{"id":22091,"date":"2014-02-12T10:53:49","date_gmt":"2014-02-12T08:53:49","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=22091"},"modified":"2014-02-12T13:41:51","modified_gmt":"2014-02-12T11:41:51","slug":"da-wou-helms-skerms-en-skokstokke-instuur","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=22091","title":{"rendered":"DA wou helms, skerms en skokstokke instuur"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/daclash.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-22092\" alt=\"daclash\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/daclash.jpg\" width=\"275\" height=\"183\" \/><\/a>Die ANC het aansoek gedoen om &#8216;n bevel wat die DA sou verhoed om na Luthulihuis op te ruk, nadat dit aan die lig gekom het dat die DA beplan het om &#8216;n veiligheidsonderneming gewapen met veiligheidshelms en -skerms sowel as skokstokke in te stuur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die lig van di\u00e9 openlike provokasie het die ANC in reaksie &#8216;n menseketting om die hoofkantoor te vorm met ANC-lede wat hande vashou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u0149 Dringende aansoek deur die ANC om Woensdag se DA-optog na Luthulihuis te keer, is egter deur die Suid Gautengse hooggeregshof in Johannesburg van die hand gewys nadat die DA afgesien van &#8216;n opmars na Luthulihuis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die DA het in die hof afgesien van hul uittartende en uitlokkende opmars nadat dit duidelik geraak het dat hulle optrede daarop gemik is om konfrontasie te soek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cOns is verheug oor die feit dat die DA in die hof ooreengekom het om nie naby die ANC-hoofkantoor te kom nie.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is &#8216;n verkiesingsfoefie. Dit is bedoel om ons uit te lok, die kwessie te vertroebel en die aandag weg van die stand van die nasie te verskuif,&#8221; het die ANC se NUK-lid Malusi Gigaba ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die ANC het ges\u00ea hulle sal nie in dieselfde strik as Cosatu trap nie. Costau-lede was betrokke by skermutselinge met DA-lede.<\/p>\n<p>&#8220;Ons kan snaakse woorde op hulle skree, maar daar sal nie &#8216;n fisiese konfrontasie tussen ons wees nie,&#8221; het Gigaba ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Blou see van DA-ondersteuners in hul T-hemde is by die vergaderpunt in Westgate saamgetrek, waar hulle \u201cstruggle\u201d-liedjies dreunsing.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die spanning in die middestad van Johannesburg is tasbaar. Praag het van bronne op die toneel verneem dat die ANC in groepe by sekere kruisings saamgetrek is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sauer-straat, waarin Luthulihuis is, is gepak met ANC-ondersteuners en stalletjies wat kleding en kos verkoop.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC het aansoek gedoen om &#8216;n bevel wat die DA sou verhoed om na Luthulihuis op te ruk, nadat dit aan die lig gekom het dat die DA beplan het om &#8216;n veiligheidsonderneming gewapen met veiligheidshelms en -skerms sowel as skokstokke in te stuur. In die lig van di\u00e9 openlike provokasie het die ANC &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=22091\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;DA wou helms, skerms en skokstokke instuur&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":22092,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[227,7599,15519,15655],"class_list":["post-22091","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc","tag-da","tag-luthulihuis","tag-opmars"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22091","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=22091"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22091\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/22092"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=22091"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=22091"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=22091"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}