{"id":22844,"date":"2014-03-05T10:31:01","date_gmt":"2014-03-05T08:31:01","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=22844"},"modified":"2014-03-05T10:31:01","modified_gmt":"2014-03-05T08:31:01","slug":"reusegrondeis-kom-teen-pretoria","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=22844","title":{"rendered":"Reusegrondeis kom teen Pretoria"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_22845\" aria-describedby=\"caption-attachment-22845\" style=\"width: 259px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/oospaneel.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-22845\" alt=\"Oospaneel, Krugerstandbeeld\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/oospaneel.jpg\" width=\"259\" height=\"194\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-22845\" class=\"wp-caption-text\">Oospaneel, Krugerstandbeeld<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Meer as 700.000 swartes wat beweer hulle is afstammelinge van &#8216;n Ndebelekoning Tshwane s\u00ea die eienaarskap van Pretoria &#8211; waar die setel van die regering, die Uniegebou gele\u00eb is &#8211; kom hulle toe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die stad van 687.54km\u00b2 en setel van nasionale staatsdepartemente, is die Afrikanererfenishoofstad met die Voortrekkermonument wat daaroor uittroon. Een van die grootste grondeise ooit sal nou oor die gebied in die hof betwis word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verlede week het die eisers die eerste ronde gewen toe die Grondeisehof &#8216;n bevel toegestaan het dat die plaaslike grondeisekommissaris vir Gauteng en Noordwes hul eis herstel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens hofstukke is lede van die stamme wat glo bestaansboere met vee was, &#8220;gemartel en &#8216;n paar is dood&#8221; toe hulle gedwing is om uit Pretoria pad te gee tussen 1913 en 1970.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die stamme beweer dat hulle en hul voorouers &#8220;eksklusiewe besetting van die grond in die Pretoria-distrik en sy omliggende gebiede geniet het voordat dit met geweld van hulle geneem is&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle is glo &#8220;in vragmotors gelaai en op die buitewyke van Pretoria afgelaai, waar daar nie genoeg grond vir weiding en opbrengste was nie&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die gemeenskap beweer sommige het permanente letsels as gevolg van marteling opgedoen. Sommige het gesterf van die honger.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die sewe stamme &#8211; Modimokoana, Bapo, Moletlane Ndebele, Manala, Letswalo, Bakgatla en Malete &#8211; het hul eis in 1998 ingedien, maar dit is verwerp.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Andrew Tladi, &#8216;n konsultant het die eis namens die gemeenskap ingedien.\u00a0Hy het ges\u00ea hul verwydering is bewerkstellig deur die 1913 Grondwet en die 1957 Groepsgebiedewet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die groep se Indi\u00ebrprokureur, Munesh Singh, het ges\u00ea die kanse op sukses is baie goed.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As [ restitusie ] nie moontlik is nie, moet daar billike en regverdige vergoeding vir die gemeenskap wees,&#8221; het Singh ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mpumalanga se luukse Mala Mala-wildsplaas is oorhandig aan die N&#8217;wandlamhlarhi-gemeenskap in Januarie n\u00e1 sy suksesvolle eis waarvoor die regering die vorige eienaar Michael Rattray R1.1 miljard betaal het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Selby Bokaba, Tshwane se munisipaliteit se woordvoerder, wou nie s\u00ea of hulle die eis sal teenstaan nie\u200b\u200b.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het egter ges\u00ea die &#8220;waarskynlike uitkoms sal vergoeding wees&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die eisers kon voorheen nie nodige inligting indien by die Grondkommissie nie ten spyte van talle versoeke.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Meer as 700.000 swartes wat beweer hulle is afstammelinge van &#8216;n Ndebelekoning Tshwane s\u00ea die eienaarskap van Pretoria &#8211; waar die setel van die regering, die Uniegebou gele\u00eb is &#8211; kom hulle toe. Die stad van 687.54km\u00b2 en setel van nasionale staatsdepartemente, is die Afrikanererfenishoofstad met die Voortrekkermonument wat daaroor uittroon. Een van die grootste &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=22844\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Reusegrondeis kom teen Pretoria&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":22845,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[16052,13107,9004,16053,11422,753,15919,6006],"class_list":["post-22844","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-afrikanererfenishoofstad","tag-grondeise","tag-grondeisehof","tag-grondeisekommissaris","tag-grondgryp","tag-pretoria","tag-restitusie","tag-voortrekkermonument"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22844","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=22844"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22844\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/22845"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=22844"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=22844"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=22844"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}