{"id":22625,"date":"2014-02-26T11:18:35","date_gmt":"2014-02-26T09:18:35","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=22625"},"modified":"2014-02-26T11:19:02","modified_gmt":"2014-02-26T09:19:02","slug":"polisie-het-hul-hande-vol-met-oproer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=22625","title":{"rendered":"Polisie het hul hande vol met oproer"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/tyres2.jpeg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-22371\" alt=\"tyres2\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/tyres2-300x215.jpeg\" width=\"300\" height=\"215\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/tyres2-300x215.jpeg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/tyres2.jpeg 587w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a>&#8216;n Totaal van 63 mense is in hegtenis geneem nadat lede van die gemeenskap in Moletlane by Zebediela op &#8216;n plundertog gegaan het en vyf winkels van Chinese sakemanne afgebrand het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die geweld spruit na bewering uit &#8216;n voorval die naweek toe &#8216;n 21-jarige man doodgesteek is n\u00e1 &#8216;n argument met &#8216;n Chinese winkeleienaar. Die verdagte is in hegtenis geneem op &#8216;n aanklag van moord.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sondag het lede van die gemeenskap begin mobiliseer en vyf winkels geplunder en aan die brand gesteek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Niemand is beseer of gedood tydens hierdie voorvalle nie, maar uitgebreide skade is aan die geboue aangerig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verdagtes, 43 mans en 20 vroue , is in hegtenis geneem op aanklagte van openbare geweld en brandstigting en sal na verwagting later hierdie week verskyn in die Magatle-landdroshof .<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op Apel is sewe verdagtes in hegtenis geneem nadat hulle na bewering vyf huise en drie voertuie\u00a0aan die brand gesteek het ook oor die naweek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Lede van die gemeenskap beskuldig drie mense van die vermorsing van geld wat ingesamel is vir &#8216;n gemeenskapsprojek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Niemand is dood of beseer is tydens die voorvalle nie. Die verdagtes sal in die Sekhukhune-landdroshof verskyn.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Lede van die Openbare Orde Polisie-eenhede is in albei hierdie gebiede ontplooi om die situasie te monitor en geen verdere voorvalle van geweld is aangemeld nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die provinsiale kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisiediens in Limpopo, lt.genl Fannie Masemola, het &#8216;n streng waarskuwing aan die lede van die gemeenskap gerig en ges\u00ea hierdie tipe wetteloosheid en gewelddadige optrede sal nie geduld word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Meer as 70 lede van die Siyandhani gemeenskap buite Giyani in Limpopo is Dinsdagaand in hegtenis geneem op aanklagte van openbare geweld.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die SAPD het die voorval bevestig, maar s\u00ea dit is nie duidelik wat tot die onrus gelei het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Onderrig by skole in die omgewing is ontwrig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Diegene wat in hegtenis geneem is sal na verwagting binnekort in die hof verskyn.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Inwoners van Ntibane by Ngqeleni in die Oos-Kaap het sedert Vrydag die pad na die Mthatha residensi\u00eble kusgebied versper.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die oproeriges kla oor swak dienste. Omliggende gebiede word ook geraak deur die oproer wat toerisme en skole negatieg be\u00efnvloed.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens berigte is sewe skole en drie klinieke gesluit weens die geweld.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Inwoners kla dat hulle al meer as tien jaar wag vir elektrifisering, die gebrek aan water, sanitasie en swak paaie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die gemeenskap dreig om nie die verkiesing te boikot as die regering nie op hul eise reageer nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Totaal van 63 mense is in hegtenis geneem nadat lede van die gemeenskap in Moletlane by Zebediela op &#8216;n plundertog gegaan het en vyf winkels van Chinese sakemanne afgebrand het. Die geweld spruit na bewering uit &#8216;n voorval die naweek toe &#8216;n 21-jarige man doodgesteek is n\u00e1 &#8216;n argument met &#8216;n Chinese winkeleienaar. Die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=22625\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Polisie het hul hande vol met oproer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":22371,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5806,5531,5380,5488,8995,7568],"class_list":["post-22625","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-betogings","tag-brandstigting","tag-dienslewering","tag-oproer","tag-plundery","tag-xenofobie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22625","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=22625"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22625\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/22371"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=22625"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=22625"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=22625"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}