{"id":22597,"date":"2014-02-25T20:26:29","date_gmt":"2014-02-25T18:26:29","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=22597"},"modified":"2014-02-25T20:26:29","modified_gmt":"2014-02-25T18:26:29","slug":"asimmetriese-diskriminasie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=22597","title":{"rendered":"Asimmetriese diskriminasie"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"font-family: Arial; font-size: small;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/delport_manfred_600.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-15429\" alt=\"delport_manfred_600\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/delport_manfred_600-300x245.jpg\" width=\"300\" height=\"245\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/delport_manfred_600-300x245.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/delport_manfred_600.jpg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a><\/span><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/delport_manfred_600.jpg\"><em>deur Manfred Delport<\/em><\/a><\/p>\n<p>[followbutton username=&#8217;ManfredDelport&#8217; count=&#8217;true&#8217; lang=&#8217;en&#8217; theme=&#8217;light&#8217;]<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volg Manfred op <a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/manfred.delport\" target=\"_blank\">Facebook<\/a>.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die libgestremdes in die VSA is opnuut erg beswaard oor voorgestelde wetgewing in die Amerikaanse deelstaat, Arizona. Libgestremdes het maar nou eenmaal hierdie gewoonte om hulself intens oor relatiewe onbenullighede op te werk. Arizona se voorgestelde wetgewing sou byvoorbeeld mense wat godsdienstige besware teen gayhuwelike het, die reg gee om dien ooreenkomstig op te tree. As \u2018n Christen-egpaar byvoorbeeld \u2018n gastehuis besit, en \u2018n getroude gay paartjie wil by die gastehuis oornag, sou die gastehuis se eienaars mag weier om die paartjie daar te laat slaap, op grond van die eienaars se oortuigings.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vir iemand wat nie \u2018n libgestremde is nie, is dit moeilik om te sien wat fout sou kon wees met hierdie voorgestelde wetgewing. Eerstens, as Gastehuis A jou nie wil toelaat nie, gaan slaap bloot in Gastehuis B! Waarom in ieder geval iemand wil dwing om jou te akkommodeer as jy besef jy is onwelkom? Maar dis presies wat die kulturele marxiste in die VSA wil doen: Hulle wil hulself aan mense opdwing, of hulle nou welkom is of nie. Dit is absurd. As ek byvoorbeeld \u2018n hamtoebroodjie wil eet, sou \u2018n imam of \u2018n rabbi die volste reg h\u00ea om my hulle moskee of sinagoge te verbied terwyl ek my toebroodjie wil geniet. Vir my om myself nou aan hulle op te dwing, om, soos \u2018n tipiese Amerikaner, \u2018n absurde hofsaak te wil loods om hulle te dwing om my vark in \u2018n moskee te laat eet, sou nie net tydmors wees nie, maar ook indruis teen die Jood of Moslem se reg om sy eie geloofsoortuigings uit te leef. Die gedwonge assosiasie met diegene wat lewensstyle aanhang wat teen \u2018n Christen se oortuigings indruis, maak eweneens inbreuk op die Christen se geloofsvryheid, en spreek eintlik van \u2018n ongevraagde, fascistiese inbreuk op mense se vryheid van assosiasie asook dwingelandy.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ja, \u2018n verbod op my wat wil vark eet in \u2018n moskee is natuurlik diskriminasie. Ek hou immers van spek vir ontbyt en hamtoebroodjies, maar \u2018n rabbi of \u2018n imam mag teen my (en varkboere) diskrimineer en my hulle huise van aanbidding verbied, terwyl ek my varkvleis eet. \u00a0Ek kan nie redelikerwys daaroor wil gaan kla nie. Dit word billike diskriminasie genoem. Daar is wel billike diskriminasie, en diskriminasie is oral \u2018n aanvaarde feit van die lewe. As ek more by Heyneke Meyer gaan aanklop, gaan hy teen my diskrimineer, want ek gaan beslis nie gekies word vir die Springbokspan nie. Geen hof sal my egter gelyk gee dat Meyer onredelik gediskrimineer het nie. \u00a0Matrikulante, selfs in die ou dae, kon nie mediese dokters word as hulle nie goeie simbole in matriek behaal het nie. Die universiteite het teen hulle gediskrimineer. Niemand kan egter redelikerwys kla oor bostaande voorbeelde van diskriminasie nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die probleem kom in wanneer die linkses en kulturele marxiste vir hulself of selektief die reg opeis om te mag diskrimineer, maar andere wil verhoed om ook te diskrimineer. Assimetriese diskriminasie, waarin een party mag diskrimineer, maar die eerste party \u2018n tweede party probeer verhoed om ook so te maak, is \u2018n probleem. Dan word dit onbillike diskriminasie, wanneer een party besluit hy mag self diskrimineer, maar \u2018n ander party van daardie selfde reg probeer ontneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vat rasstellende aksie, \u2018n prima-voorbeeld van asimmetriese diskriminasie. Die Madibatopiese grondwet praat weliswaar van sogenaamde billike diskriminasie, maar rasstellende aksie is allermins billik. Rasstellende aksie is onbillik, want dit is asimmetries. Daar mag teen blankes gediskrimineer word, maar nie teen swartes nie. As daar dan wel billike diskriminasie teenoor werknemers moet wees, laat dan gerus toe dat \u2018n swart sake-eienaar teen blanke werknemers diskrimineer. \u00a0Laat swart-beheerde ondernemings gerus toe om vakatures te adverteer wat lees: \u201cEE only.\u201d Maar laat blanke ondernemings dan toe om presies dieselfde te doen, om, soos die studente-akkommodasie in Bloemfontein gemaak het, te adverteer: \u201cSlegs nie-regstellende-aksie kandidate\u201d.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dinge werk egter nie so nie. Daar is \u2018n skreiende asimmetrie. Waarom is dit aanvaarbaar vir talle personeelagentskappe om derduisende advertensies te plaas wat lui: \u201cAA only\u201d, maar sou \u2018n blanke onderneming dit waag, is daar \u2018n geweldige geskree vanuit die oord van die ekstreemlinkses? Die studente-akkommodasie in Bloemfontein, wat presies dieselfde gedoen het wat talle personeelagentskappe gedoen het, is deur \u2018n histeriese koor van skuim-om-die-mond libgestremdes as rassiste uitgekryt. Logieserwys behoort hierdie diskriminasie vinkel en koljander te wees \u2013 as swartes teen blankes mag diskrimineer by die werk, vereis regverdigheid en simmetrie dat blankes ook so mag maak teen swartes.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is een van die talle probleme met die kulturele marxiste: Hulle wil as\u2019t ware vark in \u2018n sinagoge eet, en as iemand durf beswaar aanteken, skree hulle dat hy homofobies is en wil hulle hom dagvaar.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>deur Manfred Delport [followbutton username=&#8217;ManfredDelport&#8217; count=&#8217;true&#8217; lang=&#8217;en&#8217; theme=&#8217;light&#8217;] Volg Manfred op Facebook. Die libgestremdes in die VSA is opnuut erg beswaard oor voorgestelde wetgewing in die Amerikaanse deelstaat, Arizona. Libgestremdes het maar nou eenmaal hierdie gewoonte om hulself intens oor relatiewe onbenullighede op te werk. Arizona se voorgestelde wetgewing sou byvoorbeeld mense wat godsdienstige besware [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":15429,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[150,10],"tags":[8913,8901,15931,15929,15930,2848],"class_list":["post-22597","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c162-manfred-delport","category-rubrieke","tag-arizona","tag-gay","tag-kulturele-marxiste","tag-libgestremdes","tag-rasstellende-aksie","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22597","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=22597"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22597\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/15429"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=22597"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=22597"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=22597"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}