{"id":22292,"date":"2014-02-17T09:19:06","date_gmt":"2014-02-17T07:19:06","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=22292"},"modified":"2014-02-17T09:19:06","modified_gmt":"2014-02-17T07:19:06","slug":"twee-van-die-waterkloof-vier-weer-aangehou","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=22292","title":{"rendered":"Twee van die Waterkloof-vier weer aangehou"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_22293\" aria-describedby=\"caption-attachment-22293\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/becker.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-22293\" alt=\"Becker se selfoonopname\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/becker.jpg\" width=\"300\" height=\"225\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-22293\" class=\"wp-caption-text\">Becker se selfoonopname<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die departement van Korrektiewe Dienste s\u00ea volgens die Wet op Korrektiewe Dienste kan gevangenes wat uit is op parool weer in hegtenis geneem word en vir tot 72 uur aangehou word, hangende &#8216;n ondersoek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Twee lede van die Waterkloof-vier is Sondag weer in hegtenis geneem nadat selfoonopnames van &#8216;n gefuif in die tronk uitgelek het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Christoff Becker en Frikkie du Preez, albei 27, het glo vryelik toegang tot alkohol en selfone in die tronk gehad en die beeldmateriaal is op sosiale media versprei.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Woordvoerder van die departement, Manelisi Wolela het bevestig dat twee van die vier weer in hegtenis geneem is.\u00a0Hy s\u00ea die bewerings word in &#8216;n ernstige lig beskou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die twee is Dinsdag op parool vrygelaat nadat hulle die helfte van hulle twaalf jaar vonnis uitgedien het vir die moord op &#8216;n hawelose man in Pretoria-Oos in 2001.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In \u2019n verklaring het Wolela ges\u00ea die twee is weer in hegtenis geneem in verband met \u2019n ondersoek na bewerings dat drank in die tronk ingesmokkel is en hulle na bewering \u2019n partytjie in die tronkselle gehou het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2019n Ondersoek daarna sal in die volgende 72\u2009uur gedoen word.<\/p>\n<p>Hulle is in die Kgosi Mampuru-gevangenis in Pretoria aangehou.<\/p>\n<p>\u201cDie DKD-kommissaris in Gauteng het die ondersoek reeds gelas,\u201d het Wolela ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Becker en Du Preez, wat verlede Dinsdag op parool vrygelaat is, en die beamptes wat tydens die maak van die selfoonopname aan diens was, sal ondervra word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ander twee lede van die groep wat uit is op parool het geen kontak meer met\u00a0Becker en Du Preez nie en is nie betrokke by die voorval nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die departement van Korrektiewe Dienste s\u00ea volgens die Wet op Korrektiewe Dienste kan gevangenes wat uit is op parool weer in hegtenis geneem word en vir tot 72 uur aangehou word, hangende &#8216;n ondersoek. Twee lede van die Waterkloof-vier is Sondag weer in hegtenis geneem nadat selfoonopnames van &#8216;n gefuif in die tronk uitgelek het. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=22292\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Twee van die Waterkloof-vier weer aangehou&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":22293,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[15651,13249,15652,15752,6518],"class_list":["post-22292","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-christoff-becker","tag-departement-van-korrektiewe-dienste","tag-frikkie-du-preez","tag-kgosi-mampuru-gevangenis","tag-waterkloof-vier"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22292","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=22292"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22292\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/22293"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=22292"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=22292"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=22292"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}