{"id":21789,"date":"2014-02-03T14:55:47","date_gmt":"2014-02-03T12:55:47","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=21789"},"modified":"2014-02-03T14:55:47","modified_gmt":"2014-02-03T12:55:47","slug":"trevor-manuel-se-mense-moet-nie-soos-hy-geld-uit-politiek-maak-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=21789","title":{"rendered":"Trevor Manuel s\u00ea mense moet nie soos hy geld uit politiek maak nie"},"content":{"rendered":"<figure id=\"attachment_21790\" aria-describedby=\"caption-attachment-21790\" style=\"width: 240px\" class=\"wp-caption alignleft\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/manuel.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-full wp-image-21790\" alt=\"Sonder verantwoordelikhede?\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/02\/manuel.jpg\" width=\"240\" height=\"175\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-21790\" class=\"wp-caption-text\">Sonder verantwoordelikhede?<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: justify;\">Trevor Manuel, minister in die presidensie, het Maandag ges\u00ea Suid-Afrikaners\u00a0moet nie soos hy geld uit politiek probeer maak nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea om sy voorbeeld te volg is nie die oplossing nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cMoenie na my kyk en s\u00ea dat omdat ek my geld uit politiek maak, is ek die oplossing nie. Ek is nie die oplossing nie. Ek dink ons moet anders na die kwessie kyk.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het Maandag &#8216;n toespraak by die Universiteit van Stellenbosch se Teologiese Dag gelewer oor die funksie van die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP).<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Politici is nie die oplossing vir Suid-Afrika se probleme nie, het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Elkeen moet die verantwoordelikheid vir sosiale probleme op sy eie skouers neem en nie na politici soos hy kyk vir &#8216;n oplossing nie.<\/p>\n<p>\u201cAl het demokrasie vir elke Suid-Afrikaner die geleentheid gegee om eienaarskap te neem van wat in die land gebeur, is ons grootliks besig om die taak te wil oorhandig aan iemand anders. Ons weet dit gebeur. Ons reageer net nie daarop nie,\u201d het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Manuel weet Suid-Afrikaners nie hoe aktiewe burgerskap werk nie, en dit lei tot swak demokrasie en uiteindelik korrupsie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cPak die probleme self aan,\u201d het hy ges\u00ea. \u201cMoenie wag tot met die verkiesing en dan jou skouers ophaal en s\u00ea dat jy nou gaan wag en sien wat die party vir jou gaan doen nie. Dis nie demokrasie nie.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die NOP beteken dat Suid-Afrikaners aktief betrokke moet raak.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Trevor Manuel, minister in die presidensie, het Maandag ges\u00ea Suid-Afrikaners\u00a0moet nie soos hy geld uit politiek probeer maak nie. Hy het ges\u00ea om sy voorbeeld te volg is nie die oplossing nie. \u201cMoenie na my kyk en s\u00ea dat omdat ek my geld uit politiek maak, is ek die oplossing nie. Ek is nie die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=21789\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Trevor Manuel s\u00ea mense moet nie soos hy geld uit politiek maak nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":21790,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[227,12637,5425,10536],"class_list":["post-21789","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc","tag-minister-in-die-presidensie","tag-trevor-manuel","tag-universiteit-van-stellenbosch"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/21789","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=21789"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/21789\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/21790"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=21789"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=21789"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=21789"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}