{"id":21850,"date":"2014-02-05T09:03:21","date_gmt":"2014-02-05T07:03:21","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=21850"},"modified":"2014-02-05T09:03:21","modified_gmt":"2014-02-05T07:03:21","slug":"wie-is-die-geheime-buitelandse-skenker","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=21850","title":{"rendered":"Wie is die geheime buitelandse skenker?"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_21851\" aria-describedby=\"caption-attachment-21851\" style=\"width: 230px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/george_soros.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-21851\" alt=\"George Soros\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/george_soros-230x300.jpg\" width=\"230\" height=\"300\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/george_soros-230x300.jpg 230w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/george_soros.jpg 346w\" sizes=\"auto, (max-width: 230px) 85vw, 230px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-21851\" class=\"wp-caption-text\">George Soros?<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC is baie bekommerd oor die rol wat &#8216;n geheime internasionale skenker gespeel het om opposisiepolitiek in Suid-Afrika te manipuleer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Druk deur &#8216;n buitelandse skenker het glo gelei tot die samesmeltingsplan van die DA en Agang SA wat binne enkele dae gesneuwel het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Afrika is &#8216;n puinhoop van mislukkings weens buitelandse rolspelers wat politieke opportuniste ondersteun om regerings tot &#8216;n val te bring. Dit lei tot groter onstabiliteit en twis en dikwels tot geweld op die vasteland.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cWat die meeste kommer wek, is die openbare erkenning van die twee partye se leiers dat buitelandse elemente, wat hul geldelike hulpbronne as hefboom gebruik, in staat is om aan hulle voor te skryf hoe hulle hul organisasie moet struktureer, wie hulle moet lei, met wie hulle moet twia soek\u2009.\u2009.\u2009.\u201d het Jackson Mthembu, ANC-woordvoerder ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC het ges\u00ea die nuutste onthulling is hopelik nie \u2019n weerspie\u00ebling van die rol wat di\u00e9 twee partye speel om kiesers se grondwetlike reg te ondermyn om vrye politieke keuses uit te oefen nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">The New Age het berig dat Ramphele ges\u00ea het \u2019n skenker wou sien dat Agang en die DA saamsmelt.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">James Selfe, voorsitter van die DA se federale bestuur, het die kritiek afgelag. \u201cEk stel voor hulle gaan konsulteer die Wizard of Oz, wat weet van goed soos Never-Neverland.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zille het later ontken dan die twee partye onder druk geplaas is deur die skenker wat fondse sou weerhou indien die samesmelting nie gebeur nie, alhoewel sy self vroe\u00ebr getwiet het dat Ramphele deur &#8216;n skenker gedwing is tot &#8216;n samesmelting.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zille het trouens in die twiet ges\u00ea: \u201cDit was nie net een skenker wat druk op Mamphela geplaas het nie. Dit was elke skenker. Hulle wil \u2019n verenigde, sterk opposisie h\u00ea.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zille het ook erken dat sy weet wie die skenker is, maar wou nie die naam bekend maak nie. Volgens sekere bronne is die skenker George Soros se Open Society Foundation, maar dit kon nie bevestig word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Politieke partye, waaronder ook die ANC, is steeds lugtig om die name van hul skenkers bekend te maak.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC is baie bekommerd oor die rol wat &#8216;n geheime internasionale skenker gespeel het om opposisiepolitiek in Suid-Afrika te manipuleer. Druk deur &#8216;n buitelandse skenker het glo gelei tot die samesmeltingsplan van die DA en Agang SA wat binne enkele dae gesneuwel het. Afrika is &#8216;n puinhoop van mislukkings weens buitelandse rolspelers wat politieke &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=21850\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Wie is die geheime buitelandse skenker?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":21851,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[4112,15538,10660,10661,15539,14156],"class_list":["post-21850","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-afrika","tag-geheime-internasionale-skenker","tag-george-soros","tag-open-society-foundation-for-south-africa","tag-politieke-partye","tag-verkiesing-2014"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/21850","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=21850"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/21850\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/21851"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=21850"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=21850"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=21850"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}