{"id":22288,"date":"2014-02-17T08:35:17","date_gmt":"2014-02-17T06:35:17","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=22288"},"modified":"2014-02-17T08:35:17","modified_gmt":"2014-02-17T06:35:17","slug":"honderde-zama-zamas-in-myn-vasgekeer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=22288","title":{"rendered":"Honderde Zama-Zamas in myn vasgekeer"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/zamazama.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-22289\" alt=\"zamazama\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/zamazama.jpg\" width=\"268\" height=\"188\" \/><\/a>Honderde Zama-Zamas, of onwettige myners kan steeds in &#8216;n ongebruikte mynskag in Benoni in die Oos-Rand vasgekeer wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Van die onwettige myners het Sondagaand geweier om uit die skag te kom nadat hulle besef het hulle sal in hegtenis geneem word vir hul roofbedrywighede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Ekurhuleni-nooddienste\u00a0het Sondag elf van die myners uit die mynskag van Gold One in Benoni gered.<br \/>\nHulle is sedert Saterdagmiddag daar vasgekeer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nooddienswerkers moes die reddingspoging laat vaar omdat die oorblywende myners geweier het om uit die skag te kom.\u00a0Die reddingspanne sal nie terugkeer nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie en mynveiligheidswagte is steeds by die skag om die Zama-Zamas in hegtenis te neem wat dit bo-gronds waag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die metropolisie is &#8216;n groep onwettige myners Saterdag met hul buit deur &#8216;n ander groep Zama-Zamas oorval en beroof en daarna terug in die skag gedwing.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die rowers het toe groot rotsblokke in die skag afgegooi.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die mynskag is ongeveer 7\u2009m diep, waarna dit in &#8216;n sygang vertak. Rotse en sementblokke verstop tans die sygang.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ekurhuleni se noodwerkers en mynreddingspanne moes Sondag ure lank spook om die skag oop te boor om die vasgekeerdes &#8216;n ontsnapkans te bied.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar kan steeds soveel as 300 myners in die skag wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Ekurhuleni Metroraad s\u00ea daar sal nuwe strategie bedink moet word om onwettige mynbedrywighede in die gebied te keer.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Honderde Zama-Zamas, of onwettige myners kan steeds in &#8216;n ongebruikte mynskag in Benoni in die Oos-Rand vasgekeer wees. Van die onwettige myners het Sondagaand geweier om uit die skag te kom nadat hulle besef het hulle sal in hegtenis geneem word vir hul roofbedrywighede. Die Ekurhuleni-nooddienste\u00a0het Sondag elf van die myners uit die mynskag van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=22288\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Honderde Zama-Zamas in myn vasgekeer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":22289,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[11777,15750,15751,8323,15749],"class_list":["post-22288","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-benoni","tag-ekurhuleni-nooddienste","tag-gold-one","tag-oos-rand","tag-zama-zamas"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22288","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=22288"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22288\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/22289"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=22288"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=22288"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=22288"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}