{"id":22220,"date":"2014-02-14T09:20:03","date_gmt":"2014-02-14T07:20:03","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=22220"},"modified":"2014-02-14T09:23:29","modified_gmt":"2014-02-14T07:23:29","slug":"hoekom-die-da-en-vf-verkeerd-is","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=22220","title":{"rendered":"Hoekom die DA en VF+ verkeerd is"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/theron_johann2.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-22222\" alt=\"theron_johann2\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/theron_johann2.jpg\" width=\"120\" height=\"167\" \/><\/a><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">deur Johann Theron<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die gereelde Gallup-verslag ondersoek die stand van werknemerdeelname w\u00eareldwyd. Die jongste verslag van 2013 wys dat ekonomiese groei nie vinnig genoeg is nie en dat ho\u00eb werkloosheid in hierdie lande (insluitend SA) tot rewolusie kan lei.<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">Die verslag is soos altyd gemik op sakeleiers, maar dit is vanselfspreken dat daar \u00a0invloed op nasionale regerings en selfs die Verenigde Nasies kan wees. Die punt wat voortdurend beklemtoon word, is eenvoudig:<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cVerbeter werknemer- (lees burgelike) deelname en die nasionale prestasie sal verbeter.\u201d<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">Die rede hoekom dit sal verbeter is omdat produktiwiteit verhoog as deelname verhoog en dit is juis produktiwiteit wat Suid Afrika so \u2018n netelige land maak. Gedurende die Mbeki-jare is Harvard-Universiteit versoek om oplossings te karteer maar hulle het net een vraag gevra:<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">\u201cHoe kan salarisse opgaan as produktiwiteit nie verbeter nie?\u201d<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/joblessness.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-22224 alignright\" alt=\"joblessness\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/joblessness-300x241.jpg\" width=\"300\" height=\"241\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/joblessness-300x241.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/joblessness.jpg 500w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a>Die jongste Gallup-verslag wys dat Suid Afrika die swakste aktiewe deelname ter w\u00eareld het. Die vooruitsig is ongelukkig dat SA in die toekoms nuwe rekords vir swak prestasie sal stel. Aan die ander kant is dit egter ook so dat SA die hoogste potensiaal ter w\u00eareld het om te verbeter. Die potensiaal is om die waarheid te s\u00ea \u2013 enorm.<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">Die probleem met die DA en die VF+ is dat hulle hierdie sommetjies glad nie gemaak het nie.<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">Die verslag wys dat 46% van Suid Afrika se werknemers (lees burgers), \u00a0nie aktief deelneem nie, terwyl Kanada se syfer 14% is. Die potensiaalsommetjie is dat SA se produktiwiteit 3 keer kan verbeter deur \u00a0eenvoudige deelname te bevorder (moenie hierdie sinnetjie verkeerd verstaan nie).<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">Die probleem &#8211; so tipies van SA &#8211; is dat die DA en die VF+ na my mening die volgende doen:<\/p>\n<p dir=\"ltr\" style=\"text-align: justify;\">Hulle weier om die probleem aan te spreek en so hulle kiesers te help, omdat hulle dit slegs sal doen \u201cwanneer ons in beheer\u201d is. \u00a0Hierdie arrogansie is amper narsissisties-sadisties omdat hulle letterlik sal toekyk hoe die land vergaan al weet hulle wat die pad is om te loop. Die gedagte wat onwillikeurig opkom is: \u00a0is die DA en die VF+ leierskap nie maar net so pateties soos wat die algemene media aandui oor swart leiers byna oral ter w\u00eareld nie? Hulle gee immers ook nie om as daar dood en verwoesting gesaai word nie, solank daar \u2018n veilige muur is om agter te skuil.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>deur Johann Theron Die gereelde Gallup-verslag ondersoek die stand van werknemerdeelname w\u00eareldwyd. Die jongste verslag van 2013 wys dat ekonomiese groei nie vinnig genoeg is nie en dat ho\u00eb werkloosheid in hierdie lande (insluitend SA) tot rewolusie kan lei. Die verslag is soos altyd gemik op sakeleiers, maar dit is vanselfspreken dat daar \u00a0invloed op [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":22224,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[67,10,1],"tags":[7599,15732,6367,14783,2242,7576,15731,15730],"class_list":["post-22220","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c55-johann-theron","category-rubrieke","category-uncategorized","tag-da","tag-gallup","tag-kanada","tag-produktiwiteit","tag-suid-afrika","tag-vf","tag-werknemerdeelname","tag-werloosheid"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22220","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=22220"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22220\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/22224"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=22220"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=22220"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=22220"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}