{"id":21779,"date":"2014-02-03T07:50:52","date_gmt":"2014-02-03T05:50:52","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=21779"},"modified":"2014-02-03T07:50:52","modified_gmt":"2014-02-03T05:50:52","slug":"rampie-toe-net-n-daggadampie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=21779","title":{"rendered":"Rampie toe net &#8216;n DAGGAdampie"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"font-family: Arial; font-size: small;\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/delport_manfred_600.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignleft size-medium wp-image-15429\" alt=\"delport_manfred_600\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/delport_manfred_600-300x245.jpg\" width=\"300\" height=\"245\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/delport_manfred_600-300x245.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/delport_manfred_600.jpg 600w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a><\/span><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/delport_manfred_600.jpg\"><em>deur Manfred Delport<\/em><\/a><\/p>\n<p>[followbutton username=&#8217;ManfredDelport&#8217; count=&#8217;true&#8217; lang=&#8217;en&#8217; theme=&#8217;light&#8217;]<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volg Manfred op <a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/manfred.delport\" target=\"_blank\">Facebook<\/a>.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die afgelope paar dae was \u2018n besonder vermaaklike week in die Suid-Afrikaanse partypolitiek. Ek geniet niks meer as om te sien hoe \u2018n linksliberale na\u00efeweling sleg sesde kom nie, en Rooi Helen se val was gr\u00f3\u00f3t.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is slegs enkele dae gelede dat Rooi Helen met geweldige fanfare aangekondig het dat daar \u2018n grondverskuiwende gebeurtenis in die Suid-Afrikaanse politiek plaasgevind het. Mampie Rampie, die voormalige minnares van Steve Biko, sou by die DA aansluit as presidensi\u00eble kandidaat. Die DA en Agang sou onderhandel oor hoe om die twee partye saam te smelt, vermoedelik in \u2018n nuwe party by name DAGGAng. Rooi Helen en Rampie was lankal maatjies, aangesien dit Rooi Helen was wat as destydse joernalis by die Rand Daily Mail, verslag gedoen het oor die ongelukkige lot wat Rampie se minnaar in polisieaanhouding getref het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Of sou Rampie \u2018n DA-lid word? Die DA se grondwet maak dit immers duidelik dat geen persoon aan \u2018n ander party mag behoort en terselfdertyd \u2018n DA-LP wees nie. Luidens berigte het Rooi Helen en Rampie, sonder om hetsy die DA, hetsy Agang se gewone lede te raadpleeg, hul ooreenkoms oor \u2018n paar drankies in \u2018n Kaapse restourant beklink. Was die drankies die oorsaak van die passievolle soen op die verhoog tydens die aankondiging later daardie dag? Na die tipiese fatsoen van die Afrikaan, het Rampie se woord egter nie beteken wat Rooi Helen gemeen het dit beteken nie. Daar is diegene wat beweer dat daar nie in \u2018n Afrikaan se kultuur \u2018n begrip gelykstaande aan \u2018n Westerling se belofte of woord van eer bestaan nie. As \u2018n Afrikaan jou dus iets belowe, beteken dit straks: \u201cEk sal so maak. As ek daarna voel. As dit my pas op daardie tydstip. En as ek nie intussen van gedagte verander het nie.\u201d Soos beide Piet Retief en Rooi Helen te laat agtergekom het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Rooi Helen het egter klaarblyklik geen begrip vir \u2018n Afrikaan se waardestelsel gehad nie, iets wat verbasend is vir \u2018n Xhosaspreker en voormalige joernalis, wat sekerlik al lank genoeg in die land is om sinies te wees. Die waarskuwingstekens oor Rampie was eweneens lankal reeds daar. Meer as \u2018n jaar gelede het die Oxford-akademikus, RW Johnson, \u2018n stuk oor Rampie op Politicsweb geskryf, waarin hy uitgewys het dat Rampie \u2018n arrogante, onbevoegde en swak bestuurder is, soos wat die meeste aanstellings op grond van velkleur maar geneig is om te wees. Sy is by verskeie instansies aangestel as \u2018n professionele \u201ctoken black\u201d (&#8220;beroepswarte&#8221; in Nederlands), maar het klaaglik misluk in al haar RA-aanstellings. Volgens Johnson het die hoof van die W\u00eareldbank byvoorbeeld binne enkele weke n\u00e1 Rampie se aanstelling, besef dat sy \u2018n fout was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek het my net so verlekker aan die klakkelose en voorspelbare lofsangery aan hierdie wonderlike huwelik wat uit Naspers se redakteurs se penne gevloei het. D\u00ed\u00e9 liggewigte het nie die treinramp sien kom nie, en was gaande oor watter wonderlike gebeurtenis DAGGAng sou wees, en hoe DAGGAng n\u00f3\u00fa darem vir die ANC sou ore aansit. Omdat \u2018n Naspersredakteur byne per definisie \u2018n oningeligte liggewig is, wat bloot daar is om die NSA se lof te besing, en veral wat politieke ontledingsvermo\u00eb betref, het hulle nie die voor die hand liggende probleme met hierdie DAGGAng-huwelik ingesien nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Eerstens moet mens jou die vraag afvra: Vir \u2018n party wat hoog en laag opgee oor sy verbintenis tot anti-blanke rassisme; wat die Madibatopiese mite van transformasie tot partyreligie verhef het, nes die ANC, is dit nie skokkend dat daar nie een RA-kandidaat binne die DA was wat \u2018n geskikte kandidaat sou wees om as \u2018n \u201ctoken black\u201d op te tree in Rampie se plek nie? Lyk vir my al te veel of die DA self nie glo aan rassistiese regstellende aksie waar dit kom by sy interne kandidate nie. Was sy onlangse en skokkende bevestiging dat hy wel rassistiese RA steun, eintlik maar \u2018n siniese poging om swart stemme te koop? Toe Rooi Helen op paniekerige wyse na \u2018n swart gesig gesoek het, was dit buite haar party, en vergete was al die mooi broodjies oor die DA se eie, interne transformasie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Voorts het beide Rooi Helen en Naspers glad nie besef watter tipe kat in die sak Rampie is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek haal aan uit \u2018n stuk Vrydag in Beeld, geskryf deur ene Andr\u00e9 le Roux: \u201cRamphele is allermins \u2019n opportunistiese &#8216;bootstrapper&#8217;. Sy het sonder regstellende aksie al die geloofsbriewe: dokter, direkteur van die W\u00eareldbank, visekanselier van die Universiteit van Kaapstad, sakevrou.\u201d Ai, tog. Duidelik het meneer Le Roux nie die vaagste begrip oor presies hoe \u2018n groot opportunis Rampie, die professionele RA-voordeeltrekker, eintlik is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die grootste mistasting aan die kant van Naspers se liggewigte is egter om hulle te verbeel dat Rampie noemenswaardige steun vir die DAGGAngparty sou inwin. Rampie kom uit \u2018n swartbewussynsagtergrond. Daar is reeds \u2018n swartbewussynsparty in Suid-Afrika, een met \u2018n swart leier boonop. Sy naam is die PAC. Die PAC kry egter deesdae minder stemme in verkiesings as wat die VF+ kry, en die PAC se poel van kiesers is veel, veel groter as die VF+ s\u2019n. Hoe hetsy Rooi Helen, hetsy Naspers hulle kon verbeel dat Rampie swart steun sou kry, gaan die verstand te bowe. Is Agang immers nie gestig juis omdat ontnugterde swart kiesers juis n\u00ed\u00e9 vir die DA wou stem nie?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Regstellende aksie en identiteitspolitiek het liederlik in DAGGAng se gesig ontplof. DAGGAng gaan nie gou weer sy aansien terugwen nie, veral nie onder swart kiesers nie. Rooi Helen se dae is insgelyks getel as gevolg van hierdie Ramp. Die messe binne DAGGAng moet sekerlik uit wees vir Rooi Helen, en sy sal nie as leier die verkiesing van 2019 binnegaan nie. Ek is skoon lus en koop vir Rooi Helen Piet Retief se biografie as \u2018n Valentynsgeskenk, maar deesdae soen sy hoeka eerder swart vrouens.<\/p>\n<p>[followbutton username=&#8217;ManfredDelport&#8217; count=&#8217;true&#8217; lang=&#8217;en&#8217; theme=&#8217;light&#8217;]<\/p>\n<p>Volg Manfred op <a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/manfred.delport\" target=\"_blank\">Facebook<\/a>.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>deur Manfred Delport [followbutton username=&#8217;ManfredDelport&#8217; count=&#8217;true&#8217; lang=&#8217;en&#8217; theme=&#8217;light&#8217;] Volg Manfred op Facebook. Die afgelope paar dae was \u2018n besonder vermaaklike week in die Suid-Afrikaanse partypolitiek. Ek geniet niks meer as om te sien hoe \u2018n linksliberale na\u00efeweling sleg sesde kom nie, en Rooi Helen se val was gr\u00f3\u00f3t. Dit is slegs enkele dae gelede dat [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":15429,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[150,10],"tags":[15508,7599,15507,6688,10501,8042,14006],"class_list":["post-21779","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c162-manfred-delport","category-rubrieke","tag-aggang","tag-da","tag-daggang","tag-helen-zille","tag-mamphela-ramphele","tag-piet-retief","tag-rw-johnson"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/21779","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=21779"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/21779\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/15429"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=21779"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=21779"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=21779"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}