{"id":22540,"date":"2014-02-24T07:57:36","date_gmt":"2014-02-24T05:57:36","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=22540"},"modified":"2014-02-24T07:57:36","modified_gmt":"2014-02-24T05:57:36","slug":"hetn-eis-dat-puk-onder-administrasie-geplaas-word-na-nazi-saluut","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=22540","title":{"rendered":"HETN eis dat PUK onder administrasie geplaas word na Nazi-saluut"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_22541\" aria-describedby=\"caption-attachment-22541\" style=\"width: 256px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/irannazi.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-22541\" alt=\"irannazi\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/irannazi.jpg\" width=\"256\" height=\"188\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-22541\" class=\"wp-caption-text\">Die Nazi-saluut in Iran, in gebruik sedert die begin van die eeu<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Ho\u00ebr Onderwys transformasie-netwerk (HETN) eis dat die wit bestuur van die Noordwes Universiteit summier afgedank word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die HETN het hul kommer uitgespreek teenoor die premier van Noordwes, Thandi\u00a0Modise oor die beweerde massa-Nazisaluut wat by die Noordwes-Universiteit (NWU) plaasvind.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die woordvoerder van die netwerk, Hendrick Makaneta het &#8216;n beroep op die minister van Ho\u00ebr Onderwys, Blade Nzimande gedoen om dringend die instelling onder administrasie te plaas.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Veldtog teen die wit bestuur NWU is verlede week deur Naspers van stapel gestuur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die HETN het glo &#8220;grafiese bewyse&#8221; wat deur Beeld op 21 Februarie 2014\u00a0gepubliseer is van die gebruik van &#8216;n Nazi-saluut by die Universiteit se Potchefstroom-kampus tydens ontgroening.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verskeie slagspreuke soos &#8220;heil Hitler&#8221; is blykbaar ook gebruik tydens ontgroenigsrituele.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die HETN het hulle reeds herhaaldelik gewaarsku oor die verspreiding van rassistiese praktyke wat by die NWU floreer, op die wit Potchefstroom-kampus en in die werkplek van dieselfde instelling.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die HETN het die &#8220;voortgesette skynheilige ontkennings deur die visekanselier van die NWU, dr Theuns Eloff in die aangesig van die naakte waarheid soos uitgebeeld\u00a0in die foto&#8217;s sowel as die platoniese verskoning aangebied deur die rektor van die\u00a0NWU Potchefstroom, prof Herman van Schalkwyk&#8221; rakende die saluut op sosiale media, betreur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die gebruik van die Nazi-tipe saluut is &#8216;n &#8220;internasionale misdaad&#8221; in Duitsland,\u00a0Oostenryk en die Tsjeggiese Republiek en is onaanvaarbaar vir gebruik in &#8216;n staatsbefondsde instelling &#8220;in ons demokrasie&#8221;, het die HETN in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In een foto in die besit van die HETN &#8220;so vroeg as Desember 2013&#8221; is NWU Potchefstroom se rektor, prof Herman van Schalkwyk, &#8220;duidelik sigbaar te erken waar hy die beweerde Nazi-saluut van studente in die dieselfde wyse as tydens Hitleristiese tye beantwoord&#8221;, het die HETN ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;In &#8216;n poging om bogenoemde beweerde praktyke, insluitend die summiere afdankings en \u200b\u200bviktimisering van swart werknemers en studente\u00a0weg te steek,\u00a0het die NWU Potchefstroom se elite gekies om geregtigheid en die waarheid te ontduik met\u00a0&#8216;n oneerlike interdik teen die netwerk, met oneerlike bedoelings om ons te keer om die waarheid rugbaar te maak.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die HETN het ernstige beswaar gemaak teen die &#8220;misbruik van staatsbefondsing deur &#8216;n oneerlike kliek akademici en hul rassistiese makkers\u00a0wat in stryd is met die letter van die Grondwet&#8221; asook die &#8220;diep rassisme steeds verskans in die ho\u00ebr onderwys&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die premier van Noordwes, Thandi Modise s\u00ea die provinsiale regering sal die verwikkelinge monitor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Iran, een van Suid-Afrika se bondgenote, gebruik dikwels dieselfde Nazi-saluut in die openbaar. Suid-Afrika en Iran bedryf saam die multimiljoerand\u00a0Aryasasolpolimere-maatskappy.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die HETN het hulself nie uitgespreek oor die &#8220;internasionale&#8221; aanvaarbaarheid van die Nazi-saluut in Iran nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Ho\u00ebr Onderwys transformasie-netwerk (HETN) eis dat die wit bestuur van die Noordwes Universiteit summier afgedank word. Die HETN het hul kommer uitgespreek teenoor die premier van Noordwes, Thandi\u00a0Modise oor die beweerde massa-Nazisaluut wat by die Noordwes-Universiteit (NWU) plaasvind. Die woordvoerder van die netwerk, Hendrick Makaneta het &#8216;n beroep op die minister van Ho\u00ebr Onderwys, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=22540\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;HETN eis dat PUK onder administrasie geplaas word na Nazi-saluut&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":22541,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5298,15900,7736,15903,4970,15528,15902,15901,14814,9816],"class_list":["post-22540","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-blade-nzimande","tag-hetn","tag-hezbollah","tag-hoer-onderwys-transformasie-netwerk","tag-iran","tag-minister-van-hoer-onderwys","tag-nazi-saluut","tag-nwu","tag-premier-van-noordwes","tag-thandi-modise"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22540","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=22540"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22540\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/22541"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=22540"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=22540"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=22540"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}