{"id":22374,"date":"2014-02-19T07:04:48","date_gmt":"2014-02-19T05:04:48","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=22374"},"modified":"2014-02-19T07:04:48","modified_gmt":"2014-02-19T05:04:48","slug":"wie-kry-die-e-tol-rente","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=22374","title":{"rendered":"Wie kry die e-tol-rente?"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_22375\" aria-describedby=\"caption-attachment-22375\" style=\"width: 258px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/peters.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-22375\" alt=\"Dipuo Peters\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/peters.jpg\" width=\"258\" height=\"195\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-22375\" class=\"wp-caption-text\">Dipuo Peters<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sanral is gelas om die rekeningkopseer in die Gautengse e-tol-stelsel op te los, het die minister van vervoer, Dipuo Peters, Dinsdag ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Peters het die parlement se portefeuljekomitee vir vervoer toegespreek en toegegee daar is ernstige probleme met die ongewilde elektroniese tolstelsel wat ondermeer die rente op internetbetalings insluit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Peters se opmerkings het gekom n\u00e1 \u2018n reeks klagtes deur padgebruikers in die provinsie oor rekeninge en registrasie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cMy instruksies aan Sanral &#8230; is duidelik en helder. Hulle moet die probleme met rekeninge uitsorteer en hulle moet dit dadelik doen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDaar is steeds \u2019n behoefte om padgebruikers op te voed oor hoe die stelsel werk en die verskeie registrasie- en betalingmetodes wat beskikbaar is,\u201d het sy ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u201c\u2019n Positiewe uitkoms van die toepassing van die stelsel was die uitkenning van gekloonde lisensieplate, ongeregistreerde voertuie en voertuie sonder nommerplate,\u201d het Peters ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het alle LP\u2019s aangemoedig om te registreer, aangesien hulle as wetmakers die eerste behoort te wees wat registreer.<\/p>\n<p>Peters het LP&#8217;s wat nie skyfies gekoop het nie, berispe en ges\u00ea hulle minag hul eed van getrouheid aan die Grondwet. Sy het egter ook haar eie onkunde oor die stelsel onbloot.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Opposisielid het aan Peters ges\u00ea dat sy valshede in die openbaar versprei. \u201cDie wet vereis nie van enige van ons om \u2018n e-tol-skyfie te koop nie. Suid-Afrikaners kan kies om nie \u2018n e-tol-skyfie te koop nie en eerder \u2019n rekening wil ontvang,\u201d het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Nazir Alli, uitvoerende hoof van Sanral, het ges\u00ea daar is ook probleme met mense wat elektronies via die internet hul rekeninge wil betaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea dit kan enigiets van twee tot vyf dae neem voor die oordrag in die ontvanger se rekening aangedui word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">D\u00edt lei volgens hom tot frustrasie, aangesien die geld \u201ciewers in die kuberruim l\u00ea\u201d. Volgens Alli het hy die banke oor die probleem genader.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cWie kry daardie rente? Niemand gee vir ons daardie antwoord nie,\u201d het hy ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Sanral is gelas om die rekeningkopseer in die Gautengse e-tol-stelsel op te los, het die minister van vervoer, Dipuo Peters, Dinsdag ges\u00ea. Peters het die parlement se portefeuljekomitee vir vervoer toegespreek en toegegee daar is ernstige probleme met die ongewilde elektroniese tolstelsel wat ondermeer die rente op internetbetalings insluit. Peters se opmerkings het gekom n\u00e1 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=22374\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Wie kry die e-tol-rente?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":22375,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[7913,12985,15806,15805,12044,15807,15804],"class_list":["post-22374","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-dipuo-peters","tag-e-tol","tag-ekloonde-lisensieplate","tag-elektroniese-tolstelsel","tag-minister-van-vervoer","tag-ongeregistreerde-voertuie","tag-rente"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22374","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=22374"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22374\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/22375"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=22374"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=22374"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=22374"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}