{"id":22721,"date":"2014-02-28T14:08:12","date_gmt":"2014-02-28T12:08:12","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=22721"},"modified":"2014-02-28T14:08:12","modified_gmt":"2014-02-28T12:08:12","slug":"beeld-joernalis-en-kyknet-aanbiedster-verdedig-aanval-op-pukke","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=22721","title":{"rendered":"Beeld-joernalis en KykNET-aanbiedster verdedig aanval op Pukke"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_22723\" aria-describedby=\"caption-attachment-22723\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/elma_smit.jpeg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-22723\" alt=\"Elma Smit op die stel van KykNET\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/elma_smit-300x225.jpeg\" width=\"300\" height=\"225\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/elma_smit-300x225.jpeg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/elma_smit.jpeg 480w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-22723\" class=\"wp-caption-text\">Elma Smit op die stel van KykNET<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Beeld-joernaliste en KykNET-aanbiedster Elma Smit het die besluit van Adriaan Basson om &#8216;n grootskaalse veldtog teen die Potchefstroomkampus van die Noordwes-universiteit te loods s\u00f3 op Facebook verdedig:<\/p>\n<blockquote><p>Ek weet hierdie gaan &#8216;n ongewilde post wees, maar ek voel ek moet dit s\u00ea: die Sieg Heil-saluut in Potch IS nuuswaardig. Nes die gebrek aan motief jou kan vryskeld van moord, maar jy nogtans skuldig kan wees aan strafbare manslag, maak nalatigheid of onkunde diegene wat &#8216;n simbool &#8220;trivialise&#8221; nie minder skuldig aan die gebruik daarvan nie&#8230;<\/p>\n<p>En waarvan is daar hier tekens van skuld? Nie van die propageer van &#8216;n Neo-Nazi beweging of kultuur nie, want d\u00edt was nie die motief agter die gebruik van hierdie saluut nie, maar hier is wel duidelik &#8216;n gebrek aan die nodige sensitiwiteit&#8230; &#8216;n Nazi simbool is onvanpas, ongeag die konteks. En di\u00e9 gebrek aan sensitiwiteit is nuuswaardig omdat dit onder &#8216;n uitgelese (universiteits-toegang is nie vir almal beskore nie) groep jongmense gemanifesteer het.<\/p>\n<p>Die PUK het reg opgetree in reaksie &#8211; hulle kan tog nie \u00e1lles wat \u00e9lkeen op kampus doen voorkom nie. Dit is egter &#8216;n insident wat dekking verg, want hierdie is &#8216;n simptoom wat nabetraging verg. Dis nodig om &#8216;n standaard te stel, om vir mekaar te vra en met mekaar te praat oor wat aanvaarbaar is, en duidelik ook oor wat NIE aanvaarbaar is nie. Dit noop ons om &#8216;n gesonde dosis kritiese selfondersoek te doen, om s\u00f3doende onkunde en nalatigheid onder mekaar te probeer identifiseer, aan te spreek en hopelik selfs te voorkom! Dis ongemaklik, dit voel dalk selfs onnodig, maar dis gesond.<\/p><\/blockquote>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoewel daar normaalweg kommentaar op Facebook toegelaat word, is haar blad vir kommentaar geslote of laat sy net sekere kommentare toe. Een van haar lesers het egter so geantwoord:<\/p>\n<blockquote><p>So die woord &#8220;Heil&#8221; kan\/mag nooit weer gebruik word nie, want enige een wat dit gebruik is pro-Nazi? Ek het vir 6 jaar Heil PUK gesing by rugbywedstryde en ek kan jou belowe ek is baie ver van &#8216;n Nazi-ondersteuner of rassis. Dink die hele storie is uit konteks en uit verband geruk en net Pukke en oud-Pukke sal weet dat daar geen pro-Nazi-praktyke by die NWU Pukke bederf word nie.<\/p><\/blockquote>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Beeld-joernaliste en KykNET-aanbiedster Elma Smit het die besluit van Adriaan Basson om &#8216;n grootskaalse veldtog teen die Potchefstroomkampus van die Noordwes-universiteit te loods s\u00f3 op Facebook verdedig: Ek weet hierdie gaan &#8216;n ongewilde post wees, maar ek voel ek moet dit s\u00ea: die Sieg Heil-saluut in Potch IS nuuswaardig. Nes die gebrek aan motief &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=22721\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Beeld-joernalis en KykNET-aanbiedster verdedig aanval op Pukke&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":22723,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[],"class_list":["post-22721","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22721","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=22721"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22721\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/22723"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=22721"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=22721"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=22721"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}