{"id":22771,"date":"2014-03-04T06:54:56","date_gmt":"2014-03-04T04:54:56","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=22771"},"modified":"2014-12-30T17:30:23","modified_gmt":"2014-12-30T15:30:23","slug":"wreedheid-van-jongste-plaasmoord-skok","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=22771","title":{"rendered":"Wreedheid van jongste plaasmoord skok"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/witkruis.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-22775\" src=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/witkruis-300x225.jpg\" alt=\"\" width=\"300\" height=\"225\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/witkruis-300x225.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/03\/witkruis.jpg 1024w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a>In die jongste plaasmoord, is die egpaar, Eckard (76) en Elizabeth Schutte, en hul seun Lutz (33), so erg vermink dat die polisie nie met sekerheid kan s\u00ea hoe hulle vermoor is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie se woordvoerder s\u00ea die gesin kon doodgeslaan gewees het. Hulle is waarskynlik geslaan, gesteek, opgekap en verbrand.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die skokkende wreedheid van die moord op die Schutte-egpaar, Eckard en Elizabeth en hul seun Lutz in KwaZulu-Natal het die gemeenskap van Richmond geruk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vader se nek en bors is oopgekap en die moeder se kop is met &#8216;n swaar voorwerp verbrysel. Al drie is aan die brand gesteek. Al drie het ook steekwonde gehad.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die aanvallers het met &#8216;n voertuig en wapens weggekom. Hulle verkeer steeds op vrye voet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die polisie het hulle geen inligting oor moontlike verdagtes nie, maar hulle is <a href=\"http:\/\/www.censorbugbear.org\/farmitracker\/reports\/view\/2209?l=mk_MK\">reeds as swart beskryf<\/a>., en &#8216;n getalryke bende.\u00a0Die aanval en moorde toon al die tekens van &#8216;n etnies gedrewe haatmisdaad teen blankes.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is in 2014 reeds vyftig blanke slagoffers vermoor in rasgedrewe aanvalle.<\/p>\n<p>\u2018n Buurman van die oorledenes het ges\u00ea die seun, Lutz, het Saterdag uit Duitsland in Suid-Afrika aangeland om sy vader te verras met sy 77ste verjaarsdag op Sondag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy moeder het hom Saterdag by die lughawe gaan haal. Die moordenaars het hulle tuis ingewag waar mnr Schutte vermoedelik toe al reeds vermoor is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Ander seun van die egpaar, Stefan, het die lyke ontdek toe hy vir die verjaarsdagviering opdaag.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In die jongste plaasmoord, is die egpaar, Eckard (76) en Elizabeth Schutte, en hul seun Lutz (33), so erg vermink dat die polisie nie met sekerheid kan s\u00ea hoe hulle vermoor is nie. Die polisie se woordvoerder s\u00ea die gesin kon doodgeslaan gewees het. Hulle is waarskynlik geslaan, gesteek, opgekap en verbrand. Die skokkende wreedheid &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=22771\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Wreedheid van jongste plaasmoord skok&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[7712,6899,9086,16025,16024],"class_list":["post-22771","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-haatmisdaad","tag-kwazulu-natal","tag-plaasmoord","tag-richmond","tag-schutte"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22771","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=22771"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22771\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=22771"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=22771"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=22771"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}