{"id":22536,"date":"2014-02-24T06:32:34","date_gmt":"2014-02-24T04:32:34","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=22536"},"modified":"2014-02-24T06:32:34","modified_gmt":"2014-02-24T04:32:34","slug":"da-leier-vra-swaarder-straf-vir-waterkloof-2-in-maksimumveiligheidstronk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=22536","title":{"rendered":"DA-leier vra swaarder straf vir Waterkloof-2 in maksimumveiligheidstronk"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_22537\" aria-describedby=\"caption-attachment-22537\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/James-Selfe.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-22537\" alt=\"James Selfe\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/James-Selfe-300x179.jpg\" width=\"300\" height=\"179\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/James-Selfe-300x179.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/James-Selfe.jpg 520w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-22537\" class=\"wp-caption-text\">James Selfe<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die DA-leier mnr. James Selfe, wat bekend is om sy anti-Afrikanergevoelens, het in &#8216;n verklaring gevra dat die departement van korrektiewe dienste die oorblywende twee jong mans van die Waterkloof-4 swaarder moet straf deur hulle saam met geharde misdadigers in Kokstad C-max of die Mangaung-gevangenis naby Bloemfontein moet opsluit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Selfe is voorsitter van die party se federale bestuur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die party het die herarrestasie van die twee jong mans &#8220;verwelkom&#8221; en ges\u00ea dat hy verheug is dat Frikkie du Preez en Christoff Becker tans in aanhouding verkeer, afhangend van &#8216;n ondersoek deur die departement van korrektiewe dienste.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Selfe, wat hom beskryf as die DA se &#8220;skaduminister van korrektiewe dienste&#8221; gaan ook aan die departement skryf om die volle besonderhede te bekom aangaande die twee jong mans se onlangse vrylating en die voorval toe hulle op die vooraand van hul vrylating in hul selle alkohol gebruik het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Selfe het dit betreur dat die twee jong Afrikanermans op parool vrygelaat is en ges\u00ea die DA is gekant daarteen dat gevangenisse &#8220;rondomtraliedeure vir oortreders&#8221; word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op &#8216;n vraag waarom daar so min Afrikaners in DA oor is terwyl 50% van die party se kiesers Afrikaans is, het Selfe voorheen aan <a title=\"DA het \u00e1l minder Afrikaanse LP\u2019s\" href=\"http:\/\/www.rapport.co.za\/Suid-Afrika\/Nuus\/DA-het-al-minder-Afrikaanse-LPs-20140208\" target=\"_blank\">Rapport<\/a> ges\u00ea dat dit &#8220;bog is dat net \u2019n Afrikaanssprekende \u2019n Afrikaanse kieser kan verteenwoordig.<\/p>\n<p>My kiesafdeling is oorwegend Afrikaans, maar ek (\u2019n Engelssprekende) kan met hulle identifiseer. Vir die DA gaan dit oor of die kandidaat \u2019n outentieke verhouding met die kiesers het en of hulle die DA se beleid verstaan en dit kan verwoord.\u201d<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die DA-leier mnr. James Selfe, wat bekend is om sy anti-Afrikanergevoelens, het in &#8216;n verklaring gevra dat die departement van korrektiewe dienste die oorblywende twee jong mans van die Waterkloof-4 swaarder moet straf deur hulle saam met geharde misdadigers in Kokstad C-max of die Mangaung-gevangenis naby Bloemfontein moet opsluit. Selfe is voorsitter van die party &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=22536\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;DA-leier vra swaarder straf vir Waterkloof-2 in maksimumveiligheidstronk&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":22537,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[15651,15652,15899],"class_list":["post-22536","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-christoff-becker","tag-frikkie-du-preez","tag-waterkloof-4"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22536","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=22536"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22536\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/22537"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=22536"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=22536"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=22536"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}