{"id":22329,"date":"2014-02-18T08:14:22","date_gmt":"2014-02-18T06:14:22","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=22329"},"modified":"2014-02-18T08:14:22","modified_gmt":"2014-02-18T06:14:22","slug":"mnr-malema-kos-polisie-r65-000","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=22329","title":{"rendered":"&#8216;Mnr Malema&#8217; kos polisie R65 000"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_22335\" aria-describedby=\"caption-attachment-22335\" style=\"width: 281px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/effers.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-22335\" alt=\"Nie daai Malemas nie!\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/effers.jpg\" width=\"281\" height=\"179\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-22335\" class=\"wp-caption-text\">Nie daai Malemas nie!<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Swart vrou van Lynnwood, Pretoria se antwoord aan die polisie dat sy &#8220;mnr Malema&#8221; gaan bel n\u00e1 &#8216;n woordewisseling met hulle, het die SAPD in die moeilikheid laat beland.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Pretoria-streekhof het beveel dat die Minister van Polisie R65 000 aan Mashudu Malema, 24, moet betaal na aanleiding van die voorval.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mashudu het 11 uur in &#8216;n polisiesel deurgebring nadat sy in hegtenis geneem is omdat lede van die SAPD ontsteld geraak het toe sy hulle met haar selfoon afgeneem het en vir hulle ges\u00ea het sy gaan haar pa, &#8220;mnr Malema&#8221; bel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mashudu wou in werklikheid haar pa bel &#8211; mnr Malema &#8211; want hy het &#8216; n bietjie kennis van die wet en sy was bang. Die beampte het egter gedink sy verwys na die Ekonomiese Vryheidsvegters se \u00a0leier Julius Malema.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die voorval het op 11 September 2012 plaasgevind, toe Mashudu en haar destydse k\u00earel, net bekend as Thabo, deur die polisie gestop is by die Willows Crossing-winkelsentrum.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens hofstukke het die polisie ges\u00ea Thabo ruik na alkohol en hy moet terug in sy voertuig en hulle volg om &#8216;n alkoholtoets te neem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar die polisie het toe gestop buite &#8216;n gebou in Faerie Glen.\u00a0Mashudu was nie seker wat gebeur het nie en het besluit om &#8216;n video-opname van die gebeure op haar foon te neem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie was baie aggressief en het haar beveel om op te hou. Hulle het vir haar ges\u00ea dat dit teen die wet is dat sy in hegtenis geneem sal word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mashudu is vertel die selfoonopname is &#8220;crimen injuria&#8221; en haar verwysing na Malema is &#8220;politieke inmenging&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek het nooit vir hulle ges\u00ea my pa is Julius Malema nie. Hulle het net aanvaar dit is so. Dit was gek, want daar was ten minste vyf polisievoertuie . Hulle was aggressief en het probeer om my selfoon te gryp uit my hande en hulle het my rondgestamp.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons het geen idee gehad wat aan die gang was nie. Ek is in &#8216;n polisievoertuig gestamp\u00a0en na die Garsfontein-polisiekantoor geneem, waar ek in &#8216;n vuil , bebloede sel geplaas is,&#8221; het sy in hofstukke ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Na 11 ure in die sel het &#8216;n adjudant-offisier vir haar ges\u00ea sy is vry om huis toe te gaan. Hy het ges\u00ea hy het gekyk na haar l\u00eaer en dit was duidelik dat sy in hegtenis geneem is vir geen rede nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie ontken enige oortreding of enige kennis van die voorval. Hulle het nogtans ingestem om die skadevergoeding te betaal voordat die saak op verhoor in die Pretoriase streekhof gaan.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Swart vrou van Lynnwood, Pretoria se antwoord aan die polisie dat sy &#8220;mnr Malema&#8221; gaan bel n\u00e1 &#8216;n woordewisseling met hulle, het die SAPD in die moeilikheid laat beland. Die Pretoria-streekhof het beveel dat die Minister van Polisie R65 000 aan Mashudu Malema, 24, moet betaal na aanleiding van die voorval. Mashudu het 11 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=22329\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Mnr Malema&#8217; kos polisie R65 000&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":22335,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[10876,6685,15778,753,5169,12155],"class_list":["post-22329","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-eff","tag-julius-malema","tag-lynwood","tag-pretoria","tag-sapd","tag-skadevergoeding"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22329","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=22329"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22329\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/22335"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=22329"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=22329"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=22329"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}