{"id":21920,"date":"2014-02-06T14:19:48","date_gmt":"2014-02-06T12:19:48","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=21920"},"modified":"2014-02-06T14:21:35","modified_gmt":"2014-02-06T12:21:35","slug":"vsa-en-vk-destabiliseer-die-hele-wereld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=21920","title":{"rendered":"VSA en VK destabiliseer die hele w\u00eareld"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/protest9.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-full wp-image-21922\" alt=\"protest9\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/protest9.jpg\" width=\"300\" height=\"168\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/protest9.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/protest9-70x40.jpg 70w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a>Regeringsgeboue word verwoes, geplunder. Dit gebeur in Ka\u00efro, Kiev, Bangkok, en nou in Gauteng, Suid-Afrika. Die regerings staan\u00a0magteloos\u00a0op die kantlyn en toekyk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In Suid-Afrika waar die polisie wel ingryp om gewelddadige oproermakers te stuit, word hulle van &#8220;brutaliteit&#8221; beskuldig deur dieselfde opposisie wat in die eerste plek die opstande gere\u00ebl het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wat gaan aan? Leiers wat deur popul\u00eare steun aan bewind gebring is, word deur buitelands gesteunde &#8220;opposisie&#8221;-bewegings afgedreig om die staat wat in die pad staan te oorhandig. Waar is die mooi praatjies van verkiesings, vrede en stabiliteit?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Onder wit kiesers was die ANC nog nooit gewild nie, maar daar is nie meer &#8216;n opposisieparty in Suid-Afrika wat uitsluitlik wit kiesers verteenwoordig nie. Onder swartes word die ANC as &#8216;n legitieme regering beskou wat, al word die land &#8216;n Zimbabwe, nog steeds legitimiteit sal behou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zimbabwe se Robert Mugabe word as &#8216;n held beskou deur swart mense regoor die kontinent, al laat hy toe dat sy land gestroop word van hulpbronne ten koste van sy eie mense.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die afgelope tyd beleef &#8216;n hele paar lande &#8216;n baie soortgelyke werklikheid as Thailand.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Soewereine verkose regerings is\u00a0w\u00eareldwyd\u00a0onder beleg van gewapende boewe, bandiete en anti-sosiale elemente, selfs deur blatante terroriste. In lande soos Zimbabwe het di\u00e9 wat voordeel trek uit die plundery dit reggekry om hul agenda goed te verbloem. In lande soos Siri\u00eb is die aanstigters opsigtelik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die sogenaamde vlugtelingkampe wat deur NAVO op die Turks-Siriese grens gebou is, is spesiaal vir Siriese terroriste ingerig, wat gehuisves, opgelei en bewapen word om die regering omver te werp.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wapens en kontant is daar in oorvloed.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die terreur wat hierdie mense in hierdie histories vreedsame en verdraagsame deel van die w\u00eareld versprei, kan skaars met woorde beskryf word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kinders van &#8216;n grensdorpie vertel van strooptogte, diefstal en geweld, selfs moord, deur die anti-Assad-&#8220;rebelle&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die Siriese stad Adra, die stad wat voorheen deur al-Kaida en die pro-Westerse &#8220;opposisie&#8221; geplunder en verwoes is, is mense na bewering &#8216;n maand gelede vermoor, gestenig, lewendig in vate verbrand en onthoof.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar Washington demoniseer Assad se regering en dreig weer met milit\u00eare optrede. Die sogenaamde &#8220;elite&#8221; van die opposisie is deur die Weste afgekoop\u00a0\u00a0sodat hulle met hul plundertog kan voortgaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">D\u00edt alles het in verskillende grade en met wisselende vlakke van geweld, in Thailand, Egipte, Siri\u00eb, die Oekra\u00efne, Brasili\u00eb en Suid-Afrika gebeur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Trouens, dit lyk asof Suid-Afrika regmaak vir &#8216;n tweede siklus van geweld en opstand. Di\u00e9 keer oor &#8220;ekonomiese vryheid&#8221; wat die DA as &#8216;n &#8220;gebrek aan dienslewering&#8221; beskryf. Die oorvleueling van die twee begrippe behoort vir enige oningeligte reeds duidelik te wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Sin vir alles-kom-my-toe word by die kritici van die regering aangewakker.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die proses, die taktiek, is byna altyd dieselfde: Westerse media wat verkose, gewilde regerings demoniseer, dan &#8220;skandale&#8221; skep, &#8216;n nuwe &#8220;opposisie&#8221;-beweging bou, boewe uitkies en betaal sodat protes en uiteindelik geweld oorneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As die regering nasionalisties en regtig patrioties in sy verdediging van die belange van sy eie mense teen internasionale plundery\u00a0is, is dit soveel te beter, want dan kan die Westerse media gal braak oor die agterlike nasionaliste wat nie &#8220;progressief&#8221; wil wees nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">President Morsi en sy Moslem-broederskap, was &#8216;n bietjie te onentoesiasties oor samewerking met die Weste en die IMF. Hulle het nooit regtig &#8220;nee&#8221; ges\u00ea nie, maar die NWO vereis deesdae totale, onvoorwaardelike gehoorsaamheid, en opregte slawe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tensy die regerings in ontwikkelende lande soos die Filippyne, Indonesi\u00eb, Uganda of Rwanda, nie &#8216;n duidelike boodskap aan Washington en Londen stuur betreffende hul onderdanigheid nie, staar hulle totale uitwissing in die gesig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Totale verwoesting het Irak, Libi\u00eb, Afghanistan, Vi\u00ebtnam, Kambodja en Laos, wat sonder genade tot oorgawe gebombardeer is, tot die steentydperk laat terugkeer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dan is daar Nicaragua, Grenada, Panama, die Dominikaanse Republiek en Demokratiese Republiek van die Kongo, met sy oorvloed natuurlike hulpbronne.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar ten spyte van d\u00edt alles het die mense van Thailand gaan stem en handgemeen geraak met diegene wat probeer het om stemlokale te sluit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">En in die Oekra\u00efne, ondersteun die meerderheid nog steeds hul regering.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">En die jihadi-kaders is nog nie in beheer van Siri\u00eb nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In baie dele van die w\u00eareld het hulle reeds besef wie hul werklike vyande is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Regeringsgeboue word verwoes, geplunder. Dit gebeur in Ka\u00efro, Kiev, Bangkok, en nou in Gauteng, Suid-Afrika. Die regerings staan\u00a0magteloos\u00a0op die kantlyn en toekyk. In Suid-Afrika waar die polisie wel ingryp om gewelddadige oproermakers te stuit, word hulle van &#8220;brutaliteit&#8221; beskuldig deur dieselfde opposisie wat in die eerste plek die opstande gere\u00ebl het. Wat gaan aan? Leiers &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=21920\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VSA en VK destabiliseer die hele w\u00eareld&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":21922,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50,11],"tags":[15573,5380,13918,5337,1665,11473,15572,5878,5488,6823,6034,10641,7829,2251],"class_list":["post-21920","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c33-hoofartikels","category-s7-menings","tag-bangkok","tag-dienslewering","tag-ekonomiese-vryheid","tag-gauteng","tag-geweld","tag-kairo","tag-kiev","tag-navo","tag-oproer","tag-protes","tag-robert-mugabe","tag-sirie","tag-terreur","tag-zimbabwe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/21920","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=21920"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/21920\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/21922"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=21920"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=21920"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=21920"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}