{"id":22004,"date":"2014-02-10T09:57:07","date_gmt":"2014-02-10T07:57:07","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=22004"},"modified":"2014-02-10T09:57:07","modified_gmt":"2014-02-10T07:57:07","slug":"chaos-is-fantasties","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=22004","title":{"rendered":"&#8216;Chaos is fantasties&#8217;"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_22005\" aria-describedby=\"caption-attachment-22005\" style=\"width: 276px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/kirsh.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-22005\" alt=\"Nathan Kirsh\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/kirsh.jpg\" width=\"276\" height=\"183\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-22005\" class=\"wp-caption-text\">Nathan Kirsh<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die omstrede Nathan Kirsh, die man agter Agang en die DA se <a href=\"http:\/\/www.citypress.co.za\/news\/npa-glynnis-breytenbach-spy\/\">Glynnis Breytenbach<\/a>, is die grootste aandeelhouer van Magal Security Systems en &#8216;n direkteur van die maatskappy.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Magal Security Systems ontwikkel en lewer beheerstelsels en betredingsalarms. Di\u00e9 maatskappy is die belangrikste verskaffer van elektroniese heinings vir die omstrede veiligheidsheiningprojek in die Wes-Oewer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Israeliese Ministerie van Verdediging\u00a0het 80% van die bod vir die installering van betredingsalarmstelsels langs die veiligheidsheining\u00a0aan Magal toegeken.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die veiligheidsheining is in Julie 2004 onwettig verklaar deur die Internasionale Hof van Justisie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daarbenewens het die twee Deense finansi\u00eble instellings, die Deense Bank ( Danske Bank ) en die pensioenaris Bank ( PKA ) al hul beleggings van Magal Security Systems\u00a0onttrek\u00a0aan die begin van 2010 vir hul rol in die die bou van die heining.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vier dae nadat die orkaan Sandy New York getref het, was die tagtigjarige miljard\u00ear persoonlik in sy pakhuis in Queens waar hy toegekyk het hoe kosvoorraad verkoop word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Na die orkaan verwoesting gesaai het, en hy fabelagtige winste uit die verskaffing van noodvoorrade kon maak, het Kirsh aan Bloomberg ges\u00ea: &#8220;Chaos. Dit is fantasties!&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kirsh het sy eerste fortuin in Afrika gemaak in 1958, toe hy &#8216;n graanmeul- en moutbedryf in Swaziland gevestig het.\u00a0&#8216;n Saketransaksie met Sanlam wat uitgerafel het, het hom in 1986 permanent na Swaziland gedryf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Twaalf jaar later het hy het &#8216;n Suid-Afrikaanse groothandelvoedselverspreidingbesigheid begin waar hy net aan winkels in die besit van swart winkeliers verskaf het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy beheer ook Primedia, wat Radio 702 besit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Behalwe vir Agang, gee Kirsh ook geld vir die DA se nuwe kandidaat Glynnis Breytenbach, wat deesdae beweer sy word bedreig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Beeld ry Glynnis &#8220;na verskeie aanslae op haar lewe in \u2019n gepantserde BMW wat aan die miljard\u00ear-eiendomsmagnaat \u00adNatie Kirsh behoort&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">FW de Klerk, ook &#8216;n ontvanger van Kirsh se geld,\u00a0maak eweneens gebruik van &#8216;n gepantserde voertuig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kirsh het glo die pantserwa tot Breytenbach se beskikking gestel n\u00e1 vyf voorvalle waarin daar na haar motor geskiet is, iemand haar van die pad gedwing het, haar agtervolg het en by \u2019n roltrap van die Gautrein-stasie in Sandton afgestamp het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nadat Breytenbach die BMW gekry het, is drie dooie katte glo teen die hek voor haar huis opgehang,\u00a0maar Breytenbach het vreemd genoeg nog geen klagte by die polisie oor die beweerde voorvalle ingedien nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit het glo gebeur nadat Breytenbach besluit het om lt.genl. \u00adRichard Mduli, misdaadintelligensiehoof, weens bedrog en korrupsie te vervolg.<\/p>\n<p>Kirsh het ook, volgens Beeld, skenkings aan die FW de Klerk-stigting gegee, onder meer die betaling van Breytenbach se regskoste, wat meer as R2\u2009miljoen beloop.<\/p>\n<p>Die NVG ondersoek tans Breytenbach se hegte verhouding met Kirsh en het aanbeveel dat sy\u00a0weens bedrog en korrupsie aangekla behoort te word.<\/p>\n<p>Adv. Mxolisi Nxasana, hoof van die NVG, het intussen Breytenbach se bedanking as aanklaer aanvaar nadat die partye &#8216;n skikking bereik het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Breytenbach staan as \u2019n parlement\u00eare kandidaat vir die DA.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Sunday Independent het Sondag berig dat Kirsh die buitlandse skenker is wat Mamphela Ramphele, Agang-leier, wou sien saamsmelt met die DA.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die omstrede Nathan Kirsh, die man agter Agang en die DA se Glynnis Breytenbach, is die grootste aandeelhouer van Magal Security Systems en &#8216;n direkteur van die maatskappy. Magal Security Systems ontwikkel en lewer beheerstelsels en betredingsalarms. Di\u00e9 maatskappy is die belangrikste verskaffer van elektroniese heinings vir die omstrede veiligheidsheiningprojek in die Wes-Oewer. Die Israeliese &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=22004\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Chaos is fantasties&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":22005,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[11284,7599,6688,15601,5174,15599,15597,5567,15600,15598],"class_list":["post-22004","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-agang","tag-da","tag-helen-zille","tag-internasionale-hof-van-justisie","tag-israel","tag-magal-security","tag-nathan-kirsch","tag-sanlam","tag-veiligheidsheining","tag-wes-oewer"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22004","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=22004"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/22004\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/22005"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=22004"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=22004"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=22004"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}