{"id":22099,"date":"2014-02-12T10:27:58","date_gmt":"2014-02-12T08:27:58","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=22099"},"modified":"2014-02-12T11:34:38","modified_gmt":"2014-02-12T09:34:38","slug":"vars-menskoppe-op-die-spyskaart","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=22099","title":{"rendered":"Vars menskoppe op die spyskaart"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_22105\" aria-describedby=\"caption-attachment-22105\" style=\"width: 275px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/bokassa.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-22105\" alt=\"Bokassa\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/bokassa.jpg\" width=\"275\" height=\"183\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-22105\" class=\"wp-caption-text\">Bokassa<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Twee vars mensekoppe is in &#8216;n Nigeriese hotelrestaurant in Onishta te ete aangebied. Die dis is as \u201cgeroosterde kop\u201d op die spyskaart aangedui, het die International Business Times berig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie het op die hotel se restaurant toegeslaan\u00a0n\u00e1 gerugte dat mensvleis daar bedien word. Hulle het afgekom op twee vars mensekoppe, deurdrenk van die bloed en toegedraai in sellofaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Inwoners is glo nie verbaas deur die restaurant se aanbieding nie, want die omgewing is glo die uithangplek van onverkwiklike siele.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0&#8216;n Pastoor was nogtans geskok om te ontdek dat hy mensvleis ge\u00ebet het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cEk het gedink die vleis is baie duur, maar ek het nie besef dis omdat dit mensvleis was nie.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 afskuwelike vonds het na die sluiting van die restaurant in die Nigeriese staat van Anambra gelei.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Beslag is ook gel\u00ea op twee AK-47-gewere, ander wapens, ammunisie en verskeie selfone.<\/p>\n<p>Daar is voortdurend berigte van kannibalisme in Nigeri\u00eb, maar dis die eerste keer dat &#8216;n restaurant betrap is dat hy mensvleis op die spyskaart aanbied.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In 2012, is Joshua Akindele, &#8216;n 56-jarige, in hegtenis geneem nadat hy by die polisie aangemeld is omdat hy na bewering kannibalisme beoefen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tydens sy ondervraging, het Akindele erken dat hy kannibalisme beoefen en menslike liggaamsdele vir rituele doeleindes verkoop.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het beskryf hoe hy sy niksvermoedende slagoffers oor die kop geslaan het en hulle liggame in &#8216;n gat gesleep het wat gedien het as sy skuilplek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het die menslike verkoop aan sekere kerke gereelde kopers en sommer self daarvan ge\u00ebet. Hy het ook vertel dat mensvleis duur is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ander kannibale het vertel dat hulle die dele van politieke en godsdiensvyande eet uit weerwraak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In een onlangse geval in die Sentraal-Afrikaans Republiek het &#8216;n man sy slagoffer van die bus getrek, geslaan, gesteek en aan die brand gesteek nadat hy petrol oor hom uitgegiet het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daarna het hy sy been in die openbaar ge\u00ebet. Die voorval is afgeneem deur omstanders met hul selfone, maar niemand het\u00a0Ouandja Magloir probeer keer nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Vorige diktator van die SAR vanaf\u00a01966 tot 1979, Bedel Bokassa, was ook &#8216;n mensvleisliefhebber.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Twee vars mensekoppe is in &#8216;n Nigeriese hotelrestaurant in Onishta te ete aangebied. Die dis is as \u201cgeroosterde kop\u201d op die spyskaart aangedui, het die International Business Times berig. Die polisie het op die hotel se restaurant toegeslaan\u00a0n\u00e1 gerugte dat mensvleis daar bedien word. Hulle het afgekom op twee vars mensekoppe, deurdrenk van die bloed &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=22099\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vars menskoppe op die spyskaart&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":22105,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[15664,15662,15661,9397,15663,14432],"class_list":["post-22099","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-bokassa","tag-kannibalisme","tag-mensvleis","tag-nigerie","tag-onishta","tag-sar"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22099","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=22099"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22099\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/22105"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=22099"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=22099"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=22099"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}