoekom hul almal bereid was om vir Hitler &#8211; die &#8220;aartsrassis&#8221; &#8211; te sterf? Daar was selfs Jode in Hitler se weermag waaronder generaals en veldmaarskalke.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Een van die stigterslede van die SS was &#8216;n Jood. Hitler se beleid was eenvoudig elke volk regeer oor homself en volke moet nie vermeng nie. Is dit nie &#8216;n basiese beginsel van die Bybel nie?<\/p>\n<p>Seksisme? Vroulike gevegsvlie\u00ebniers is deur die Nazi&#8217;s opgelei, soos onder meer Hanna Reitsch. Hierdie ystervrou het menige manne in die skande gesteek met haar vliegkuns en sy is beskou as een van die bestes in die w\u00eareld.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verskeie van Reitsch se internasionale sweefrekords staan steeds. In die 1960&#8217;s het sy &#8216;n sweefskool in Ghana geopen, waar sy vir Kwame Nkrumah gewerk het.<\/p>\n<p>Aan die jong mense van Potchefstroom wil ek dus net s\u00ea: Julle het niks verkeerd gedoen nie, en ek salueer julle!<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vir al die gepuis wat hulle oordeel, nou ja, kies dan maar self: Om pro-Hitler te wees impliseer seker anti-pedofilie, anti-prostitisie, anti-aborsie, anti-bestualiteit, anti-pervers, anti-rassisties en les bes, anti-seksisties.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Deur Gerhard Venter Ek het op skool geleer dat as jy anti iets is, moet jy pro iets anders wees. Is Elma Smit en Adriaan Basson dan ondersteuners van pedofiele en allerlei ander afskuwelike perversies? Kom ek verduidelik. As jy pro-Amerikaans is, sou jy uiteraard pro-kapitalisties en pro-demokraties wees want hulle gee voor om die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=22874\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Potch-heksejag: Wat wil jy wees?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":22875,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86,11],"tags":[],"class_list":["post-22874","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c77-briewe","category-s7-menings"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22874","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=22874"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22874\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/22875"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=22874"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=22874"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=22874"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}