{"id":22272,"date":"2014-02-16T11:19:37","date_gmt":"2014-02-16T09:19:37","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=22272"},"modified":"2014-02-16T11:19:37","modified_gmt":"2014-02-16T09:19:37","slug":"vryheidsfront-nou-totaal-nasionale-party","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=22272","title":{"rendered":"Vryheidsfront nou tot\u00e1\u00e1l Nasionale Party"},"content":{"rendered":"<p><a href=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/newnationalparty_website.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-22273\" alt=\"newnationalparty_website\" src=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/newnationalparty_website.jpg\" width=\"203\" height=\"152\" \/><\/a>deur Hannes Engelbrecht<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ondersteuners van die VF+ wat gereeld selfbeskikking voorhou as die party se beleid wanneer vrae deur Front Nasionaal gevra word, het waarskynlik vanoggend in hulle koffie gestik toe hul leier se <a title=\"Natuurlike tuiste van Afrikaners: Die VF Plus\" href=\"http:\/\/www.rapport.co.za\/Weekliks\/Nuus\/Natuurlike-tuiste-van-Afrikaners-Die-VF-Plus-20140214\" target=\"_blank\">artikel in Rapport<\/a> gelees is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dr Pieter Mulder draai geen doekies om nie \u2013 sy party het \u201cherposisioneer\u201d. In die proses val Mulder terug op die <span class=\"text_exposed_show\">ou Nasionale Party-slagspreuk van \u201ceenheid in diversiteit\u201d, of soos die De Klerk-NP dit gedefinieer het : \u201cEenheid in verskeidenheid\u201d. Mulder strewe na \u2018n \u201cnuwe staatkundige bestel waarin erkenning gegee word aan die diversiteit van Suid Afrika\u201d. Hy reken \u201cons minderheidskonferensie het \u2018n gesamentlike doel vir minderheidsgroepe daargestel\u201d. Al wat kortkom van die ou Nasionale Party-retoriek is dat Mulder nog net die slagspreuk van \u201cEie Sake\u201d ook moes ophaal.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Van selfbeskikking maak Mulder geen melding nie; inteendeel, hy omhels die eenheidstaat met gemak:<\/p>\n<blockquote>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cSo \u2018n nuwe Suid Afrika moet gebou word rondom die konsep van ware eenheid in verskeidenheid; rondom \u2018n ware \u2018better life for all\u2019; rondom \u2018n ware gelyke kans vir almal\u201d.<\/p>\n<\/blockquote>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is presies die standpunt wat FW de Klerk verkondig het gedurende Kodesa.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie standpunte van Mulder en die VF+ maak dit nou duidelik waarom die \u201ckoalisie\u201d en \u201csamewerking\u201d met eenheidstaat-partye soos Cope en die PAC vir die party \u2018n voortvloeisel is. Nes die NP destyds met die IVP en DP.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dis ook duidelik waarom Mulder geen probleem het met \u2018n adjunk-minsterskap in die ANC-regering nie \u2013 dit was ook De Klerk se standpunt in die Regering van Nasionale Eenheid onder Mandela.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Vryheidsfront het nou die bodem geskraap. Hulle politieke argumente het opgeraak. As \u2018n party teruggryp na ou uitgediende Nasionale Party-argumente wat \u2018n klaaglike mislukking was, is jy polities bankrot.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Baie mense vra waarom Front Nasionaal gestig is \u2013 dit is die rede. Die sogenaamde \u201ctuiste vir Afrikaners\u201d van die Vryheidsfront is net \u2018n ou Nasionale Party-pypdroom. Nes die NP is die VF+ nou ook waarskynlik op pad na \u2018n roemlose politieke dood.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><em>Hannes Engelbrecht is leier van <a href=\"http:\/\/frontnasionaal.com\" target=\"_blank\">Front Nasionaal<\/a><\/em><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>deur Hannes Engelbrecht Ondersteuners van die VF+ wat gereeld selfbeskikking voorhou as die party se beleid wanneer vrae deur Front Nasionaal gevra word, het waarskynlik vanoggend in hulle koffie gestik toe hul leier se artikel in Rapport gelees is. Dr Pieter Mulder draai geen doekies om nie \u2013 sy party het \u201cherposisioneer\u201d. In die proses &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=22272\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vryheidsfront nou tot\u00e1\u00e1l Nasionale Party&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":22273,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86,11],"tags":[15414,4636,4114,4640],"class_list":["post-22272","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c77-briewe","category-s7-menings","tag-front-nasionaal","tag-pieter-mulder","tag-rapport","tag-vryheidsfront-plus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22272","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=22272"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22272\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/22273"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=22272"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=22272"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=22272"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}