{"id":22819,"date":"2014-03-04T11:49:17","date_gmt":"2014-03-04T09:49:17","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=22819"},"modified":"2014-03-05T08:27:24","modified_gmt":"2014-03-05T06:27:24","slug":"withuis-probeer-oekraiene-krisis-de-eskaleer-nadat-china-rusland-steun","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=22819","title":{"rendered":"Withuis probeer Oekra\u00efne-krisis de-eskaleer nadat China Rusland steun"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/Obamadenim.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-22820\" alt=\"Obamadenim\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/Obamadenim-300x210.jpg\" width=\"300\" height=\"210\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/Obamadenim-300x210.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/Obamadenim.jpg 599w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a>Die Withuis het &#8216;n amptelike foto vrygestel van Barack Obama waar hy telefonies met Wladimir Poetin gesels oor die krisis in die Oekra\u00efne. Die gesprek het 90 minute geduur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Amerikaanse president het verkies om met sy naweek-uitrusting van denim heel loslit te poseer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ontleders meen die foto van die ontspanne das- en paklose leier is gemik daarop om die w\u00eareldkrisis te de-eskaleer, nadat China Rusland teen die VSA oor die kwessie ondersteun het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Amerika se w\u00eareldleierstatus berus daarop dat hulle lande isoleer. China en Rusland wat saamstaan is &#8216;n nagmerrie vir die VSA se buitelandse beleid van verdeel en heers.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Oekra\u00efne, een van die voorste uitvoerders van koring en mielies op die planeet, staar ontwrigting in die gesig weens die ingryping van sekere Westerse lande met oliebelange wat tot &#8216;n staatsgreep in die land gelei het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 ingryping kan die opkomende globale voedselkrisis verder vererger.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Gaspyplynkaart <a href=\"http:\/\/www.eegas.com\/ukraine.htm\">illustreer grafies<\/a> waarom Westerse oliebelange die Russiese energiereus\u00a0Gazprom as &#8216;n werklike probleem beskou. &#8216;n Groot mededingende gasveld loop onder Sentraal-Europa se pyplynnetwerk en boorputte kan onmiddellik gasverkope aan Duitsland en aan ander bestaande Gazpromkli\u00ebnte beteken. &#8216;n Prysoorlog sal Gazprom se beheer oor die Europese mark en daarmee Russiese invloed knou.<\/p>\n<p>Die mate waartoe die VSA se multinasionale olie- en gasmaatskappye direk Russiese ondernemings in die verskaffing aan die EU teiken, is merkwaardig. Chevron, Exxon en ander is baie prominent in die opkomende buitelandse skaliespel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dat skalie-ontginning onnoembare skade aan waterarm, ongerepte plekke sal aanrig, beteken vir hierdie gulsige multinasionale maatskappye minder as niks.<\/p>\n<p>Die mededinging wat die Oekra\u00efne met skaliegasontwikkeling vir Rusland kan skep, is &#8216;n faktor wat Anglo-Amerikaanse belange dwing om Oos-Europa te destabiliseer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Poetin se streeksambisies word gerugsteun deur &#8216;n sterk energiediplomasie. Sy binnelandse politieke posisie berus op stabiele pryse om die staat se begroting te finansier.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daarbenewens beskik hy oor &#8216;n revolusion\u00eare konserwatiewe ideologie met &#8216;n yslike internasionale aantrekkingskrag in verskeie godsdienstige, politieke en ekonomiese sfere. Barack Obama beskik tans oor sy slagoffervelkleur en sy ondersteuning vir gayregte.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Poetin het sy internasionale status verder verhoog deur sy onlangse diplomatieke oplossing vir Siri\u00eb. Russiese sagte mag berus ironies genoeg vandag op al die fondamente waarop goeie Westerse waardes geskoei is.<\/p>\n<p>Rusland het nie troepe ingestuur in die Oekra\u00efne nie. Poetin maak gebruik van <em>kontraktniki<\/em> (goedbetaalde professionele vrywilligers) om &#8216;n greep op die situasie te behou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dieselfde hoogsopgeleide <em>kontraktniki<\/em> is die mense wat die Moslemopstand in die Kaukasus met groot sukses onderdruk het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Poetin sal nie sommer openlik ingryp in die Oekra\u00efne nie, maar onder druk van die nasionalistiese Russe se eie interne politiek sal die Krim se mense ook nie aan hul eie lot oorgelaat word nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Withuis het &#8216;n amptelike foto vrygestel van Barack Obama waar hy telefonies met Wladimir Poetin gesels oor die krisis in die Oekra\u00efne. Die gesprek het 90 minute geduur. Die Amerikaanse president het verkies om met sy naweek-uitrusting van denim heel loslit te poseer. Ontleders meen die foto van die ontspanne das- en paklose leier &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=22819\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Withuis probeer Oekra\u00efne-krisis de-eskaleer nadat China Rusland steun&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":22820,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50,11],"tags":[6726,15915,5311,4869,16040,16038,16037,16039,2078,2848,7849],"class_list":["post-22819","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c33-hoofartikels","category-s7-menings","tag-barack-obama","tag-chevron","tag-china","tag-eu","tag-exxon","tag-gazprom","tag-oekraine","tag-pyplynnetwerk","tag-rusland","tag-vsa","tag-withuis"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22819","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=22819"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22819\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/22820"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=22819"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=22819"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=22819"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}