{"id":22263,"date":"2014-02-16T06:30:10","date_gmt":"2014-02-16T04:30:10","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=22263"},"modified":"2014-02-16T06:30:10","modified_gmt":"2014-02-16T04:30:10","slug":"vryheidsfront-plus-verwerp-europese-regse-partye","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=22263","title":{"rendered":"Vryheidsfront Plus verwerp Europese &#8216;regse partye&#8217;"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_22264\" aria-describedby=\"caption-attachment-22264\" style=\"width: 298px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/andre-fourie_national_party.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-22264\" alt=\"Mnr. Andr\u00e9 Fourie, woordvoerder vir buitelandse sake van die VF Plus en 'n voormalige adjunkminister onder FW de Klerk se Nasionale Party\" src=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/andre-fourie_national_party.jpg\" width=\"298\" height=\"235\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-22264\" class=\"wp-caption-text\">Mnr. Andr\u00e9 Fourie, woordvoerder vir buitelandse sake van die VF Plus en &#8216;n voormalige adjunkminister onder FW de Klerk se Nasionale Party<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mnr. Andr\u00e9 Fourie, die woordvoerder vir buitelandse sake van die Vryheidsfront Plus, het by herhaling al ges\u00ea dat sy party die nuwe Europese regse partye soos die PVV in Nederland of die Front National in Frankryk verwerp en eerder met die tradisionele Christen-Demokratiese of liberale partye wil kontak maak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hiermee sit die VF Plus die vorige Nasionale Party se buitelandse beleid voort. Andr\u00e9 Fourie was &#8216;n adjunkminister vir buitelandse sake onder mnr. FW de Klerk in die Nasionale Party en het hom in die geskiedenis verewig toe hy in die vroe\u00eb negentigerjare aan mnr. Andries Beyers op TV ges\u00ea het:<\/p>\n<blockquote>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hier is die voorstelle van die Nasionale Party. As u in hierdie voorstelle die bewys kan kry dat ons die regering aan &#8216;n swart meerderheid gaan oorhandig wat beheer sal word deur die kommuniste en deur mnr. Mandela, dan belowe ek vir u R5 000 vir die Konserwatiewe Party se fonds.&#8221;<\/p>\n<\/blockquote>\n<p style=\"text-align: justify;\">Aan die einde van di\u00e9 YouTube-video gee Fourie sy beroemde belofte (&#8216;n mens wonder of die R5 000 al betaal is?).<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><iframe loading=\"lazy\" src=\"\/\/www.youtube.com\/embed\/k4tGVdc_lY8?rel=0\" height=\"315\" width=\"560\" allowfullscreen=\"\" frameborder=\"0\"><\/iframe><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Nasionale Party het destyds &#8216;n groteske fout gemaak deur die hand van vriendskap van Europese regse partye weg te klap, want die hoofstroom- konserwatiewe en liberale partye wou nie met &#8216;n tang aan Suid-Afrika of die Afrikaner raak nie. In &#8216;n tyd waar die nuwe regse partye in Europese lande geweldig opgang maak en dalk vir die Afrikaner uitkoms kan bring of ten minste internasionale simpatie kan wek, haak die VF Plus vas by die Nasionale Party se mislukte gekruip by Christen-Demokrate in Europa en bederf sodoende die Afrikaner se kanse op vryheid en selfbeskikking.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daarmee steek die VF Plus insgelyks die potensi\u00eble bondgenote van die Afrikaner in die rug in &#8216;n groteske herhaling van die foute van die verlede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Fourie is ook deel van &#8216;n groepering in die VF Plus wat ongemaklik voel met die oorblywende Afrikaneridentiteit van die party en glo dat die party hom eerder as &#8216;n &#8220;Christelik-Demokratiese&#8221; party, soortgelyk aan die ACDP, moet posisioneer.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Mnr. Andr\u00e9 Fourie, die woordvoerder vir buitelandse sake van die Vryheidsfront Plus, het by herhaling al ges\u00ea dat sy party die nuwe Europese regse partye soos die PVV in Nederland of die Front National in Frankryk verwerp en eerder met die tradisionele Christen-Demokratiese of liberale partye wil kontak maak. Hiermee sit die VF Plus die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=22263\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vryheidsfront Plus verwerp Europese &#8216;regse partye&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":22264,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[15743,15744,5631,12893,4640],"class_list":["post-22263","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-andre-fourie","tag-christen-demokrate","tag-fw-de-klerk","tag-nasionale-party","tag-vryheidsfront-plus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22263","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=22263"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22263\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/22264"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=22263"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=22263"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=22263"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}