{"id":22678,"date":"2014-02-28T08:27:51","date_gmt":"2014-02-28T06:27:51","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=22678"},"modified":"2014-02-28T09:49:20","modified_gmt":"2014-02-28T07:49:20","slug":"oekraiene-kies-ongewilde-jats-na-staatsgreep","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=22678","title":{"rendered":"Oekra\u00efene kies ongewilde Jats na staatsgreep"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_22679\" aria-describedby=\"caption-attachment-22679\" style=\"width: 283px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/jats.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-22679\" alt=\"Die uiters ongewilde Jats\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/jats.jpg\" width=\"283\" height=\"178\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-22679\" class=\"wp-caption-text\">Die uiters ongewilde Jats<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Oekra\u00efene het na &#8216;n staatsgreep verlede week &#8216;n nuwe premier aangewys wat geen steun geniet onder die bevolking nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Arsenjie Jatsenjioek &#8211; of Jats, soos\u00a0die Amerikaanse assistent-sekretaris van buitelandse sake\u00a0Victoria Nuland graag na hom verwys &#8211; is aangestel as die nuwe eerste minister van die land.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die bokser Klitsjko, die EU se voorkeur, is uitgeskakel deur die opkoms van &#8216;n Nazi-element in die pro-EU-opposisie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nuland het vroe\u00ebr in &#8216;n telefoongesprek van die bokser se kandidatuur ges\u00ea: &#8220;F-k die EU&#8221;. Sy het ook haar voorkeur vir Jats uitgespreek. Die gesprek is uitgelek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jats is die natuurlike keuse vir Anglo-Amerikaanse belange. Hy is &#8216;n miljoen\u00ear en voormalige bankier, minister van ekonomie, minister van buitelandse sake en parlement\u00eare speaker.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy is &#8216;n lid van Julia Timoesjenkoe se Vaderland Party, dus sal sy deel van die nuwe regering wees, net soos na die vorige staatsgreep &#8211; die Oranje-rewolusie &#8211;\u00a0wat sy help re\u00ebl het.<\/p>\n<p>In 2009 het Jats aangekondig dat hy as presidentskandidaat van die Oekra\u00efene in die verkiesing sal deelneem.<\/p>\n<p>Tydens die verkiesingsveldtog het mede-kandidate herhaaldelik na hom verwys as die &#8220;onbeskaamde klein Joodjie&#8221; wat &#8220;suksesvol in diens van die diewe is wat die Oekra\u00efne besteel en met behulp van kriminele geld die Oekra\u00efne se presidentskap wil oorneem&#8221;.<\/p>\n<p>Jats se presidensi\u00eble veldtog het na raming byna $70 miljoen gekos. Hy is anti-Russies en beywer hom daarvoor om die Russiese taal as tweede amptelike taal in die land afgeskaf te kry.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jats sal die Oekra\u00efne uitlewer aan internasionale bankiers.<\/p>\n<p>Switserland het aangekondig dat hy bereid is om enige geld wat die ontsetelde president Wiktor Janoekowitsj van die Oekra\u00efne moontlik in \u0149 Switserse bankrekening mag h\u00ea, te vries.<\/p>\n<p>Die Switserse regering het \u201cuit beginsel\u201d besluit om enige moontlike rekeninge wat hy in Switserland mag h\u00ea, te vries, het \u0149 woordvoerder van die buitelandse ministerie, Pierre-Alain Eitschinger, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ariel Cohen, senior navorser het reeds die land se ellendige vooruitsigte uitgespel. Cohen, van die Heritage Foundation in Washington, het aan Bloomberg ges\u00ea: &#8221; Hervormings in die Oekra\u00efne gaan moeilik wees.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die rol van die IMF is van &#8220;kardinale belang&#8221;, het die Amerikaanse Tesourier Jakob Lew vroe\u00ebr hierdie week ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die IMF berei reeds &#8216;n internasionale hulppakket voor, het MNI News Maandag berig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Oekra\u00efne se korrupte leiers van die verlede en die hede &#8211; veral Timoesjenkoe wat tronk toe gestuur is vir korrupsie en diefstal &#8211; verryk hulself graag ten koste van die gewone Oekra\u00efners.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is waarskynlik weer die kruks van die ooreenkoms tussen sulke leiers en internasionale banke: Persoonlike belang kry voorkeur b\u00f3 landsbelang.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vrugbare swart grond kon vroe\u00ebr meer as &#8216;n kwart van die Sowjet-landbou-uitset lewer, en sy plase aansienlike hoeveelhede vleis, melk, graan , groente en vrugte na ander Sowjetrepublieke uitvoer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">So ook kon gediversifiseerde swaar nywerhede unieke toerusting en grondstowwe na ander streke van die voormalige Sowjet-Unie uitvoer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die daling in staalpryse en die Oekra\u00efne se blootstelling aan die w\u00eareldwye finansi\u00eble krisis as gevolg van die aggressiewe buitelandse lenings het groei in 2008 gekortwiek en die ekonomie het met meer as 15 persent in 2009 gekrimp, die ergste ekonomiese prestasie in die w\u00eareld.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Met die gastarief wat nie vroe\u00ebr deur die wettig verkose regering verhoog is nie, het die land weer negatiewe groei getoon in 2011, toe die IMF se ingryping van $15 miljard ingekort is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die IMF se swak vertoning het hulle nou genoop om in te gryp om &#8220;vinniger te privatseer&#8221;, &#8216;n eufemisme vir batestropery. Swaarkry is dus die inwoners se voorland.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Oekra\u00efene het na &#8216;n staatsgreep verlede week &#8216;n nuwe premier aangewys wat geen steun geniet onder die bevolking nie. Arsenjie Jatsenjioek &#8211; of Jats, soos\u00a0die Amerikaanse assistent-sekretaris van buitelandse sake\u00a0Victoria Nuland graag na hom verwys &#8211; is aangestel as die nuwe eerste minister van die land. Die bokser Klitsjko, die EU se voorkeur, is &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=22678\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Oekra\u00efene kies ongewilde Jats na staatsgreep&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":22679,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[15976,15973,15980,15975,4869,6977,15979,15978,15974,21093,14647,15977,15845,5072],"class_list":["post-22678","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-anglo-amerikaanse-belange","tag-arsenjie-jatsenjioek","tag-batestropery","tag-bokser-klitsjko","tag-eu","tag-imf","tag-internasionale-hulppakke","tag-jakob-lew","tag-jats","tag-s7-menings","tag-oekraiene","tag-oranje-rewolusie","tag-victoria-nuland","tag-washington"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22678","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=22678"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22678\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/22679"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=22678"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=22678"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=22678"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}